Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vindingryk
vindingryk [boodskap #129533] Do, 30 Januarie 2020 07:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vindingryk
Afbreking: vin•ding•ryk


Byvoeglike naamwoord: vindingryk
Vergrotende trap: vindingryker
Oortreffende trap: vindingrykste
Attributief: vindingryke
Partitief: vindingryks

Betekenis:
• Vaardig met die uitdink van planne en oplossings vir probleme.

Gebruik:
• Rowers raak al meer vindingryk met slinkse maniere om jou swaarverdiende geld uit jou rekening te steel.

Sinoniem:
• kreatief
• skerpsinnig
• vernuftig

Afgelei:
• vindingrykheid

Vertaling:
Engels: creative, inventive, resourceful, ingenious
Nederlands: vindingrijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: assonansie
Volgende onderwerp: uitsteek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:17:13 MGT 2024