Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haat
haat [boodskap #127245] Sa, 27 Julie 2019 06:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Gebroke hart as simbool van haat of verlore liefde.
'n Gebroke hart as simbool van haat of verlore liefde.
haat
Afbreking: haat




Selfstandige naamwoord: haat
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Sterk gevoel dat mens nie van iets of iemand hou nie; emosie van afsku of vyandskap; diep afkeer.

Gebruik:
• Sien jy die haat in hulle oë.
• Die haat word al hoe meer en die bom gaan een van die dae ontplof.

Antoniem:
• liefde

Vertaling:
Engels: hate, hatred
Nederlands: haat


Werkwoord: haat
Verlede tyd: het gehaat
Teenwoordige deelwoord: hatende

Betekenis:
• Kwade gevoelens jeens iets of iemand koester.

Gebruik:
• Ek haat jou!

Vertaling:
Engels: to hate, detest
Nederlands: haat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoon
Volgende onderwerp: ruk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 20:49:19 MGT 2024