Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gifgas
gifgas [boodskap #143057] Sa, 02 September 2023 08:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19252
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gifgas
Afbreking: gif•gas
Samestelling: gif + gas


Selfstandige naamwoord: gifgas
Meervoud: gifgasse

Betekenis:
• 'n Gas wat giftig is (en soms as chemiese wapen ingespan word).

Gebruik:
• Mosterdgas en chloorgas is bekende gifgasse.

Afgelei:
• gifgasaanval

Vertaling:
Engels: poison gas
Nederlands: gifgas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suurreën
Volgende onderwerp: kernkrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 12:48:18 MGT 2024