Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwelpunt
kwelpunt [boodskap #131538] Do, 11 Junie 2020 09:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwelpunt
Afbreking: kwel•punt
Samestelling: kwel + punt


Selfstandige naamwoord: kwelpunt
Meervoud: kwelpunte
Verkleinwoord: kwelpuntjie
Meervoud van verkleining: kwelpuntjies

Betekenis:
• 'n Saak wat pla; moeilike probleem wat nog nie heeltemal opgelos is nie.

Gebruik:
• Die Springbokke se groot kwelpunt is steeds hul skrums.

Verwant:
• knelpunt

Vertaling:
Engels: problem, bottleneck
Nederlands: kwelpunt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koeksister
Volgende onderwerp: doelgerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 04:41:58 MGT 2024