Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vullishoop
vullishoop [boodskap #132682] Wo, 12 Augustus 2020 08:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vullishoop
Afbreking: vul•lis•hoop
Samestelling: vullis + hoop


Selfstandige naamwoord: vullishoop
Meervoud: vullishope
Verkleinwoord: vullishoopie
Meervoud van verkleining: vullishoopies

Betekenis:
• Vullis wat op 'n hoop gegooi is, of figuurlik, 'n baie vuil plek.

Gebruik:
• Tuinafval kan na die munisipale vullishoop geneem word.

Sinoniem:
• ashoop
• vuilgoedhoop

Vertaling:
Engels: garbage dump
Nederlands: stortplaats, vuilnisbelt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skarrel
Volgende onderwerp: neurie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 07:21:53 MGT 2024