Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slegpraat
slegpraat [boodskap #140986] So, 29 Januarie 2023 19:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slegpraat
Afbreking: sleg•praat
Samestelling: sleg + praat


Werkwoord: praat sleg, slegpraat
Verlede tyd: het sleggepraat

Betekenis:
• Om (iets of iemand) met woorde in 'n slegte lig te stel.

Gebruik:
• Ek sal nooit my geboorteland slegpraat nie.

Sinoniem:
• afkraak
• beskinder

Antoniem:
• goedpraat

Vertaling:
Engels: to speak ill
Nederlands: kwaad spreken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goedpraat
Volgende onderwerp: intrekker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 01:28:23 MGT 2024