Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afwyk
afwyk [boodskap #145172] Ma, 06 Mei 2024 10:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afwyk
Afbreking: af•wyk
Samestelling: af + wyk


Werkwoord: afwyk
Verlede tyd: het afgewyk
Teenwoordige deelwoord: afwykend, afwykende
Verlede deelwoord: afgewykte

Betekenis:
• Om 'n ander rigting te kies; 'n ander koers inslaan.
• Om te verskil van wat as normaal of reg aanvaar word.

Gebruik:
• Hou jou toespraak saaklik en moenie van die onderwerp afwyk nie.
• Ons het nie afvallig geword nie en van u pad nie afgewyk nie. [Psalms 44:19]

Sinoniem:
• afdraai
• afdwaal
• deflekteer
• deklineer
• divergeer
• uitdraai
• uiteenloop

Afgelei:
• afwykbaar
• afwyker
• afwykeling
• afwykend
• afwykhoek
• afwyking
• afwykspanning

Vertaling:
Engels: to deviate, diverge, deflect; to differ, disagree
Nederlands: afwijken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stakend
Volgende onderwerp: afvallig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 18:49:25 MGT 2024