Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beroof
beroof [boodskap #130594] Wo, 01 April 2020 10:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beroof
Afbreking: be•roof
Uitspraak: /bəˈrʊə̯f/


Werkwoord: beroof
Verlede tyd: het beroof

Betekenis:
• Iemand met geweld van sy besettings ontneem.

Gebruik:
• Hy het my van al my geld beroof.

Spreekwoord:
• Jy is van jou sinne beroof. [Nie by jou volle verstand nie.]

Wisselvorm:
• berowe

Afgelei:
• berowing

Vertaling:
Engels: to deprive, rob, steal, plunder
Nederlands: beroven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beet
Volgende onderwerp: beton
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 02:22:27 MGT 2024