Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goedpraat
goedpraat [boodskap #140985] So, 29 Januarie 2023 19:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
goedpraat
Afbreking: goed•praat
Samestelling: goed + praat


Werkwoord: praat goed, goedpraat
Verlede tyd: het goedgepraat
Teenwoordige deelwoord: goedpratend, goedpratende

Betekenis:
• Om iets met mooi woorde in 'n beter lig te stel.

Gebruik:
• 'n Mens kan nie oorlog goedpraat nie.

Sinoniem:
• regverdig
• verontskuldig
• versag

Antoniem:
• slegpraat

Vertaling:
Engels: to justify, explain away
Nederlands: goedpraten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verlam
Volgende onderwerp: slegpraat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 18:45:15 MGT 2024