Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdriet
verdriet [boodskap #136172] Sa, 03 April 2021 13:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verdriet
Afbreking: ver•driet


Selfstandige naamwoord: verdriet
Meervoud:
Verkleinwoord: verdriet
Meervoud van verkleining: verdriet

Betekenis:
• 'n Gevoel van hartseer en droefheid.

Gebruik:
• 'n Wyse seun verheug sy vader, maar 'n dwase seun doen sy moeder verdriet aan. [Spreuke 10:1]

Sinoniem:
• droefheid
• droefnis
• hartseer
• leed
• sielesmaad
• smart
• weemoed
• treurigheid

Antoniem:
• blydskap

Afgelei:
• liefdesverdriet
• verdrietig

Vertaling:
Engels: grief, sadness, sorrow
Nederlands: verdriet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bebos
Volgende onderwerp: onus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 05:41:07 MGT 2024