Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » chaos
chaos [boodskap #133937] So, 04 Oktober 2020 10:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
chaos
Afbreking: cha•os


Selfstandige naamwoord: chaos
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Toestand van groot wanorde en verwarring.

Gebruik:
• Bennie se troetelmuis het ontsnap en chaos in die klas veroorsaak.

Sinoniem:
• deurmekaarspul
• harwar
• ongeordendheid
• ontwrigting
• ordeloosheid
• pandemonium
• warboel
• wanorde

Antoniem:
• orde

Vertaling:
Engels: chaos, disorder, confusion, mix-up
Nederlands: chaos

Nota:
• Chaos is 'n leenwoord uit Latyn.
• Waar die "ch" in vreemde woorde as "g" of "k" in Afrikaans uitgespreek kan word, word die oorspronklike "ch" behou om wisselvorme te vermy.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ordinêr
Volgende onderwerp: skolier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 03:52:28 MGT 2024