Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aspek
aspek [boodskap #133803] Ma, 28 September 2020 13:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aspek
Afbreking: as•pek


Selfstandige naamwoord: aspek
Meervoud: aspekte

Betekenis:
• Die kant of sy van 'n voorwerp of saak wat beskou word.

Gebruik:
• Hierdie aspek is nie deeglik genoeg ontleed nie en word slegs terloops in die boek genoem.

Sinoniem:
• faset
• gesigspunt

Vertaling:
Engels: aspect
Nederlands: aspect

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spasie
Volgende onderwerp: onvergenoeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 20:57:05 MGT 2024