Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besinning
besinning [boodskap #138892] Do, 10 Februarie 2022 17:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besinning
Afbreking: be•sin•ning
Samestelling: besin + -ing


Selfstandige naamwoord: besinning
Meervoud: besinninge, besinnings

Betekenis:
• Die handeling van besin; helder dink om tot 'n verstandige besluit te kan kom.

Gebruik:
• Kom tot besinning en moenie langer sonde doen nie. [1 Korintiërs 15:34]

Sinoniem:
• inkeer
• kentering
• nabetragting
• nadenke
• oordenking
• selfondersoek

Afgelei:
• geloofsbesinning
• selfbesinning

Vertaling:
Engels: contemplation, reflection
Nederlands: bezinning

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beroepsveiligheid
Volgende onderwerp: beskouenswaardig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 20:39:46 MGT 2024