Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » garnaal
garnaal [boodskap #139070] Do, 17 Maart 2022 13:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Garnaal.
'n Garnaal.
garnaal
Afbreking: gar•naal


Selfstandige naamwoord: garnaal
Meervoud: garnale
Verkleinwoord: garnaaltjie
Meervoud van verkleining: garnaaltjies

Betekenis:
• Klein, kreefagtige waterdier met tien pote en 'n sagte dop, onderorde Pleocyemata.

Gebruik:
Garnale is 'n belangrike voedselbron en word as 'n lekkerny beskou.

Hiperoniem:
• skaaldier

Afgelei:
• garnaalkelkie
• garnaalpasta
• garnaalsous
• garnaalsterte
• garnaalvissery
• seegarnaal
• steurgarnaal

Vertaling:
Engels: shrimp, prawn
Nederlands: garnaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voortgaan
Volgende onderwerp: sandglas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 04:04:21 MGT 2024