Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Litaue
Litaue [boodskap #145240] Ma, 13 Mei 2024 18:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kaart van Litaue.
'n Kaart van Litaue.
Litoue se vlag.
Litoue se vlag.
Litaue
Afbreking: Li•tau•e


Pleknaam: Litaue

Betekenis:
• 'n Land in Noordoos-Europa, amptelik die Republiek Litaue.

Gebruik:
Litaue word begrens deur Letland, Wit-Rusland, Pole en Rusland (Kaliningrad).

Wisselvorm:
• Litoue

Afgelei:
• Litauer
• Litaus

Afkorting:
• Lit.

Vertaling:
Engels: Lithuania
Nederlands: Litouwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alliansie
Volgende onderwerp: kringloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 05:13:02 MGT 2024