Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » As...
As... [boodskap #3877] Di, 03 Februarie 2004 20:01 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As een van my bewonderaars dalk vir my 'n briefie gestuur het,
stuur dit oor asseblief. Toe ek inskakel, was daar 497 briewe.
Maklik om dit uit te vee, maar verseker sal ek moet formateer.
Want, as ek ooit 'n briefbom gesien het, is dit een die.

DD
Re: As... [boodskap #3878 is 'n antwoord op boodskap #3877] Di, 03 Februarie 2004 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:3dvv1015a1tsvvlbsn7p226fvj798npbo4@4ax.com...
>
> As een van my bewonderaars dalk vir my 'n briefie gestuur het,
> stuur dit oor asseblief. Toe ek inskakel, was daar 497 briewe.
> Maklik om dit uit te vee, maar verseker sal ek moet formateer.
> Want, as ek ooit 'n briefbom gesien het, is dit een die.
>
> DD
>

Kan jy nie 'n nuwe e-pos adres kry nie? En wie neem so knaend wraak op jou
DD? :-))

Lorinda
Re: As... [boodskap #3885 is 'n antwoord op boodskap #3878] Wo, 04 Februarie 2004 01:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Feb 2004 20:06:23 -0000, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:3dvv1015a1tsvvlbsn7p226fvj798npbo4@4ax.com...
>>
>>
>> as een van my bewonderaars dalk vir my 'n briefie gestuur het,
>> stuur dit oor asseblief. Toe ek inskakel, was daar 497 briewe.
>> Maklik om dit uit te vee, maar verseker sal ek moet formateer.
>> Want, as ek ooit 'n briefbom gesien het, is dit een die.
>>
>> DD
>>
>
> Kan jy nie 'n nuwe e-pos adres kry nie? En wie neem so knaend wraak op jou
> DD? :-))
>
> Lorinda
>

Dit is nou 3.00vm. En toe ek my pos oopmaak, was daar 507 briewe,
Lorinda:-) Ek gebruik 'n anti-spam program, maar ek sien nou dat dit
spammers, wie se briewe ek gebounce het, wat as 'could not be
delivered' terugkom. Nou, 20min later het ek die lot uitgevee, en
daar is 'n brief van jou ook, wat ek beantwoord.
Sien jou vanmiddag:-)
Re: As... [boodskap #3886 is 'n antwoord op boodskap #3885] Wo, 04 Februarie 2004 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:cmg0209ghl6g74fcn8pecbmjddckqkb7cn@4ax.com...

> Dit is nou 3.00vm. En toe ek my pos oopmaak, was daar 507 briewe,
> Lorinda:-) Ek gebruik 'n anti-spam program, maar ek sien nou dat dit
> spammers, wie se briewe ek gebounce het, wat as 'could not be
> delivered' terugkom. Nou, 20min later het ek die lot uitgevee, en
> daar is 'n brief van jou ook, wat ek beantwoord.

LOL! Hou op om hulle pos te bounce, delete dit net. Bedoel jy ek is een van
die spammers wie se pos jy gebounce het ? Dis 'n leuen hoor! :-))

Lorinda
Re: As... [boodskap #3888 is 'n antwoord op boodskap #3886] Wo, 04 Februarie 2004 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 4 Feb 2004 06:47:09 -0000, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:cmg0209ghl6g74fcn8pecbmjddckqkb7cn@4ax.com...
>
>> Dit is nou 3.00vm. En toe ek my pos oopmaak, was daar 507 briewe,
>> Lorinda:-) Ek gebruik 'n anti-spam program, maar ek sien nou dat dit
>> spammers, wie se briewe ek gebounce het, wat as 'could not be
>> delivered' terugkom. Nou, 20min later het ek die lot uitgevee, en
>> daar is 'n brief van jou ook, wat ek beantwoord.
>
> LOL! Hou op om hulle pos te bounce, delete dit net. Bedoel jy ek is een van
> die spammers wie se pos jy gebounce het ? Dis 'n leuen hoor! :-))
>
> Lorinda
>

En dan word dit gesê dat ék te tegnies lees!
Maar dié keer het jy verkeerd gelees. Ek het
506 briewe gebounce
Re: As... [boodskap #3891 is 'n antwoord op boodskap #3888] Wo, 04 Februarie 2004 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:h4f2201vi1brg03gkgcq19ncovhq9m2om4@4ax.com...

>
> En dan word dit gesê dat ék te tegnies lees!
> Maar dié keer het jy verkeerd gelees. Ek het
> 506 briewe gebounce

Ons wag in spanning...hoeveel het jy vandag gebounce?:-))

Lorinda
Re: As... [boodskap #3894 is 'n antwoord op boodskap #3891] Do, 05 Februarie 2004 00:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 4 Feb 2004 21:31:09 -0000, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:h4f2201vi1brg03gkgcq19ncovhq9m2om4@4ax.com...
>
>>
>> En dan word dit gesê dat ék te tegnies lees!
>> Maar dié keer het jy verkeerd gelees. Ek het
>> 506 briewe gebounce
>
> Ons wag in spanning...hoeveel het jy vandag gebounce?:-))
>
> Lorinda
>

119 en toe ek aangeskakel het, en toe jy nou vra, het ek gaan kyk.
Daar is nou 502:-(
Re: As... [boodskap #3914 is 'n antwoord op boodskap #3891] Vr, 06 Februarie 2004 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
undercover  is tans af-lyn  undercover
Boodskappe: 8
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 4 Feb 2004 21:31:09 -0000, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:h4f2201vi1brg03gkgcq19ncovhq9m2om4@4ax.com...
>
>>
>> En dan word dit gesê dat ék te tegnies lees!
>> Maar dié keer het jy verkeerd gelees. Ek het
>> 506 briewe gebounce
>
> Ons wag in spanning...hoeveel het jy vandag gebounce?:-))
>
> Lorinda
>

> Ons wag in spamming. Hoeveel het jy vandag gebounce?:-))
Verduidelik asseblief:-)

Gespamde

DD
Re: As... [boodskap #3915 is 'n antwoord op boodskap #3914] Vr, 06 Februarie 2004 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
undercover  is tans af-lyn  undercover
Boodskappe: 8
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 06 Feb 2004 20:59:19 +0200, undercover wrote:

> On Wed, 4 Feb 2004 21:31:09 -0000, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:h4f2201vi1brg03gkgcq19ncovhq9m2om4@4ax.com...
>>
>>>
>>> En dan word dit gesê dat ék te tegnies lees!
>>> Maar dié keer het jy verkeerd gelees. Ek het
>>> 506 briewe gebounce
>>
>> Ons wag in spanning...hoeveel het jy vandag gebounce?:-))
>>
>> Lorinda
>>
>
>> Ons wag in spamming. Hoeveel het jy vandag gebounce?:-))
> Verduidelik asseblief:-)
>
> Gespamde
>
> DD
>

O shittt. Ek moet soms email adres verander...!

?
Re: As... [boodskap #3916 is 'n antwoord op boodskap #3915] Sa, 07 Februarie 2004 10:29 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
undercover skryf in boodskap news:...
>>>
>
>>> Ons wag in spamming. Hoeveel het jy vandag gebounce?:-))
>> Verduidelik asseblief:-)
>>
>> Gespamde
>>

> O shittt. Ek moet soms email adres verander...!
>
> ?

LOL! Ja, dis nogal belangrik. En het die spamming toe gewag? :-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Onse Prez se toespraak vandag
Volgende onderwerp: Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 06:59:42 MGT 2024