KLASSIEKE FILMS
Ek is 'n geregistreerde verspereider van die TEMPLETON CLASSIC FILM COLLECTION & die RIVERFLOW CLASSIC FILM COLLECTION en 'n geregistreerde gebruiker van die Phoenix Movie Distribution Business System .
Kontak my vir meer inligting oor die verskillende films wat ek versprei asook die pryse. Alle films is goedgekeur deur die "Film and Publication Board" van Suid Afrika, ek is ook gemagtig om die films te verkoop en te versprei, so sou jy van die films koop, dit is alles gemagtig en volgens wet.
Daar is 'n groot verskeidenheid films, alles tussen 1920 en 1970. Die films is alles van goeie kwaliteit en die klank is ook duidelik.
Films van Komedie, Annimasie, Aksie, Oorlog (WW II), Westerns, Musicals ens.
Daar is spesiale pakette ook, veral by die 2de Weręld oorlog en die Westerns.
Vir meer oor die films, stuur 'n e-pos na themovies@kletskous.co.za
Om te gaan klets: http://www.kletskous.co.za/chat/chat.html
vir enige navrae/voorstelle stuur asseblief e-pos na::admin@kletskous.co.za