Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afvallig
afvallig [boodskap #145173] Ma, 06 Mei 2024 10:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afvallig
Afbreking: af•val•lig
Samestelling: afval + -ig


Byvoeglike naamwoord: afvallig
Vergrotende trap: afvalliger
Oortreffende trap: afvalligste
Attributief: afvallige
Partitief: afvalligs

Betekenis:
• Wat nie getrou of lojaal is nie.

Gebruik:
• In daardie tyd sal baie mense van die geloof afvallig word, en hulle sal mekaar verraai en mekaar haat. [Matteus 24:10]

Sinoniem:
• afvallend
• apostaat
• dislojaal
• ontrou
• troueloos
• verraderlik

Afgelei:
• afvalliges
• afvalligheid

Vertaling:
Engels: disloyal, unfaithful, renegade, apostate
Nederlands: afvallig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afwyk
Volgende onderwerp: tugverhoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 03:50:48 MGT 2024