Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suurreën
suurreën [boodskap #143056] Sa, 02 September 2023 08:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
suurreën
Afbreking: suur•re•ën
Samestelling: suur + reën


Selfstandige naamwoord: suurreën
Meervoud:

Betekenis:
• Reën wat skadelik is vir die omgewing omdat dit weens die besoedeling in die lug suuragtig (lae pH) geword het.

Gebruik:
Suurreën ontstaan wanneer stowwe soos swaweldioksied, stikstofoksides en ammoniak in reënwolke oplos.

Vertaling:
Engels: acid rain
Nederlands: zure regen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eerwaarde
Volgende onderwerp: gifgas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 21:54:01 MGT 2024