Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onse Winnie Word Vies
Onse Winnie Word Vies [boodskap #44927] So, 24 Junie 2001 14:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In beide Die Rapport en Sunday Times vanoggend - maar ek verkies die
uit-die-perd-se -bek weergawe van die Engelse koerant:

Antie Winnie kom met die volgende waarheid vorendag: "You have no idea how
it pains me when I go to the squatter camps and I find them worse than they
were when I told them to vote ANC and vote for a better life."

Maar dan raak sy regtig kwaad en verder haak 'n bietjie uit:
Antie Winnie pak toe uit teen die ANC op TV gisteraand en die gevolg in die
koerant vanoggend:
ANC leaders played down Midikizela-Mandela's attack.
Kgalema Motlanthe, secretary-general of the ANC, said:"I don't have any
comment bacause Winnie has her own opinions which we respect:"
But last night a defiant Madikizela-Mandela said:" I am the African
National Congress, you just ask anyone. You just ask anyone to challenge me
on that. I am the African National Congress."

Annette
Rooiwynliefhebber.
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #44938 is 'n antwoord op boodskap #44927] So, 24 Junie 2001 15:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> But last night a defiant Madikizela-Mandela said:" I am the African
> National Congress, you just ask anyone. You just ask anyone to challenge me
> on that. I am the African National Congress."
>
>

Ha, ha. Dis nou die Winnie, die vorige vrou van Nelson Mandelawaarvan Nelson
gedwing was om te skei deur die einste ANC.
Nog nie meer lank nie, en Winnie is die blye eyed girl van die
regse politiek.

Gloudina
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #44939 is 'n antwoord op boodskap #44938] So, 24 Junie 2001 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

@home.com wrote:

> Ha, ha. Dis nou die Winnie, die vorige vrou van Nelson Mandelawaarvan Nelson
> gedwing was om te skei deur die einste ANC.
> Nog nie meer lank nie, en Winnie is die blye eyed girl van die
> regse politiek.
>

Dit moet natuurlik blue eyed girl wees.

Gloudina
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #44944 is 'n antwoord op boodskap #44927] So, 24 Junie 2001 16:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 24 Jun 2001 15:37:29 GMT, @home.com wrote:

> @home.com wrote:
>
> Dit moet natuurlik blue eyed girl wees.
>
> Gloudina

en natuurlik moet dit ghostly wees

DD
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #44945 is 'n antwoord op boodskap #44927] So, 24 Junie 2001 16:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Regse politiek? Antie - die uitdrukking word nie meer gebruik nie...
In alk geval - Winnie praat die waarheid. Sy is die ANC. Sy het 'n groter
bydrae tot die ANC se huidige leidende posisie gespeel as enige van die
klompie wat oorsee (Robben ingesluit) gesit het...

skryf in boodskap news:3B360A01.CAA58232@home.com...
> @home.com wrote:
>
>> Ha, ha. Dis nou die Winnie, die vorige vrou van Nelson Mandelawaarvan Nelson
>> gedwing was om te skei deur die einste ANC.
>> Nog nie meer lank nie, en Winnie is die blye eyed girl van die
>> regse politiek.
>>
>
> Dit moet natuurlik blue eyed girl wees.
>
> Gloudina
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #44953 is 'n antwoord op boodskap #44927] So, 24 Junie 2001 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe ver regs moet hulle wees?:))))
Annette

skryf in boodskap news:3B360A01.CAA58232@home.com...
> @home.com wrote:
>
>> Ha, ha. Dis nou die Winnie, die vorige vrou van Nelson Mandelawaarvan Nelson
>> gedwing was om te skei deur die einste ANC.
>> Nog nie meer lank nie, en Winnie is die blye eyed girl van die
>> regse politiek.
>>
>
> Dit moet natuurlik blue eyed girl wees.
>
> Gloudina
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #44969 is 'n antwoord op boodskap #44927] So, 24 Junie 2001 22:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Winnie praat die waarheid. Sy is die ANC. Sy het 'n groter
> bydrae tot die ANC se huidige leidende posisie gespeel as enige van die
> klompie wat oorsee (Robben ingesluit) gesit het...
>

O, so nou is jy 'n outoriteit op die binnewerkinge
van die ANC. Dis maar 'n tipiese reaksie van
gewoonlik wittes op "Winnie." Enigiets om die
ANC swart te smeer. Die ANC is nie net Winnie
Mandela nie. Dis ook Bram Fischer en Beyers
Naude en Antjie Krog.

Gloudina
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #44979 is 'n antwoord op boodskap #44927] Ma, 25 Junie 2001 04:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is nie wat Winnie sê nie.
Annette

skryf in boodskap news:3B3666C3.F6317937@home.com...
> Jonas wrote:
>
>> Winnie praat die waarheid. Sy is die ANC. Sy het 'n groter
>> bydrae tot die ANC se huidige leidende posisie gespeel as enige van die
>> klompie wat oorsee (Robben ingesluit) gesit het...
>>
>
> O, so nou is jy 'n outoriteit op die binnewerkinge
> van die ANC. Dis maar 'n tipiese reaksie van
> gewoonlik wittes op "Winnie." Enigiets om die
> ANC swart te smeer. Die ANC is nie net Winnie
> Mandela nie. Dis ook Bram Fischer en Beyers
> Naude en Antjie Krog.
>
> Gloudina
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #44986 is 'n antwoord op boodskap #44945] Ma, 25 Junie 2001 05:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, geen mens alleen kan 'n politieke party wees nie:))) Dan het ons
miljoene politieke partye gehad;))
Ek is bevrees Onse Winnie het daar effens haar mond verby gepraat:)))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b36197a$0$229@hades.is.co.za...
> Regse politiek? Antie - die uitdrukking word nie meer gebruik nie...
> In alk geval - Winnie praat die waarheid. Sy is die ANC. Sy het 'n groter
> bydrae tot die ANC se huidige leidende posisie gespeel as enige van die
> klompie wat oorsee (Robben ingesluit) gesit het...
>
> skryf in boodskap news:3B360A01.CAA58232@home.com...
>> @home.com wrote:
>>
>>> Ha, ha. Dis nou die Winnie, die vorige vrou van Nelson Mandelawaarvan
> Nelson
>>> gedwing was om te skei deur die einste ANC.
>>> Nog nie meer lank nie, en Winnie is die blye eyed girl van die
>>> regse politiek.
>>>
>>
>> Dit moet natuurlik blue eyed girl wees.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45038 is 'n antwoord op boodskap #44927] Ma, 25 Junie 2001 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3B3666C3.F6317937@home.com...
> Jonas wrote:
>
>> Winnie praat die waarheid. Sy is die ANC. Sy het 'n groter
>> bydrae tot die ANC se huidige leidende posisie gespeel as enige van die
>> klompie wat oorsee (Robben ingesluit) gesit het...
>>
>
> O, so nou is jy 'n outoriteit op die binnewerkinge
> van die ANC. Dis maar 'n tipiese reaksie van
> gewoonlik wittes op "Winnie." Enigiets om die
> ANC swart te smeer. Die ANC is nie net Winnie
> Mandela nie. Dis ook Bram Fischer en Beyers
> Naude en Antjie Krog.
>
> Gloudina
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45039 is 'n antwoord op boodskap #44927] Ma, 25 Junie 2001 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer Antie - hulle is kommuniste en landsverraaiers. Die ANC was nie en
sal nooit 'n party vir wittes wees nie. Hulle (Braam / Beyers / Antjie en
ander swartmatrasse) is bloot geduld toe dit die party geloon het. (Hoeveel
wittes is nou in die ANC-kabinet?)
Ek weet 'n aks meer van die ANC is wat jy weet Antie - ek is nie en was nie
'n onnie nie. Probeer my gerus... Maar, moet nie verwag dat ek hulle sal
goed praat nie.
Die ANC / Umkhonto is die mees onsuksesvolle bevrydingsbeweging wat ooit
bestaan het. Raai hoekom?
skryf in boodskap news:3B3666C3.F6317937@home.com...
> Jonas wrote:
>
>> Winnie praat die waarheid. Sy is die ANC. Sy het 'n groter
>> bydrae tot die ANC se huidige leidende posisie gespeel as enige van die
>> klompie wat oorsee (Robben ingesluit) gesit het...
>>
>
> O, so nou is jy 'n outoriteit op die binnewerkinge
> van die ANC. Dis maar 'n tipiese reaksie van
> gewoonlik wittes op "Winnie." Enigiets om die
> ANC swart te smeer. Die ANC is nie net Winnie
> Mandela nie. Dis ook Bram Fischer en Beyers
> Naude en Antjie Krog.
>
> Gloudina
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45043 is 'n antwoord op boodskap #45039] Ma, 25 Junie 2001 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
En waars Bram Fischer. En dierbare Beyers Naudé? Dis nou 'n omie vir wie
ek respek het.

Hulle figure nie meer in die ANC nie, want Winnie het hulle nie daar nodig
nie, want sy het mos haar "tyres and matches..."
En Thabo het meer as net 'n adder in sy boesem... Daar's nog ander ook:
Maar maak maar slef die lys soos jy wil...

Thys oppie Bos

"Jonas" skryf in boodskap news:3b3740e8$0$226@hades.is.co.za...
> Jammer Antie - hulle is kommuniste en landsverraaiers. Die ANC was nie en
> sal nooit 'n party vir wittes wees nie. Hulle (Braam / Beyers / Antjie en
> ander swartmatrasse) is bloot geduld toe dit die party geloon het. (Hoeveel
> wittes is nou in die ANC-kabinet?)
> Ek weet 'n aks meer van die ANC is wat jy weet Antie - ek is nie en was nie
> 'n onnie nie. Probeer my gerus... Maar, moet nie verwag dat ek hulle sal
> goed praat nie.
> Die ANC / Umkhonto is die mees onsuksesvolle bevrydingsbeweging wat ooit
> bestaan het. Raai hoekom?
> skryf in boodskap news:3B3666C3.F6317937@home.com...
>> Jonas wrote:
>>
>>> Winnie praat die waarheid. Sy is die ANC. Sy het 'n groter
>>> bydrae tot die ANC se huidige leidende posisie gespeel as enige van die
>>> klompie wat oorsee (Robben ingesluit) gesit het...
>>>
>>
>> O, so nou is jy 'n outoriteit op die binnewerkinge
>> van die ANC. Dis maar 'n tipiese reaksie van
>> gewoonlik wittes op "Winnie." Enigiets om die
>> ANC swart te smeer. Die ANC is nie net Winnie
>> Mandela nie. Dis ook Bram Fischer en Beyers
>> Naude en Antjie Krog.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45052 is 'n antwoord op boodskap #45043] Ma, 25 Junie 2001 16:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Thabo se addertjie tot by sy boesem??:)))))
Thexthy!!!:))))
Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:9h7j4b$1l95$1@news.adamastor.ac.za...
> En waars Bram Fischer. En dierbare Beyers Naudé? Dis nou 'n omie vir wie
> ek respek het.
>
> Hulle figure nie meer in die ANC nie, want Winnie het hulle nie daar nodig
> nie, want sy het mos haar "tyres and matches..."
> En Thabo het meer as net 'n adder in sy boesem... Daar's nog ander ook:
> Maar maak maar slef die lys soos jy wil...
>
> Thys oppie Bos
> "Jonas" wrote in message
> news:3b3740e8$0$226@hades.is.co.za...
>> Jammer Antie - hulle is kommuniste en landsverraaiers. Die ANC was nie en
>> sal nooit 'n party vir wittes wees nie. Hulle (Braam / Beyers / Antjie en
>> ander swartmatrasse) is bloot geduld toe dit die party geloon het.
> (Hoeveel
>> wittes is nou in die ANC-kabinet?)
>> Ek weet 'n aks meer van die ANC is wat jy weet Antie - ek is nie en was
> nie
>> 'n onnie nie. Probeer my gerus... Maar, moet nie verwag dat ek hulle sal
>> goed praat nie.
>> Die ANC / Umkhonto is die mees onsuksesvolle bevrydingsbeweging wat ooit
>> bestaan het. Raai hoekom?
>> skryf in boodskap news:3B3666C3.F6317937@home.com...
>>> Jonas wrote:
>>>
>>>> Winnie praat die waarheid. Sy is die ANC. Sy het 'n groter
>>>> bydrae tot die ANC se huidige leidende posisie gespeel as enige van
> die
>>>> klompie wat oorsee (Robben ingesluit) gesit het...
>>>>
>>>
>>> O, so nou is jy 'n outoriteit op die binnewerkinge
>>> van die ANC. Dis maar 'n tipiese reaksie van
>>> gewoonlik wittes op "Winnie." Enigiets om die
>>> ANC swart te smeer. Die ANC is nie net Winnie
>>> Mandela nie. Dis ook Bram Fischer en Beyers
>>> Naude en Antjie Krog.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45053 is 'n antwoord op boodskap #45039] Ma, 25 Junie 2001 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Alex Irwin - Die Olifantman:)))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b3740e8$0$226@hades.is.co.za...
> Jammer Antie - hulle is kommuniste en landsverraaiers. Die ANC was nie en
> sal nooit 'n party vir wittes wees nie. Hulle (Braam / Beyers / Antjie en
> ander swartmatrasse) is bloot geduld toe dit die party geloon het. (Hoeveel
> wittes is nou in die ANC-kabinet?)
> Ek weet 'n aks meer van die ANC is wat jy weet Antie - ek is nie en was nie
> 'n onnie nie. Probeer my gerus... Maar, moet nie verwag dat ek hulle sal
> goed praat nie.
> Die ANC / Umkhonto is die mees onsuksesvolle bevrydingsbeweging wat ooit
> bestaan het. Raai hoekom?
> skryf in boodskap news:3B3666C3.F6317937@home.com...
>> Jonas wrote:
>>
>>> Winnie praat die waarheid. Sy is die ANC. Sy het 'n groter
>>> bydrae tot die ANC se huidige leidende posisie gespeel as enige van die
>>> klompie wat oorsee (Robben ingesluit) gesit het...
>>>
>>
>> O, so nou is jy 'n outoriteit op die binnewerkinge
>> van die ANC. Dis maar 'n tipiese reaksie van
>> gewoonlik wittes op "Winnie." Enigiets om die
>> ANC swart te smeer. Die ANC is nie net Winnie
>> Mandela nie. Dis ook Bram Fischer en Beyers
>> Naude en Antjie Krog.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45059 is 'n antwoord op boodskap #44927] Ma, 25 Junie 2001 16:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Die ANC / Umkhonto is die mees onsuksesvolle bevrydingsbeweging wat ooit
> bestaan het. Raai hoekom?

Haai, nee. Ek kan nie raai hoekom nie. Het hulle toe nie hulle
doel bereik om aan bewind te kom nie? Het die invallers van
Bop toe seëvierend na Pretoria getrek?
Ek gee jou op een punt toe. Hulle het nog nie vir P.W. Botha
gekry voor die Hof op Oorlogsmisdadigers nie, wat nou
Milosevich se voorland is.

Gloudina
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45064 is 'n antwoord op boodskap #44927] Ma, 25 Junie 2001 17:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie - die ANC het geen oorlog gewen nie. En, hier haal ek Madiba self aan.
Maar, ek aanvaar jy kan hom ook verkeerd bewys. Ook, jy reageer nie op wie
ANC en wie SAKP is nie.
Sou hulle PW voor die "Hof" daag, dan moet hulle ook die kommuniste
soheentoe sleep. Ook, hulle meelopers. Raai wie was dit gewees Antie? O.a.
"Uncle Joe Slovo" - "lest we forget"?.
Het jy al die sondes van die kommuniste vergeet - indien wel is dit baie
gerieflik en "selektief" - nê?
skryf in boodskap news:3B3767C4.A8DFD158@home.com...
Jonas wrote:

> Die ANC / Umkhonto is die mees onsuksesvolle bevrydingsbeweging wat ooit
> bestaan het. Raai hoekom?

Haai, nee. Ek kan nie raai hoekom nie. Het hulle toe nie hulle
doel bereik om aan bewind te kom nie? Het die invallers van
Bop toe seëvierend na Pretoria getrek?
Ek gee jou op een punt toe. Hulle het nog nie vir P.W. Botha
gekry voor die Hof op Oorlogsmisdadigers nie, wat nou
Milosevich se voorland is.

Gloudina
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45065 is 'n antwoord op boodskap #44986] Ma, 25 Junie 2001 17:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee Annette - Winnie het nie. Sy praat die waarheid.
Die ANC is Winnie Mandela.
Geen waardes nie - slegs wanneer dit hulle gepas het om daaroor te praat.
Maar die oomblik toe hulle mag verkry het, het hulle hulself "ontbloot" vir
dit wat hulle werklik is. Winiie en die ANC is "shebeen queens"... (Vertaal
laasgenoemde ene - wat is 'n "shebeen queen"?) ; -))

"Annette" skryf in boodskap news:9h6j7g$butlq$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas, geen mens alleen kan 'n politieke party wees nie:))) Dan het ons
> miljoene politieke partye gehad;))
> Ek is bevrees Onse Winnie het daar effens haar mond verby gepraat:)))
> Annette
>
> Jonas wrote in message
> news:3b36197a$0$229@hades.is.co.za...
>> Regse politiek? Antie - die uitdrukking word nie meer gebruik nie...
>> In alk geval - Winnie praat die waarheid. Sy is die ANC. Sy het 'n groter
>> bydrae tot die ANC se huidige leidende posisie gespeel as enige van die
>> klompie wat oorsee (Robben ingesluit) gesit het...
>>
>> skryf in boodskap news:3B360A01.CAA58232@home.com...
>>> @home.com wrote:
>>>
>>>> Ha, ha. Dis nou die Winnie, die vorige vrou van Nelson
Mandelawaarvan
>> Nelson
>>>> gedwing was om te skei deur die einste ANC.
>>>> Nog nie meer lank nie, en Winnie is die blye eyed girl van die
>>>> regse politiek.
>>>>
>>>
>>> Dit moet natuurlik blue eyed girl wees.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45073 is 'n antwoord op boodskap #44927] Ma, 25 Junie 2001 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Raai wie was dit gewees Antie? O.a.
> "Uncle Joe Slovo" - "lest we forget"?.

Dit was ondermeer Joe Slovo glo wat 'n
sagter behandeling van die ver-regses in
SA voorgestaan het. Ek dink, settler,
jy kan vir Joe Slovo bedank dat jy en
jou soort nie in die see ingejaag is nie.
En dis Joe Slovo se vrou, Ruth Firste,
wat deur jou soort se bomme in
Maputo opgeblaas is.

Gloudina
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45086 is 'n antwoord op boodskap #44927] Di, 26 Junie 2001 03:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> En waars Bram Fischer. En dierbare Beyers Naudé? Dis nou 'n omie vir wie
> ek respek het.
>
> Hulle figure nie meer in die ANC nie, want Winnie het hulle nie daar nodig
> nie, want sy het mos haar "tyres and matches..."

Ek wil vir jou daaraan herinner, Thys, dat Bram Fischer in die tronk
gesterf het. Hulle wou hom nie eens laat uitkom om sy laaste paar
weke by sy broer in Pretoria deur te bring nie.

Gloudina
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45116 is 'n antwoord op boodskap #44927] Di, 26 Junie 2001 07:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Waarteen ek nie gestry het nie. Dat hy in die tronk moes sterf was jammer,
maar dan is daar tans nog hoeveel boere en ander plaasmense wat in vrees vir
hulle lewens leef. Die "rewolusie" het daarteen niks bereik nie.
Inteendeel, dit het net mooi die teenoorgestelde effek gehad op mense.
Veral mense soos ene Gloudina en haar man...

Thys oppie Bos
skryf in boodskap news:3B37FC33.BE12EEAF@home.com...
Thys de Wet wrote:

> En waars Bram Fischer. En dierbare Beyers Naudé? Dis nou 'n omie vir wie
> ek respek het.
>
> Hulle figure nie meer in die ANC nie, want Winnie het hulle nie daar nodig
> nie, want sy het mos haar "tyres and matches..."

Ek wil vir jou daaraan herinner, Thys, dat Bram Fischer in die tronk
gesterf het. Hulle wou hom nie eens laat uitkom om sy laaste paar
weke by sy broer in Pretoria deur te bring nie.

Gloudina
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45141 is 'n antwoord op boodskap #44927] Di, 26 Junie 2001 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jonas : Soos ek verstaan was die bom vir Joe bestem.

Wouter: Huh???

Was Joe en Ruth nie reeds lank vervreem (en geskei?) voor sy vermoor is nie?

Was sy nie in Mosambiek en hy in Engeland toe sy die briefbom gekry het nie?
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45174 is 'n antwoord op boodskap #44927] Di, 26 Junie 2001 16:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Soos ek verstaan was die bom vir Joe bestem. Jy vermy die punt Antie. Jou
moraliteit (sies) is baie selektief.

Verrassing. Ek het my voortbestaan aan Jo Slovo te danke - mapstieks Antie.
Hoekom het jy my so lank in die duister gehou. En, is dit waarom jy
weggehardloop het - vir koue pampoen. My Antie - hierdie "settler" sal nog
vir lank hier wees. My mense het ook nie saam met swartes en kakies onder
die kombers geklim nie. Ons het ook nie weggehardloop nie.

Van wanneer ondersteun jy die PAC se "settlers" beleid. Hier kom jou ware
kleure uit.

skryf in boodskap news:3B377DF6.EDFB0E4F@home.com...
> Jonas wrote:
>
>> Raai wie was dit gewees Antie? O.a.
>> "Uncle Joe Slovo" - "lest we forget"?.
>
> Dit was ondermeer Joe Slovo glo wat 'n
> sagter behandeling van die ver-regses in
> SA voorgestaan het. Ek dink, settler,
> jy kan vir Joe Slovo bedank dat jy en
> jou soort nie in die see ingejaag is nie.
> En dis Joe Slovo se vrou, Ruth Firste,
> wat deur jou soort se bomme in
> Maputo opgeblaas is.
>
> Gloudina
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45304 is 'n antwoord op boodskap #44927] Wo, 27 Junie 2001 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
mjm11  is tans af-lyn  mjm11
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
die bliksem moes opgehang gewees het
sy laaste paar
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45444 is 'n antwoord op boodskap #44927] Vr, 29 Junie 2001 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Goed so,
Net jammer die ander kommies wat daar gehoort het en die prys moes betaal
het skotvry daarvan afgekom.
Daardie gemors wat in Kaapstad die kerk uitmekaar geskiet het met AK`s, in
Oos Londen ens... Die donners is helde hier buite, maar van ons Boerseuns
wat bomme geplant het waar NIEMAND eens dood is nie sit nog steeds in die
verotte tronke en vrot.
Kan nou sien hoekom AIDS so hoogty vier. Dit is `n lelike wiel wat draai as
die dinge so op die lappe kom.

Ek sal eendag bietjie virr julle vertel van die transito rowe en hoekom die
SANDF (South African No Dissipline Force) se lede daaragter sit of van hulle
betrokke is.
Kyk bietjie hoe Militêr beplan van daardie rowe is.....

skryf in boodskap news:3B37FC33.BE12EEAF@home.com...
Thys de Wet wrote:

> En waars Bram Fischer. En dierbare Beyers Naudé? Dis nou 'n omie vir wie
> ek respek het.
>
> Hulle figure nie meer in die ANC nie, want Winnie het hulle nie daar nodig
> nie, want sy het mos haar "tyres and matches..."

Ek wil vir jou daaraan herinner, Thys, dat Bram Fischer in die tronk
gesterf het. Hulle wou hom nie eens laat uitkom om sy laaste paar
weke by sy broer in Pretoria deur te bring nie.

Gloudina
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45445 is 'n antwoord op boodskap #45116] Vr, 29 Junie 2001 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Dit is hoekom hulle in die buiteland sit en bekke vol uitspoel oor `n
telefoondraad en internet.

Thys de Wet skryf in boodskap news:9h9df1$2vf9$1@news.adamastor.ac.za...
> Waarteen ek nie gestry het nie. Dat hy in die tronk moes sterf was jammer,
> maar dan is daar tans nog hoeveel boere en ander plaasmense wat in vrees vir
> hulle lewens leef. Die "rewolusie" het daarteen niks bereik nie.
> Inteendeel, dit het net mooi die teenoorgestelde effek gehad op mense.
> Veral mense soos ene Gloudina en haar man...
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45446 is 'n antwoord op boodskap #45304] Vr, 29 Junie 2001 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
JAMMER, hulle moes die hele lot destyds BOTSWANA toe gestuur het.....

mjm11 skryf in boodskap news:3b3a990f$1_3@batman.vip-za.com...
> die bliksem moes opgehang gewees het
> sy laaste paar
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45447 is 'n antwoord op boodskap #44927] Vr, 29 Junie 2001 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Moenie die onderwerp probeer verander om nou milosevich te probeer insleep
en die aandag af te trekl van die onderwerp af nie... Dis mos hoe julle
baklei en as dit nie werk nie hardloop julle poliste toe...

NEE, hulle het nie hulle doel bereik nie, dit is sommer vir hulle gegee
anders sou Angola nou ROOI gewees het van die BLOED, def. nie Boerebloed
nie...
Pienk frikkie het alles sommer net oorhandig vir `n klompie geld en `n
baster vrou..

NEE, die invallers van Bop is nog nie in Pretoria nie, maar glo my vandag,
dit sal nie nog `n honderd jaar wees nie en hulle (die Boervolk) sal wel
daar wees. Miskien nie in my / ons tyd nie, maar dit is waarom ons kinders
het...

Hier is so `n ietsie hieronder in Engels en ons sal sien dat ons byna indien
nie alreeds in NO: 15 is nie.

15 REVOLUTION

Like Bosnia where neither of the parties can restore or win power like
UNITA & MPLA for 20 years in Angola

14 CONVENTIONAL STRUGGLE

A once off effort by the exhausted government To regain power and restore
there position and power Like Kabila in Zaire, assisted by other

13 GUERRILLA STRUGGLE

Larger groups of bandits creates a small army that strikes every where like
in Zaire against Kabila

12 TERRORISM

Crime gangs of 5 members get bigger and form gangs of 20+ And become
terrorist gangs with hit and rum tactics and rob Banks for money to finance
their army.

11 INCREASING VIOLENCE

Uncontrolled violence comes from the attitudes of the movement's people that
finely Succeeded in the struggle and now we are in control and we are the
new leaders That can take what is rightful ours.

10 EXHAUSTING OF GOVERNMENT RESORSES

The government looses its resources to govern the country and for example
when A total of 2823 policemen with 450 car's arrest only 77 criminals

9 DEMONSTRATIONS AND POWER DISPLAY

Mass mobilization of the masses in their numbers to march for their demands
As is the case in the past

8 STRIKE - UNREST

Once the masses has demonstrated by there ability to stand together, the
next step is to make use Of the tested mass mobilization to more militant
action.

7 MOBILASATION OF MASSES

The masses are called up in mass protest to begin the build up of energy to
mobilization

6 DEVELOP FRONT ORGAIZATIONS

Groups of people start to organize smaller groups and is informed of the
movements, meetings are held.

5 LIBIRATION MOOVMENT

The grievances are organizes in to a movement.

4 INFILTRATION OF ORGAINAZTIONS

The organizations is infiltrated

3 RECRUITING

The leaders recruit people on the bases of grievances.

2 ATMOSPHERE CREATION

This statement by a few creates grievances and gives it a definition that is
recognizable by the masses.

1 DISSATISFACTION - GREVENSES

Masses are dissatisfied with basic rights and inflammatory statements such
as were made in the SA Parliament: We have two Groups of people in this
country, the poor black masses and the wealthy white minority. THE START

skryf in boodskap news:3B3767C4.A8DFD158@home.com...
Jonas wrote:

> Die ANC / Umkhonto is die mees onsuksesvolle bevrydingsbeweging wat ooit
> bestaan het. Raai hoekom?

Haai, nee. Ek kan nie raai hoekom nie. Het hulle toe nie hulle
doel bereik om aan bewind te kom nie? Het die invallers van
Bop toe seëvierend na Pretoria getrek?
Ek gee jou op een punt toe. Hulle het nog nie vir P.W. Botha
gekry voor die Hof op Oorlogsmisdadigers nie, wat nou
Milosevich se voorland is.

Gloudina
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45448 is 'n antwoord op boodskap #45174] Vr, 29 Junie 2001 11:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Goeie een hierdie, het al lankal gevra waarom sy en haar man so stert tussen
die bene / pote hier landuit is.
Hier gaan nou weer baie antwoorde kom om die onderwerp te verander of die
aandag weg te neem na iets anders.

Jonas skryf in boodskap news:3b380b11$0$226@hades.is.co.za...
> Soos ek verstaan was die bom vir Joe bestem. Jy vermy die punt Antie. Jou
> moraliteit (sies) is baie selektief.
>
> Verrassing. Ek het my voortbestaan aan Jo Slovo te danke - mapstieks Antie.
> Hoekom het jy my so lank in die duister gehou. En, is dit waarom jy
> weggehardloop het - vir koue pampoen. My Antie - hierdie "settler" sal nog
> vir lank hier wees. My mense het ook nie saam met swartes en kakies onder
> die kombers geklim nie. Ons het ook nie weggehardloop nie.
>
> Van wanneer ondersteun jy die PAC se "settlers" beleid. Hier kom jou ware
> kleure uit.
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45453 is 'n antwoord op boodskap #45444] Vr, 29 Junie 2001 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie, jy's so 'n suurgat, dat ek nie my kan indink dat jy jou lewe geniet
nie...

Los eers bietjie al die negatiewe dinge en gaan doen iets lekker, en dan kom
vertel jy ons daarvan. Ek dink nie ek's die enigste wat twyfel aan jou
breins nie. Of aan die feit dat jy oor boggerall anders as die kak kaffers
kan kekkel nie.

Word wakker, jy mis 'n mooi dag. Kyk net mooi tussen al die swart deur, en
jy sal dit sien...

Die moeilikste van alles om te glo is dat jy uit my vallei kom, en by een
van my vorige werkgewers werk!!!
_____________________________________________________
Frikkie Potgieter schreef in berichtnieuws
9hhpl9$nfm$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Goed so,
> Net jammer die ander kommies wat daar gehoort het en die prys moes betaal
> het skotvry daarvan afgekom.
> Daardie gemors wat in Kaapstad die kerk uitmekaar geskiet het met AK`s, in
> Oos Londen ens... Die donners is helde hier buite, maar van ons Boerseuns
> wat bomme geplant het waar NIEMAND eens dood is nie sit nog steeds in die
> verotte tronke en vrot.
> Kan nou sien hoekom AIDS so hoogty vier. Dit is `n lelike wiel wat draai as
> die dinge so op die lappe kom.
>
> Ek sal eendag bietjie virr julle vertel van die transito rowe en hoekom die
> SANDF (South African No Dissipline Force) se lede daaragter sit of van hulle
> betrokke is.
> Kyk bietjie hoe Militêr beplan van daardie rowe is.....
>
>
> skryf in boodskap news:3B37FC33.BE12EEAF@home.com...
> Thys de Wet wrote:
>
>> En waars Bram Fischer. En dierbare Beyers Naudé? Dis nou 'n omie vir wie
>> ek respek het.
>>
>> Hulle figure nie meer in die ANC nie, want Winnie het hulle nie daar nodig
>> nie, want sy het mos haar "tyres and matches..."
>
> Ek wil vir jou daaraan herinner, Thys, dat Bram Fischer in die tronk
> gesterf het. Hulle wou hom nie eens laat uitkom om sy laaste paar
> weke by sy broer in Pretoria deur te bring nie.
>
> Gloudina
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45455 is 'n antwoord op boodskap #45453] Vr, 29 Junie 2001 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Max!! Jy littereer darem lekker met daardie k's;))))
Hoe weet jy hoe mooi 'n dag dit hier is vandag?:))
Annette

Max skryf in boodskap news:9hhqbr$nkl$1@azure.nl.gxn.net...
> Frikkie, jy's so 'n suurgat, dat ek nie my kan indink dat jy jou lewe geniet
> nie...
>
> Los eers bietjie al die negatiewe dinge en gaan doen iets lekker, en dan kom
> vertel jy ons daarvan. Ek dink nie ek's die enigste wat twyfel aan jou
> breins nie. Of aan die feit dat jy oor boggerall anders as die kak kaffers
> kan kekkel nie.
>
> Word wakker, jy mis 'n mooi dag. Kyk net mooi tussen al die swart deur, en
> jy sal dit sien...
>
> Die moeilikste van alles om te glo is dat jy uit my vallei kom, en by een
> van my vorige werkgewers werk!!!
> _____________________________________________________
> Frikkie Potgieter schreef in berichtnieuws
> 9hhpl9$nfm$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Goed so,
>> Net jammer die ander kommies wat daar gehoort het en die prys moes betaal
>> het skotvry daarvan afgekom.
>> Daardie gemors wat in Kaapstad die kerk uitmekaar geskiet het met AK`s, in
>> Oos Londen ens... Die donners is helde hier buite, maar van ons Boerseuns
>> wat bomme geplant het waar NIEMAND eens dood is nie sit nog steeds in die
>> verotte tronke en vrot.
>> Kan nou sien hoekom AIDS so hoogty vier. Dit is `n lelike wiel wat draai
> as
>> die dinge so op die lappe kom.
>>
>> Ek sal eendag bietjie virr julle vertel van die transito rowe en hoekom
> die
>> SANDF (South African No Dissipline Force) se lede daaragter sit of van
> hulle
>> betrokke is.
>> Kyk bietjie hoe Militêr beplan van daardie rowe is.....
>>
>>
>> skryf in boodskap news:3B37FC33.BE12EEAF@home.com...
>> Thys de Wet wrote:
>>
>>> En waars Bram Fischer. En dierbare Beyers Naudé? Dis nou 'n omie vir
> wie
>>> ek respek het.
>>>
>>> Hulle figure nie meer in die ANC nie, want Winnie het hulle nie daar
> nodig
>>> nie, want sy het mos haar "tyres and matches..."
>>
>> Ek wil vir jou daaraan herinner, Thys, dat Bram Fischer in die tronk
>> gesterf het. Hulle wou hom nie eens laat uitkom om sy laaste paar
>> weke by sy broer in Pretoria deur te bring nie.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45459 is 'n antwoord op boodskap #44927] Vr, 29 Junie 2001 12:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> NEE, die invallers van Bop is nog nie in Pretoria nie, maar glo my vandag,
> dit sal nie nog `n honderd jaar wees nie en hulle (die Boervolk) sal wel
> daar wees. Miskien nie in my / ons tyd nie, maar dit is waarom ons kinders
> het...
>
> Hier is so `n ietsie hieronder in Engels en ons sal sien dat ons byna indien
> nie alreeds in NO: 15 is nie.
>

Kom dit ook, hanskakie-Frikkie, uit die pen van jouleermeester, Fred Rundle?
Hoekom sluk jy so die
rassistiese literatuur wat vir jou uit die buiteland ingevoer
word. Dink jy Fred Rundle ontvang nie geld uit die
buiteland om rassisme aan te blaas nie. Heelwaarskynlik
van Alberta in Kanada, waar hulle vervuil.

Gloudina
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45462 is 'n antwoord op boodskap #44927] Vr, 29 Junie 2001 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Max wrote:

> Frikkie,
>
> Die moeilikste van alles om te glo is dat jy uit my vallei kom, en by een
> van my vorige werkgewers werk!!!

Ek dink hy werk letterlik vir Fred Rundle.

Gloudina
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45467 is 'n antwoord op boodskap #45455] Vr, 29 Junie 2001 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Maar ek rittereer (spelling) nie!!!

En hier los ek liewer die k's, want klittereer klink net té erg!!!

In die Kaap is dit altyd 'n mooi dag!!! (Okay, byna altyd)
___________________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:9hhrgl$dpnn3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Max!! Jy littereer darem lekker met daardie k's;))))
> Hoe weet jy hoe mooi 'n dag dit hier is vandag?:))
> Annette
>
> Max wrote in message
news:9hhqbr$nkl$1@azure.nl.gxn.net...
>> Frikkie, jy's so 'n suurgat, dat ek nie my kan indink dat jy jou
lewe
> geniet
>> nie...
>>
>> Los eers bietjie al die negatiewe dinge en gaan doen iets lekker, en
dan
> kom
>> vertel jy ons daarvan. Ek dink nie ek's die enigste wat twyfel aan jou
>> breins nie. Of aan die feit dat jy oor boggerall anders as die kak kaffers
>> kan kekkel nie.
>>
>> Word wakker, jy mis 'n mooi dag. Kyk net mooi tussen al die swart deur, en
>> jy sal dit sien...
>>
>> Die moeilikste van alles om te glo is dat jy uit my vallei kom, en by een
>> van my vorige werkgewers werk!!!
>> _____________________________________________________
>> Frikkie Potgieter schreef in berichtnieuws
>> 9hhpl9$nfm$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Goed so,
>>> Net jammer die ander kommies wat daar gehoort het en die prys moes
> betaal
>>> het skotvry daarvan afgekom.
>>> Daardie gemors wat in Kaapstad die kerk uitmekaar geskiet het met
AK`s,
> in
>>> Oos Londen ens... Die donners is helde hier buite, maar van ons
> Boerseuns
>>> wat bomme geplant het waar NIEMAND eens dood is nie sit nog steeds
in
> die
>>> verotte tronke en vrot.
>>> Kan nou sien hoekom AIDS so hoogty vier. Dit is `n lelike wiel wat
draai
>> as
>>> die dinge so op die lappe kom.
>>>
>>> Ek sal eendag bietjie virr julle vertel van die transito rowe en
hoekom
>> die
>>> SANDF (South African No Dissipline Force) se lede daaragter sit of
van
>> hulle
>>> betrokke is.
>>> Kyk bietjie hoe Militêr beplan van daardie rowe is.....
>>>
>>>
>>> skryf in boodskap news:3B37FC33.BE12EEAF@home.com...
>>> Thys de Wet wrote:
>>>
>>>> En waars Bram Fischer. En dierbare Beyers Naudé? Dis nou 'n
omie vir
>> wie
>>>> ek respek het.
>>>>
>>>> Hulle figure nie meer in die ANC nie, want Winnie het hulle nie
daar
>> nodig
>>>> nie, want sy het mos haar "tyres and matches..."
>>>
>>> Ek wil vir jou daaraan herinner, Thys, dat Bram Fischer in die tronk
>>> gesterf het. Hulle wou hom nie eens laat uitkom om sy laaste paar
>>> weke by sy broer in Pretoria deur te bring nie.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45468 is 'n antwoord op boodskap #44927] Vr, 29 Junie 2001 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Oeps... Dan's dit nou een van sê voriges ook...
__________________________________________________
skryf in boodskap news:3B3C868E.1B17A951@home.com...
> Max wrote:
>
>> Frikkie,
>>
>> Die moeilikste van alles om te glo is dat jy uit my vallei kom, en by een
>> van my vorige werkgewers werk!!!
>
> Ek dink hy werk letterlik vir Fred Rundle.
>
> Gloudina
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45475 is 'n antwoord op boodskap #45467] Vr, 29 Junie 2001 16:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Klittereer klink na 'n sexy nuwe woord:))))

Ja, helaas, ons word gestraf met 346 sonskyndae per jaar:)))
Annette

Max skryf in boodskap news:9hi76q$ra0$2@azure.nl.gxn.net...
> Maar ek rittereer (spelling) nie!!!
>
> En hier los ek liewer die k's, want klittereer klink net té erg!!!
>
> In die Kaap is dit altyd 'n mooi dag!!! (Okay, byna altyd)
> ___________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9hhrgl$dpnn3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Max!! Jy littereer darem lekker met daardie k's;))))
>> Hoe weet jy hoe mooi 'n dag dit hier is vandag?:))
>> Annette
>>
>> Max wrote in message
> news:9hhqbr$nkl$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Frikkie, jy's so 'n suurgat, dat ek nie my kan indink dat jy jou
> lewe
>> geniet
>>> nie...
>>>
>>> Los eers bietjie al die negatiewe dinge en gaan doen iets lekker, en
> dan
>> kom
>>> vertel jy ons daarvan. Ek dink nie ek's die enigste wat twyfel aan
> jou
>>> breins nie. Of aan die feit dat jy oor boggerall anders as die kak
> kaffers
>>> kan kekkel nie.
>>>
>>> Word wakker, jy mis 'n mooi dag. Kyk net mooi tussen al die swart
> deur, en
>>> jy sal dit sien...
>>>
>>> Die moeilikste van alles om te glo is dat jy uit my vallei kom, en
> by een
>>> van my vorige werkgewers werk!!!
>>> _____________________________________________________
>>> Frikkie Potgieter schreef in berichtnieuws
>>> 9hhpl9$nfm$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Goed so,
>>>> Net jammer die ander kommies wat daar gehoort het en die prys moes
>> betaal
>>>> het skotvry daarvan afgekom.
>>>> Daardie gemors wat in Kaapstad die kerk uitmekaar geskiet het met
> AK`s,
>> in
>>>> Oos Londen ens... Die donners is helde hier buite, maar van ons
>> Boerseuns
>>>> wat bomme geplant het waar NIEMAND eens dood is nie sit nog steeds
> in
>> die
>>>> verotte tronke en vrot.
>>>> Kan nou sien hoekom AIDS so hoogty vier. Dit is `n lelike wiel wat
> draai
>>> as
>>>> die dinge so op die lappe kom.
>>>>
>>>> Ek sal eendag bietjie virr julle vertel van die transito rowe en
> hoekom
>>> die
>>>> SANDF (South African No Dissipline Force) se lede daaragter sit of
> van
>>> hulle
>>>> betrokke is.
>>>> Kyk bietjie hoe Militêr beplan van daardie rowe is.....
>>>>
>>>>
>>>> skryf in boodskap news:3B37FC33.BE12EEAF@home.com...
>>>> Thys de Wet wrote:
>>>>
>>>> > En waars Bram Fischer. En dierbare Beyers Naudé? Dis nou 'n
> omie vir
>>> wie
>>>> > ek respek het.
>>>> >
>>>> > Hulle figure nie meer in die ANC nie, want Winnie het hulle nie
> daar
>>> nodig
>>>> > nie, want sy het mos haar "tyres and matches..."
>>>>
>>>> Ek wil vir jou daaraan herinner, Thys, dat Bram Fischer in die
> tronk
>>>> gesterf het. Hulle wou hom nie eens laat uitkom om sy laaste paar
>>>> weke by sy broer in Pretoria deur te bring nie.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45488 is 'n antwoord op boodskap #45453] Vr, 29 Junie 2001 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ja Max,
Sit die pot heel mis en ek kan jou verseker dat ek nie vir een van jou
vorige werkgewers werk nie...Haha
Tipies van julle wat sit en rondraai en die oogklappe ophou????

So van swart gepraat, klim maar dieper in ou maat en geniet die swart dag
wat jy daar binne aanskou, jy gaan dit nog bitter nodig kry in die donker
toekoms wat voorlê.

Groete uit `n pragtige PE.
Frikkie

Max skryf in boodskap news:9hhqbr$nkl$1@azure.nl.gxn.net...
> Frikkie, jy's so 'n suurgat, dat ek nie my kan indink dat jy jou lewe geniet
> nie...
>
> Los eers bietjie al die negatiewe dinge en gaan doen iets lekker, en dan kom
> vertel jy ons daarvan. Ek dink nie ek's die enigste wat twyfel aan jou
> breins nie. Of aan die feit dat jy oor boggerall anders as die kak kaffers
> kan kekkel nie.
>
> Word wakker, jy mis 'n mooi dag. Kyk net mooi tussen al die swart deur, en
> jy sal dit sien...
>
> Die moeilikste van alles om te glo is dat jy uit my vallei kom, en by een
> van my vorige werkgewers werk!!!
> _____________________________________________________
> Frikkie Potgieter schreef in berichtnieuws
> 9hhpl9$nfm$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Goed so,
>> Net jammer die ander kommies wat daar gehoort het en die prys moes betaal
>> het skotvry daarvan afgekom.
>> Daardie gemors wat in Kaapstad die kerk uitmekaar geskiet het met AK`s, in
>> Oos Londen ens... Die donners is helde hier buite, maar van ons Boerseuns
>> wat bomme geplant het waar NIEMAND eens dood is nie sit nog steeds in die
>> verotte tronke en vrot.
>> Kan nou sien hoekom AIDS so hoogty vier. Dit is `n lelike wiel wat draai
> as
>> die dinge so op die lappe kom.
>>
>> Ek sal eendag bietjie virr julle vertel van die transito rowe en hoekom
> die
>> SANDF (South African No Dissipline Force) se lede daaragter sit of van
> hulle
>> betrokke is.
>> Kyk bietjie hoe Militêr beplan van daardie rowe is.....
>>
>>
>> skryf in boodskap news:3B37FC33.BE12EEAF@home.com...
>> Thys de Wet wrote:
>>
>>> En waars Bram Fischer. En dierbare Beyers Naudé? Dis nou 'n omie vir
> wie
>>> ek respek het.
>>>
>>> Hulle figure nie meer in die ANC nie, want Winnie het hulle nie daar
> nodig
>>> nie, want sy het mos haar "tyres and matches..."
>>
>> Ek wil vir jou daaraan herinner, Thys, dat Bram Fischer in die tronk
>> gesterf het. Hulle wou hom nie eens laat uitkom om sy laaste paar
>> weke by sy broer in Pretoria deur te bring nie.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45489 is 'n antwoord op boodskap #44927] Vr, 29 Junie 2001 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Verander al weer die "subject".
Hey M8, gaan maak klaar skoon jou kombuis asseblief.
Max het met my gepraat en def. nie met jou nie.

skryf in boodskap news:3B3C868E.1B17A951@home.com...
> Max wrote:
>
>> Frikkie,
>>
>> Die moeilikste van alles om te glo is dat jy uit my vallei kom, en by een
>> van my vorige werkgewers werk!!!
>
> Ek dink hy werk letterlik vir Fred Rundle.
>
> Gloudina
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45490 is 'n antwoord op boodskap #44927] Vr, 29 Junie 2001 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Net soos wat jy kanada vervuil. Dank die Vader jy het padgegee, hoop daar is
stringe wat jou gaan volg.

Weet net nie wat ons met sulke goed soos jy sou doen as almal hier aangebly
het nie. Eintlik moet `n mens dit nie teen jou hou nie, maar gelukwens.
Geluk hoor...

skryf in boodskap news:3B3C7A38.B7FEC376@home.com...
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> NEE, die invallers van Bop is nog nie in Pretoria nie, maar glo my vandag,
>> dit sal nie nog `n honderd jaar wees nie en hulle (die Boervolk) sal wel
>> daar wees. Miskien nie in my / ons tyd nie, maar dit is waarom ons kinders
>> het...
>>
>> Hier is so `n ietsie hieronder in Engels en ons sal sien dat ons byna indien
>> nie alreeds in NO: 15 is nie.
>>
>
> Kom dit ook, hanskakie-Frikkie, uit die pen van jouleermeester, Fred Rundle?
> Hoekom sluk jy so die
> rassistiese literatuur wat vir jou uit die buiteland ingevoer
> word. Dink jy Fred Rundle ontvang nie geld uit die
> buiteland om rassisme aan te blaas nie. Heelwaarskynlik
> van Alberta in Kanada, waar hulle vervuil.
>
> Gloudina
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45548 is 'n antwoord op boodskap #45444] Sa, 30 Junie 2001 23:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
robinbewet  is tans af-lyn  robinbewet
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Gee hom gas ou Frikkie, wat sal die mak moere nou weel van al die goed?
Die meeste van hulle was te bang om saam met ons te veg op die
grens!!!!!!!!!!
Maar dit is mos maklik om klippe te gooi na die tyd !!!!!!!
Tinus.

Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:9hhpl9$nfm$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Goed so,
> Net jammer die ander kommies wat daar gehoort het en die prys moes betaal
> het skotvry daarvan afgekom.
> Daardie gemors wat in Kaapstad die kerk uitmekaar geskiet het met AK`s, in
> Oos Londen ens... Die donners is helde hier buite, maar van ons Boerseuns
> wat bomme geplant het waar NIEMAND eens dood is nie sit nog steeds in die
> verotte tronke en vrot.
> Kan nou sien hoekom AIDS so hoogty vier. Dit is `n lelike wiel wat draai as
> die dinge so op die lappe kom.
>
> Ek sal eendag bietjie virr julle vertel van die transito rowe en hoekom die
> SANDF (South African No Dissipline Force) se lede daaragter sit of van hulle
> betrokke is.
> Kyk bietjie hoe Militêr beplan van daardie rowe is.....
>
>
> skryf in boodskap news:3B37FC33.BE12EEAF@home.com...
> Thys de Wet wrote:
>
>> En waars Bram Fischer. En dierbare Beyers Naudé? Dis nou 'n omie vir wie
>> ek respek het.
>>
>> Hulle figure nie meer in die ANC nie, want Winnie het hulle nie daar nodig
>> nie, want sy het mos haar "tyres and matches..."
>
> Ek wil vir jou daaraan herinner, Thys, dat Bram Fischer in die tronk
> gesterf het. Hulle wou hom nie eens laat uitkom om sy laaste paar
> weke by sy broer in Pretoria deur te bring nie.
>
> Gloudina
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45549 is 'n antwoord op boodskap #44927] So, 01 Julie 2001 00:14 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
robinbewet  is tans af-lyn  robinbewet
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
OOI
Gaan loop sit op daardie besemstok van jou as jy nie weet hoe om dit te
gebriuk nie, of gaan doen iets waar `n mens jou nie kan hoor of sien nie !!!
Tinus.
skryf in boodskap news:3B3C868E.1B17A951@home.com...
> Max wrote:
>
>> Frikkie,
>>
>> Die moeilikste van alles om te glo is dat jy uit my vallei kom, en by een
>> van my vorige werkgewers werk!!!
>
> Ek dink hy werk letterlik vir Fred Rundle.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Antjie en Sampie
Volgende onderwerp: zoek mp3 van dana winner release in zuid afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:15:36 MGT 2024