Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goedkeur
goedkeur [boodskap #132351] Vr, 24 Julie 2020 20:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
goedkeur
Afbreking: goed•keur
Samestelling: goed + keur
Uitspraak: /ˈχut.kɪør/


Werkwoord: keur goed, goedkeur
Verlede tyd: het goedgekeur
Teenwoordige deelwoord: goedkeurende
Verlede deelwoord: goedgekeurde

Betekenis:
• Toestemming verleen.

Gebruik:
• Die parlement moet die wetsontwerp goedkeur voordat dit gepromulgeer kan word.

Sinoniem:
• aanneem
• bekragtig
• magtig
• ratifiseer
• toelaat

Antoniem:
• afkeur

Afgelei:
• goedkeuring
• goedkeurend

Vertaling:
Engels: to approve, endorse, confirm
Nederlands: goedkeuren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goedkeuring
Volgende onderwerp: haakspeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 04:51:34 MGT 2024