Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dis lekker in Souf Efrika
Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97313] Vr, 27 Augustus 2004 10:42 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kommentaar?

-----

It's Great to be a Souf Efrikan (South African)
This is a great country because:

1. You can eat half dried meat and not be considered disgusting.
2. Nothing is your fault; you can blame it all on apartheid.
3. You get to buy a new car every 3 months and the insurance company even
pays for it.
4. You can experience kak service in eleven official languages.
5. Where else can you get oranges with 45% alcohol content at rugby matches?
6. It's the only country in the world where striking workers show how angry
they are by dancing.
7. You're considered clumsy if you cannot use a cell phone (without car
kit), change CDs, drink a beer, put on make-up, read the newspaper and
smoke, all at the same time while driving a car at 160 kph in a 60 kph zone.
8. Great accent. (!!!)
9. If you live in Johannesburg, you get to brag about living in the most
dangerous city in the world.
10. Burglar bars become a feature, and a great selling point for your house.
11. You can decorate your garden walls with barbed wire.
12. The tow-trucks are the first on the scene for most major crimes, without
being called. The police you have to call about three times.
13. Votes have to be recounted until the right party wins.
14. Illegal immigrants leave the country because the crime rate is too high.
15. The police ask you if they must follow up on the burglary you've just
reported.
16. When a murderer gets a 6 month sentence and a pirate TV viewer 2 years.
17. The prisoners strike and get to vote in elections!
18. The police stations have panic buttons to call armed response when they
are burgled.
19. Police cars are fitted with immobilizers and gear locks!

Ja nee!! Dis lekker hier!!

-----

:-)

TJ
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97315 is 'n antwoord op boodskap #97313] Vr, 27 Augustus 2004 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"TJ" skryf

> Kommentaar?

Ongelukkig, TJ, het ek hierdie lys nou al 'n paar
keer op hierdie nuusgroep gepos gesien. Ek wonder
hoekom jy jou verlaag om sulke snert hier te herhaal.
Dit is nie goeie advertensie vir jou artslink-reputasie
nie. Dit sonder jou dan ook maar net uit as een van die
crowd wat niks beter met hulle tyd te doen het as
om hulle land te sit en beswadder nie. En dit op
Engels.

Gloudina
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97319 is 'n antwoord op boodskap #97315] Vr, 27 Augustus 2004 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nerens geskryf dat dit my woorde is nie, maar slegs kommentaar gevra. Jammer
oor die Engels.

Feit is dat my plaaslike polisiestasie van private "armed response" gebruik
maak. "Fact." ... en die res is seker ook waar?

:-)

TJ

"@rogers.com" wrote in message
news:uPEXc.215$6EE.37@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com.. .
>
> "TJ" skryf
>
>> Kommentaar?
>
> Ongelukkig, TJ, het ek hierdie lys nou al 'n paar
> keer op hierdie nuusgroep gepos gesien. Ek wonder
> hoekom jy jou verlaag om sulke snert hier te herhaal.
> Dit is nie goeie advertensie vir jou artslink-reputasie
> nie. Dit sonder jou dan ook maar net uit as een van die
> crowd wat niks beter met hulle tyd te doen het as
> om hulle land te sit en beswadder nie. En dit op
> Engels.
>
> Gloudina
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97320 is 'n antwoord op boodskap #97319] Vr, 27 Augustus 2004 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"TJ" skryf

> Feit is dat my plaaslike polisiestasie van private "armed response" gebruik
> maak. "Fact." ... en die res is seker ook waar?

Ek sou dink dat enige polisie-stasie dom
sal wees as dit nie een of ander maatreël
het teen oorval te word nie. Ek sou dink
enige polisiestasie in byvoorbeeld Ottawa
of Toronto het dieselfde maatreels teen diewe.
Maar dis die mentaliteit wat hierdie soort
dinge sit en pos totdat dit mens naar op
die maag maak, wat my irriteer. Julle
het dieselfde soort mentaliteit as die mense
wat hier in Kanada so sit en praat oor dinge
wat negatief is teenoor Eerste Nasies en
immigrante. En dan is die mense wat so
praat gewoonlik van 'n laer klas ekonomies
en met minder opvoeding as die mense
waaroor hulle so praat. Dis die agterafgeid
van die mentaliteit wat my irriteer. En ek
wed jou dat hierdie stuk deur 'n Afrikaner
geskryf is. Engelse Suid-Afrikaners het
gewoonlik beter dinge om met hulle tyd
te doen as om dié soort snert te sit en
uitbroei. En julle speel reg in hulle hande
deur dinge in Engels op die nuusgroep
te sit. Die verengelsing van die Afrikaanse
nuusgroep, en dit deur dié soort snert.
Ek het beter van jou verwag. Ek sou dink
as adverteerder van artslink op hierdie
nuusgroep sou jy meer professionele etiket
beoefen het.

Gloudina
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97322 is 'n antwoord op boodskap #97320] Vr, 27 Augustus 2004 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:J4GXc.282$6EE.17@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com.. .
> Ek sou dink dat enige polisie-stasie dom
> sal wees as dit nie een of ander maatreël
> het teen oorval te word nie. Ek sou dink
> enige polisiestasie in byvoorbeeld Ottawa
> of Toronto het dieselfde maatreels teen diewe.
-----Luister tog na jouself! 'n Polisiediens 'n private kontrakteur betaal
om na hom om te sien? Jou polisiediens is veronderstel om die publiek se
beskerming te wees teen misdaad en hulle kan hulleself nie help nie? En
dit gebeur vandag hier in Afrika, glo my! In 'n stad soos Windhoek is die
'armed response' sekerheidsmaatskappye veel vinniger op 'n misdaadtoneel as
die polisie self. Wat eens 'n trotse mag was, met dissipline en
doeltreffendheid, is nou 'n patetiese gemors.

> Maar dis die mentaliteit wat hierdie soort
> dinge sit en pos totdat dit mens naar op
> die maag maak, wat my irriteer.
----Praat vir jouself, ou antie. Wat dink jy doen jy as jy so boer in die
verlede?

Dis die agterafgeid van die mentaliteit wat my irriteer.
----Jinne, dat jy jouself so kan slegsê?!

Die verengelsing van die Afrikaanse nuusgroep, en dit deur dié soort snert.
----Hoeveel keer, hoeveel keer moet nog vir jou gesê word dat die primôre
doel van hierdie ng nie bloot net Afrikaans is nie? Wat verstaan jy in
'van belang vir Afrikaanssprekendes' nie so mooi nie. Dink jy ons is van
jou agtertangse vriende wat nie Engels kan of wil verstaan nie en geen
belang in enigiets in 'n ander taal kan hê nie?
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97324 is 'n antwoord op boodskap #97322] Vr, 27 Augustus 2004 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

In 'n stad soos Windhoek is die
> 'armed response' sekerheidsmaatskappye veel vinniger op 'n misdaadtoneel as
> die polisie self.

In 'n stad soos Ottawa is die private sekerheids-
maatskappy ook veel vinniger op die misdaad-
toneel as die polisie self. Jy moet agter jou duin
uitkom en die wêreld leer ken.

Tant Hessie van die Nossob
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97325 is 'n antwoord op boodskap #97322] Vr, 27 Augustus 2004 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Wat eens 'n trotse mag was, met dissipline en
> doeltreffendheid, is nou 'n patetiese gemors.

Luister, ek val nie vir daardie "trotse mag, met
dissipline en doeltreffendheid"-strooi nie. Hulle
mag doeltreffend gewees het in die wit buurtes,
maar hulle was nie daar vir tagtig persent van
die land se bevolking nie, wat in baie gevalle
deur wit polisiemanne geterroriseer is.

Gloudina
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97327 is 'n antwoord op boodskap #97324] Vr, 27 Augustus 2004 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foeit tog en dan sit die polisiemanne by die polisiekantore sonder voertuie?
Oorlat die offisiere en onderoffisiere die voertuie as privaattaxi's
gebruik?
"@rogers.com" wrote in message
news:OOGXc.637$6EE.328@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>
> "Suidwester" skryf
>
> In 'n stad soos Windhoek is die
>> 'armed response' sekerheidsmaatskappye veel vinniger op 'n misdaadtoneel
> as
>> die polisie self.
>
> In 'n stad soos Ottawa is die private sekerheids-
> maatskappy ook veel vinniger op die misdaad-
> toneel as die polisie self. Jy moet agter jou duin
> uitkom en die wêreld leer ken.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97328 is 'n antwoord op boodskap #97325] Vr, 27 Augustus 2004 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tante, jy moet leer om die kaf van die koring te skei. Jy praat van
vergrype deur die polisie van ouds ek praat van die wese van 'n polisiemag.
Maak nie saak watter politieke party aan bewind is nie, die polisiemag van
die land, net soos sy weermag, staan heeltemal neutraal teenoor die politiek
omdat hulle die gemeenskap dien. Met die nuwe bedeling en regstellende
aksie, het die mense met ervaring van die werk, na die privaatsektor verkas
en die polisie gelaat met mense wat nie die omvang van die werk ken en kan
doen nie. Jy kan dit orals sien. Vuil polisiekantore, geroesde voertuie,
ens. Ook die mag het nie meer die dissipline van vroeër nie. Hoe sal jy
ook weet? Jy sit en tjol skryf uit teoretisering uit! Plus natuurlik jou
psigopatiese haat van blanke Suid-Afrika.......jy's 'n 'nut-case', besef jy
dit?
"@rogers.com" wrote in message
news:3SGXc.698$6EE.523@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>
> "Suidwester" skryf
>
> Wat eens 'n trotse mag was, met dissipline en
>> doeltreffendheid, is nou 'n patetiese gemors.
>
> Luister, ek val nie vir daardie "trotse mag, met
> dissipline en doeltreffendheid"-strooi nie. Hulle
> mag doeltreffend gewees het in die wit buurtes,
> maar hulle was nie daar vir tagtig persent van
> die land se bevolking nie, wat in baie gevalle
> deur wit polisiemanne geterroriseer is.
>
> Gloudina
>
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97330 is 'n antwoord op boodskap #97328] Vr, 27 Augustus 2004 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Tante, jy moet leer om die kaf van die koring te skei. Jy praat van
> vergrype deur die polisie van ouds ek praat van die wese van 'n
polisiemag.

O, ek sien. Jy sit daar agter jou duin en
jy "praat van die wese van 'n polisiemag."
Kon dit gereken het.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97331 is 'n antwoord op boodskap #97330] Vr, 27 Augustus 2004 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daai niksseggende antwoord van jou beteken dat jy erken jy het strooi
kwytgeraak. Twak, soos gewoonlik.
"@rogers.com" wrote in message
news:voIXc.77393$pTn.29793@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Tante, jy moet leer om die kaf van die koring te skei. Jy praat van
>> vergrype deur die polisie van ouds ek praat van die wese van 'n
> polisiemag.
>
> O, ek sien. Jy sit daar agter jou duin en
> jy "praat van die wese van 'n polisiemag."
> Kon dit gereken het.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97332 is 'n antwoord op boodskap #97322] Vr, 27 Augustus 2004 16:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Slow Eddy het juis die gepos op soc.culture.south-africa

"There are seven security companies in Hazyview. That tells you something, I
suppose. (I doubt if the average town of less than 3000 inhabitants would
even have a security company, anywhere else in the world)." - 'n Maatskappy
vir elke 429 inwoners?!

... en dan kry ons dat baie van die goeie polisiemanne en vroue juis moet
"moonlight" vir hierdie maatskappye om kos op die tafel te sit en kinders se
skoolgeld te betaal. Dis die debat waarvoor ek gehoop het met my vraag van
kommentaar - die res is humorsin - waarvan daar blykbaar min in Kanada is.

As 'n mens nie eens vir jou self kan lag nie. Wat dan?

:-)

TJ

"Suidwester" skryf in boodskap news:412f3453.0@news1.mweb.co.za...
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:J4GXc.282$6EE.17@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com.. .
>> Ek sou dink dat enige polisie-stasie dom
>> sal wees as dit nie een of ander maatreël
>> het teen oorval te word nie. Ek sou dink
>> enige polisiestasie in byvoorbeeld Ottawa
>> of Toronto het dieselfde maatreels teen diewe.
> -----Luister tog na jouself! 'n Polisiediens 'n private kontrakteur betaal
> om na hom om te sien? Jou polisiediens is veronderstel om die publiek se
> beskerming te wees teen misdaad en hulle kan hulleself nie help nie? En
> dit gebeur vandag hier in Afrika, glo my! In 'n stad soos Windhoek is die
> 'armed response' sekerheidsmaatskappye veel vinniger op 'n misdaadtoneel as
> die polisie self. Wat eens 'n trotse mag was, met dissipline en
> doeltreffendheid, is nou 'n patetiese gemors.
>
>
>> Maar dis die mentaliteit wat hierdie soort
>> dinge sit en pos totdat dit mens naar op
>> die maag maak, wat my irriteer.
> ----Praat vir jouself, ou antie. Wat dink jy doen jy as jy so boer in die
> verlede?
>
> Dis die agterafgeid van die mentaliteit wat my irriteer.
> ----Jinne, dat jy jouself so kan slegsê?!
>
> Die verengelsing van die Afrikaanse nuusgroep, en dit deur dié soort snert.
> ----Hoeveel keer, hoeveel keer moet nog vir jou gesê word dat die primôre
> doel van hierdie ng nie bloot net Afrikaans is nie? Wat verstaan jy in
> 'van belang vir Afrikaanssprekendes' nie so mooi nie. Dink jy ons is van
> jou agtertangse vriende wat nie Engels kan of wil verstaan nie en geen
> belang in enigiets in 'n ander taal kan hê nie?
>
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97333 is 'n antwoord op boodskap #97332] Vr, 27 Augustus 2004 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"TJ"

Dis die debat waarvoor ek gehoop het met my vraag van
> kommentaar - die res is humorsin - waarvan daar blykbaar min in Kanada is.
>
> As 'n mens nie eens vir jou self kan lag nie. Wat dan?

A, maar jy sien, jy is vals as jy sê dat hierdie pos
'n poging was om debat te stimuleer en om mens
vir jouself te laat lag. Jy weet en ander weet en ek
weet PRESIES waaroor dit gaan. Hierdie soort
poste is 'n siekte wat in SA uitgebreek het onder
die Afrikaners. Dis 'n manier om te hunker na die
"goeie ou dae" toe dinge "nie so was nie." Ons
ken dié soort wat hier in Kanada aankom, omdat
hulle hoop dat hulle "die goeie ou dae" in Kanada
kan dupliseer, in 'n "wit land" wat "geen geweld"
het nie. En sodra hulle hier aanland, begin hulle
hul fout uitvind en dan begin hulle kritiseer. Iemand
vra my nou die dag wat "verkeerd" is met een van
die mense wat hier in ons gebou ingetrek het en
wat vantevore van SA was. Sy sê die persoon
dink sy is sê belangrik, en sy kritiseer Kanada
die hele tyd. Ek sê toe vir haar sy moet altyd
vir mense uit SA vra wanneer hulle uit SA uit
is. As hulle na 1994 uit is, dan kan jy maar seker
wees hulle sal dink hulle is beter as Kanadese en
sal alles kritiseer. En ek is jammer om te sien
dat jy ook een van daardie tipe is. En nogal
iemand wat met die artslink-site duidelik
geidentifiseer op jou poste, van hierdie soort
goed kwyt raak. Dis eenvoudig onprofessioneel.

Gloudina
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97341 is 'n antwoord op boodskap #97315] Vr, 27 Augustus 2004 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "TJ" skryf
>
>
>> Kommentaar?
>
>
> Ongelukkig, TJ, het ek hierdie lys nou al 'n paar
> keer op hierdie nuusgroep gepos gesien. Ek wonder
> hoekom jy jou verlaag om sulke snert hier te herhaal.
> Dit is nie goeie advertensie vir jou artslink-reputasie
> nie. Dit sonder jou dan ook maar net uit as een van die
> crowd wat niks beter met hulle tyd te doen het as
> om hulle land te sit en beswadder nie. En dit op
> Engels.
>
> Gloudina
>
>

LOL, die meeste is toevallig waar! BELIEVE IT, OR NOT!
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97342 is 'n antwoord op boodskap #97325] Vr, 27 Augustus 2004 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "Suidwester" skryf
>
> Wat eens 'n trotse mag was, met dissipline en
>
>> doeltreffendheid, is nou 'n patetiese gemors.
>
>
> Luister, ek val nie vir daardie "trotse mag, met
> dissipline en doeltreffendheid"-strooi nie. Hulle
> mag doeltreffend gewees het in die wit buurtes,
> maar hulle was nie daar vir tagtig persent van
> die land se bevolking nie, wat in baie gevalle
> deur wit polisiemanne geterroriseer is.
>
> Gloudina
>
>

Nog 'n surrealistiese werk deur die kunstenaar GLOUDINA wat ons wêreld
vir 'n ander verruil het om in vrede te kan droom... Die kyker sal
kennis neem van die fyn detail wat die kunstenaar gebruik om die baie
onwaar (dog vir baie mense buite Afrika aantreklik) snert te vertoon.
Amper perfekte spelling en pragtige Afrikaans is die kenmerk van die
kunstenaar se werke. Maar soos met vele ander kunstenaars is die een se
werk mooi om na te kyk maar skiet tekort in die inhoud afdeling.

Hoe meer mens na die kunstenaar se werk kyk, hoe meer kom mens agter hoe
verwyderd die kunstenaar werklik van Afrika is...
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97343 is 'n antwoord op boodskap #97327] Vr, 27 Augustus 2004 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:

> Foeit tog en dan sit die polisiemanne by die polisiekantore sonder voertuie?
> Oorlat die offisiere en onderoffisiere die voertuie as privaattaxi's
> gebruik?
> "@rogers.com" wrote in message
> news:OOGXc.637$6EE.328@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>
>> "Suidwester" skryf

>> In 'n stad soos Windhoek is die

>>> 'armed response' sekerheidsmaatskappye veel vinniger op 'n misdaadtoneel

>> as

>>> die polisie self.

>> In 'n stad soos Ottawa is die private sekerheids-
>> maatskappy ook veel vinniger op die misdaad-
>> toneel as die polisie self. Jy moet agter jou duin
>> uitkom en die wêreld leer ken.

>> Tant Hessie van die Nossob


>
>
>

Sy is van haar sinne beroof Suidwester...
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97345 is 'n antwoord op boodskap #97333] Vr, 27 Augustus 2004 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "TJ"
>
> Dis die debat waarvoor ek gehoop het met my vraag van
>
>> kommentaar - die res is humorsin - waarvan daar blykbaar min in Kanada is.

>> As 'n mens nie eens vir jou self kan lag nie. Wat dan?
>
>
> A, maar jy sien, jy is vals as jy sê dat hierdie pos
> 'n poging was om debat te stimuleer en om mens
> vir jouself te laat lag. Jy weet en ander weet en ek
> weet PRESIES waaroor dit gaan. Hierdie soort
> poste is 'n siekte wat in SA uitgebreek het onder
> die Afrikaners. Dis 'n manier om te hunker na die
> "goeie ou dae" toe dinge "nie so was nie." Ons
> ken dié soort wat hier in Kanada aankom, omdat
> hulle hoop dat hulle "die goeie ou dae" in Kanada
> kan dupliseer, in 'n "wit land" wat "geen geweld"
> het nie. En sodra hulle hier aanland, begin hulle
> hul fout uitvind en dan begin hulle kritiseer. Iemand
> vra my nou die dag wat "verkeerd" is met een van
> die mense wat hier in ons gebou ingetrek het en
> wat vantevore van SA was. Sy sê die persoon
> dink sy is só belangrik, en sy kritiseer Kanada
> die hele tyd. Ek sê toe vir haar sy moet altyd
> vir mense uit SA vra wanneer hulle uit SA uit
> is. As hulle na 1994 uit is, dan kan jy maar seker
> wees hulle sal dink hulle is beter as Kanadese en
> sal alles kritiseer. En ek is jammer om te sien
> dat jy ook een van daardie tipe is. En nogal
> iemand wat met die artslink-site duidelik
> geidentifiseer op jou poste, van hierdie soort
> goed kwyt raak. Dis eenvoudig onprofessioneel.
>
> Gloudina
>
>

Ek kon nie deur die geprewel lees nie. Verskoon my maar kan enige iemand
die ou tannie met die bolla (wat so skud) sien? Verbeel jou dit terwyl
jy die eerste twee of drie lyne van haar teks lees. So siniele ou feeks
met so krom vinger en 'n skril stem...
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97350 is 'n antwoord op boodskap #97333] Sa, 28 Augustus 2004 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hie-hie-haaa-haaaa!!!! Antie, dis nou die toppunt van al jou tjol wat jy
kan gooi! Kry jy nie skaam nie? Is jy nie bang dat die mense gaan dink
jy's siniel nie? Lees jou eie boodskap weer en DINK!................as jy
nog werklik kan!
"@rogers.com" wrote in message
news:5TLXc.555$CuO.419@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
Jy weet en ander weet en ek
> weet PRESIES waaroor dit gaan. Hierdie soort
> poste is 'n siekte wat in SA uitgebreek het onder
> die Afrikaners. Dis 'n manier om te hunker na die
> "goeie ou dae" toe dinge "nie so was nie." Ons
> ken dié soort wat hier in Kanada aankom, omdat
> hulle hoop dat hulle "die goeie ou dae" in Kanada
> kan dupliseer, in 'n "wit land" wat "geen geweld"
> het nie. En sodra hulle hier aanland, begin hulle
> hul fout uitvind en dan begin hulle kritiseer. Iemand
> vra my nou die dag wat "verkeerd" is met een van
> die mense wat hier in ons gebou ingetrek het en
> wat vantevore van SA was. Sy sê die persoon
> dink sy is sê belangrik, en sy kritiseer Kanada
> die hele tyd. Ek sê toe vir haar sy moet altyd
> vir mense uit SA vra wanneer hulle uit SA uit
> is. As hulle na 1994 uit is, dan kan jy maar seker
> wees hulle sal dink hulle is beter as Kanadese en
> sal alles kritiseer. En ek is jammer om te sien
> dat jy ook een van daardie tipe is. En nogal
> iemand wat met die artslink-site duidelik
> geidentifiseer op jou poste, van hierdie soort
> goed kwyt raak. Dis eenvoudig onprofessioneel.
>
> Gloudina
>
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97351 is 'n antwoord op boodskap #97343] Sa, 28 Augustus 2004 07:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ons almal weet mos wat die antie se probleem is.............

"Plato" skryf in boodskap news:cgo6h9$alc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester wrote:
>
>> Foeit tog en dan sit die polisiemanne by die polisiekantore sonder voertuie?
>> Oorlat die offisiere en onderoffisiere die voertuie as privaattaxi's
>> gebruik?
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:OOGXc.637$6EE.328@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>>
>>> "Suidwester" skryf
>
>>> In 'n stad soos Windhoek is die
>
>>>> 'armed response' sekerheidsmaatskappye veel vinniger op 'n
misdaadtoneel
>
>>> as
>
>>>> die polisie self.
>
>>> In 'n stad soos Ottawa is die private sekerheids-
>>> maatskappy ook veel vinniger op die misdaad-
>>> toneel as die polisie self. Jy moet agter jou duin
>>> uitkom en die wêreld leer ken.
>
>>> Tant Hessie van die Nossob
>
>
>>
>
> Sy is van haar sinne beroof Suidwester...
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97352 is 'n antwoord op boodskap #97343] Sa, 28 Augustus 2004 07:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ons almal weet mos wat die antie se probleem is......pigmentgestrem en
skaam daaroor.

"Plato" skryf in boodskap news:cgo6h9$alc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester wrote:
>
>> Foeit tog en dan sit die polisiemanne by die polisiekantore sonder voertuie?
>> Oorlat die offisiere en onderoffisiere die voertuie as privaattaxi's
>> gebruik?
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:OOGXc.637$6EE.328@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>>
>>> "Suidwester" skryf
>
>>> In 'n stad soos Windhoek is die
>
>>>> 'armed response' sekerheidsmaatskappye veel vinniger op 'n
misdaadtoneel
>
>>> as
>
>>>> die polisie self.
>
>>> In 'n stad soos Ottawa is die private sekerheids-
>>> maatskappy ook veel vinniger op die misdaad-
>>> toneel as die polisie self. Jy moet agter jou duin
>>> uitkom en die wêreld leer ken.
>
>>> Tant Hessie van die Nossob
>
>
>>
>
> Sy is van haar sinne beroof Suidwester...
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97353 is 'n antwoord op boodskap #97342] Sa, 28 Augustus 2004 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jitte broer, doen jy nou die wyse ding om die ou dier te komplimenteer?

"Plato" skryf in boodskap news:cgo6g3$alc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> @rogers.com wrote:
> Nog 'n surrealistiese werk deur die kunstenaar GLOUDINA wat ons wêreld
> vir 'n ander verruil het om in vrede te kan droom... Die kyker sal
> kennis neem van die fyn detail wat die kunstenaar gebruik om die baie
> onwaar (dog vir baie mense buite Afrika aantreklik) snert te vertoon.
> Amper perfekte spelling en pragtige Afrikaans is die kenmerk van die
> kunstenaar se werke. Maar soos met vele ander kunstenaars is die een se
> werk mooi om na te kyk maar skiet tekort in die inhoud afdeling.
>
> Hoe meer mens na die kunstenaar se werk kyk, hoe meer kom mens agter hoe
> verwyderd die kunstenaar werklik van Afrika is...
>
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97356 is 'n antwoord op boodskap #97353] Sa, 28 Augustus 2004 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Jitte broer, doen jy nou die wyse ding om die ou dier te komplimenteer?

(> "Plato" skryf:
>> Amper perfekte spelling en pragtige Afrikaans)

Ja-nee, broer, ek het dieselfde gedink.
Ek dink Plato is van lotjie getik. Plato
het uiteindelik 'n klap van die windmeul
weg. Al sy varkies is nie meer in die hok
nie.

Tant Hessie van Ais-Ais
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97357 is 'n antwoord op boodskap #97350] Sa, 28 Augustus 2004 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Is jy nie bang dat die mense gaan dink
> jy's siniel nie?

As ek jy is, is ek bang dat mense dink jy
en Plato is dieselfde persoon. Beide van
julle kan nie "seniel" spel nie. Ek word
nou al so gewoond aan die verskynsel --
hoe meer regs en rassisties, hoe slegter
die spelling en beheer van Afrikaans -- dat
ek dit nou al sit en verwag by mense soos
jy en Plato en Frikkie en dié snare. Maar
hoe seker is jy dat jy en Plato nie
dieselfde persoon is nie?

Gloudina
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97367 is 'n antwoord op boodskap #97357] Sa, 28 Augustus 2004 20:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "Suidwester" skryf
>
> Is jy nie bang dat die mense gaan dink
>
>> jy's siniel nie?
>
>
> As ek jy is, is ek bang dat mense dink jy
> en Plato is dieselfde persoon. Beide van
> julle kan nie "seniel" spel nie. Ek word
> nou al so gewoond aan die verskynsel --
> hoe meer regs en rassisties, hoe slegter
> die spelling en beheer van Afrikaans -- dat
> ek dit nou al sit en verwag by mense soos
> jy en Plato en Frikkie en dié snare. Maar
> hoe seker is jy dat jy en Plato nie
> dieselfde persoon is nie?
>
> Gloudina
>
>

Ek is seker ons is nie. Maar ek sit eerder met swak spelling as met die
wan insig wat jy toon... Ek bedoel dit mooi.

Groete
Plato
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97368 is 'n antwoord op boodskap #97356] Sa, 28 Augustus 2004 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "Suidwester" skryf
>
>
>> Jitte broer, doen jy nou die wyse ding om die ou dier te komplimenteer?
>
>
> (> "Plato" skryf:
>
>>> Amper perfekte spelling en pragtige Afrikaans)
>
>
> Ja-nee, broer, ek het dieselfde gedink.
> Ek dink Plato is van lotjie getik. Plato
> het uiteindelik 'n klap van die windmeul
> weg. Al sy varkies is nie meer in die hok
> nie.
>
> Tant Hessie van Ais-Ais
>
>
>

Ek skrum nie van die waarheid af weg nie. As dit my mal maak, dan is dit
maar so. Ek kies dan eerder om mal te wees, maar die waarheid gaan ek
nie verdraai nie. Ek moet erken, ek dink ek en Suidwester is skynbaar
voëls van enerse vere. Ek dink ons sien baie dinge van dieselfde hoek af...

Groete
Plato
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97372 is 'n antwoord op boodskap #97368] Sa, 28 Augustus 2004 23:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Ek skrum nie van die waarheid af weg nie

Jy bedoel as jy nou vir Gloudina as taal-
kunstenaar moet beskryf en haar amper
perfekte grammatika bewonder, dan
skrim jy nie daarvan weg nie?

Aristoteles
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97374 is 'n antwoord op boodskap #97372] So, 29 Augustus 2004 05:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
>
>> Ek skrum nie van die waarheid af weg nie
>
>
> Jy bedoel as jy nou vir Gloudina as taal-
> kunstenaar moet beskryf en haar amper
> perfekte grammatika bewonder, dan
> skrim jy nie daarvan weg nie?
>
> Aristoteles
>
>

Beslis. Maar dit maak my nie jou vriend of ondersteuner nie. Dit is maar
bloot 'n feit.
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97383 is 'n antwoord op boodskap #97356] So, 29 Augustus 2004 07:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat noem ons daai windmeul? Of sy klap? Die Goudsie-sl�p?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:Ps_Xc.7$hg21.5@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Jitte broer, doen jy nou die wyse ding om die ou dier te komplimenteer?
>
> (> "Plato" skryf:
>>> Amper perfekte spelling en pragtige Afrikaans)
>
> Ja-nee, broer, ek het dieselfde gedink.
> Ek dink Plato is van lotjie getik. Plato
> het uiteindelik 'n klap van die windmeul
> weg. Al sy varkies is nie meer in die hok
> nie.
>
> Tant Hessie van Ais-Ais
>
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97384 is 'n antwoord op boodskap #97372] So, 29 Augustus 2004 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net jammer die ou bok kan nie lekker in haar atlas haar plekname copy nie?
Na vele probeerslae het sy darem vir Ais-Ais reggekry en sy lieg haar
oorsprong doer in die Noord-weste van die Kaap rond, maar weet niks van
Kanaalape nie!
"@rogers.com" wrote in message
news:IC8Yc.83618$pTn.42662@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Plato" skryf
>
>> Ek skrum nie van die waarheid af weg nie
>
> Jy bedoel as jy nou vir Gloudina as taal-
> kunstenaar moet beskryf en haar amper
> perfekte grammatika bewonder, dan
> skrim jy nie daarvan weg nie?
>
> Aristoteles
>
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97385 is 'n antwoord op boodskap #97357] So, 29 Augustus 2004 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dan sal ek seker maar 'n heldersiende mnoet gaan sien en kyk of daar nie
iemand 'agter my staan nie' of dit dalk ek is wat die spook is nie. Maar
ou antie, jy wat so spoeg oor rassisme, ek is trots daarop om 'n blanke te
wees. Wat van jou? Hoekom is jy so nydig?
"@rogers.com" wrote in message
news:vy_Xc.10$hg21.0@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Is jy nie bang dat die mense gaan dink
>> jy's siniel nie?
>
> As ek jy is, is ek bang dat mense dink jy
> en Plato is dieselfde persoon. Beide van
> julle kan nie "seniel" spel nie. Ek word
> nou al so gewoond aan die verskynsel --
> hoe meer regs en rassisties, hoe slegter
> die spelling en beheer van Afrikaans -- dat
> ek dit nou al sit en verwag by mense soos
> jy en Plato en Frikkie en dié snare. Maar
> hoe seker is jy dat jy en Plato nie
> dieselfde persoon is nie?
>
> Gloudina
>
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97387 is 'n antwoord op boodskap #97384] So, 29 Augustus 2004 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien die 1:250000 amptelike kaarte hier spel hom Ai-Ais. AA kaarte
ook. Ek het ongelukkig nie 'n pleknaamwoordeboek nie, so ek weet nie
wat die regte spelling nou eintlik is nie.

Suidwester wrote:
> Net jammer die ou bok kan nie lekker in haar atlas haar plekname copy nie?
> Na vele probeerslae het sy darem vir Ais-Ais reggekry en sy lieg haar
> oorsprong doer in die Noord-weste van die Kaap rond, maar weet niks van
> Kanaalape nie!
> "@rogers.com" wrote in message
> news:IC8Yc.83618$pTn.42662@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
>> "Plato" skryf


>>> Ek skrum nie van die waarheid af weg nie

>> Jy bedoel as jy nou vir Gloudina as taal-
>> kunstenaar moet beskryf en haar amper
>> perfekte grammatika bewonder, dan
>> skrim jy nie daarvan weg nie?

>> Aristoteles


>
>
>

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97388 is 'n antwoord op boodskap #97387] So, 29 Augustus 2004 08:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die kaarte is ook maar deur mense gemaak en meeste ook nie so akkuraat nie.
Jy spreek hom Ai-Ais uit, maar skryf hom [reg!] Ais-Ais.

"knersus" skryf in boodskap news:cgs36k$auo$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sien die 1:250000 amptelike kaarte hier spel hom Ai-Ais. AA kaarte
> ook. Ek het ongelukkig nie 'n pleknaamwoordeboek nie, so ek weet nie
> wat die regte spelling nou eintlik is nie.
>
> Suidwester wrote:
>> Net jammer die ou bok kan nie lekker in haar atlas haar plekname copy nie?
>> Na vele probeerslae het sy darem vir Ais-Ais reggekry en sy lieg haar
>> oorsprong doer in die Noord-weste van die Kaap rond, maar weet niks van
>> Kanaalape nie!
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:IC8Yc.83618$pTn.42662@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>>
>>> "Plato" skryf
>
>
>>>> Ek skrum nie van die waarheid af weg nie
>
>>> Jy bedoel as jy nou vir Gloudina as taal-
>>> kunstenaar moet beskryf en haar amper
>>> perfekte grammatika bewonder, dan
>>> skrim jy nie daarvan weg nie?
>
>>> Aristoteles
>
>
>>
>
> --
> _______
> | OSCAR |
> |KNERSUS|
> |_&_KIE_|
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97389 is 'n antwoord op boodskap #97387] So, 29 Augustus 2004 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"knersus" skryf

> Ek sien die 1:250000 amptelike kaarte hier spel hom Ai-Ais. AA kaarte
> ook. Ek het ongelukkig nie 'n pleknaamwoordeboek nie, so ek weet nie
> wat die regte spelling nou eintlik is nie.

Waar ek grootgeword het, het mense altyd van
Ais-Ais gepraat. Maar die kaarte wat ons hier
het, spel hom ook Ai-Ais. Dis nog 'n plek wat
ek graag sou wou gesien het, want dit was nie
baie ver van waar ons langs die Oranje gebly
het nie. Ons het bure gehad wat gereeld daarheen
gegaan het, maar my ma en pa was nie
geinteresseerd nie. Ons uittogte was na Upington
en na Strandfontein, nie verder in die grammadoelas
in nie.

Gloudina
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97390 is 'n antwoord op boodskap #97385] So, 29 Augustus 2004 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

ek is trots daarop om 'n blanke te
> wees. Wat van jou?

Ek is deel van die menslike ras. Maar ek verhoog
myself nie eens om te dink ek is beter as ander
lewende dinge nie. Jy, Suidwester, is ook nie
"blank" nie. Jou vel is nie wit nie. Jy probeer
politiek maak van iets wat so onbelangrik is dat
dit belaglik word.

Gloudina
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97393 is 'n antwoord op boodskap #97390] So, 29 Augustus 2004 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "Suidwester" skryf
>
> ek is trots daarop om 'n blanke te
>
>> wees. Wat van jou?
>
>
> Ek is deel van die menslike ras. Maar ek verhoog
> myself nie eens om te dink ek is beter as ander
> lewende dinge nie. Jy, Suidwester, is ook nie
> "blank" nie. Jou vel is nie wit nie. Jy probeer
> politiek maak van iets wat so onbelangrik is dat
> dit belaglik word.
>
> Gloudina
>
>

Ek steun steeds my kultuur teorie. Dit is nie toeval dat die meeste
blankes sterker as die res daarna uitsien as dit kom by oorlewing nie.
Daar is verskeie redes daarvoor wat onder andere insluit omgewing
(Europa), klimaat ens.

Toe my voorsate voet aan wal gesit het hier in Afrika, kan mens hulle
nie kwalik neem dat hulle die "swartes" ge-etikiteer het as swak,
onbehulpe en agterlik nie. Dit is presies wat hulle was binne 'n
Europese konteks natuurlik. In 'n Afrika konteks was die "swartes"
presies waar hulle moes wees. Jy kon al die mense op daardie eerste
skepe met ander Europeers vervang het en die houding sou dieselfde
gewees het. Dus moet Europeers in die noorde nie vir 'n oomblik dink
hulle is beter as die blanke velletjies hieronder nie. Ons is nou in
ander kontekste en die speletjie hier is nou meer kompleks. Ons sit met
ou terme, naamlik swart en wit wat as beskrywende woorde vir iets
heeltemal anders gebruik word. As jy snedig die term "swarte" gebruik
beteken dit die ou is agterlik en jy wil nie met hom meng nie. Die feit
is dat daar wel swartes is wat 'n kultuur verandering ondergaan het.
Hulle kan nie meer onder die generiese term "swart" val nie.

Die meerderheid "swartes" in Afrika en Suid Afrika het nie daardie
verandering ondergaan nie en Afrika sal (in my opinie) vir nog 'n paar
honderd jaar swak leiers soos Mugabe, Mbeki en kie oplewer en sukkel sal
daar gesukkel word. Hoe meer die res van die wêreld die feit ignoreer en
die ouens pamperlang hoe langer gaan dit neem...

Dus is ek ook trots daarop om blank of "blank" te wees. Ek stem saam met
Suidwester...

Groete
Plato
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97407 is 'n antwoord op boodskap #97389] Ma, 30 Augustus 2004 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Waar ek grootgeword het, het mense altyd van
> Ais-Ais gepraat. Maar die kaarte wat ons hier
> het, spel hom ook Ai-Ais.
-----so tussen die lieg deur het jy nog steeds nie die storie korrek nie.
Jy Sê ai-aais maar jy SKRYF hom met twee esse!

Dis nog 'n plek wat
> ek graag sou wou gesien het, want dit was nie
> baie ver van waar ons langs die Oranje gebly
> het nie.
-------Weet jy wat is op Ais-Ais? As jy reken dis nie ver van Marchand af
nie, dan miskien moet jy jou Atlas weer raadpleeg?

Ons uittogte was na Upington
> en na Strandfontein, nie verder in die grammadoelas
> in nie.
-----Upington die verstaan ek, maar Strandfontein? Weet jy hoe ver is dit
van Upington en Marchand af?
> Gloudina
>
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97414 is 'n antwoord op boodskap #97368] Ma, 30 Augustus 2004 08:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit klink wel so. Ek kon lankal die pad gevat het na 'n ander land toe as
ek wou, maar ek wil nie. Namibië is waar ek gebore en grootgeword het en
nie een van die ander lande 'voel' vir my dieselfde nie. Ons het politieke
probleme in die verlede gehad en die populêre verandering in regering het
gekom en almal was verbly en verlig dat die spul uiteindelik op 'n einde kon
kom, maar ek staar my nie blind teen slagspreke en die ra-ra! van opsweping
nie. Die nuwe regering is besig om een moerse fokop van die land se
bestuur te maak en al sê Gloudina en haar agterryers w�t, die feite lê oop
en bloot en kan nie weggeredeneer word nie.

"Plato" skryf in boodskap news:cgqr3d$1cn$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek skrum nie van die waarheid af weg nie. As dit my mal maak, dan is dit
> maar so. Ek kies dan eerder om mal te wees, maar die waarheid gaan ek
> nie verdraai nie. Ek moet erken, ek dink ek en Suidwester is skynbaar
> voëls van enerse vere. Ek dink ons sien baie dinge van dieselfde hoek af...
>
> Groete
> Plato
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97415 is 'n antwoord op boodskap #97372] Ma, 30 Augustus 2004 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou net voor jy in jou broek skyt van genoeglikheid, miskien moet jy leer
spel? Jy skaram weg, nie skrim nie.................
"@rogers.com" wrote in message
news:IC8Yc.83618$pTn.42662@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Plato" skryf
>
>> Ek skrum nie van die waarheid af weg nie
>
> Jy bedoel as jy nou vir Gloudina as taal-
> kunstenaar moet beskryf en haar amper
> perfekte grammatika bewonder, dan
> skrim jy nie daarvan weg nie?
>
> Aristoteles
>
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97416 is 'n antwoord op boodskap #97372] Ma, 30 Augustus 2004 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Verskoon die tikfout. Skram weg!
"@rogers.com" wrote in message
news:IC8Yc.83618$pTn.42662@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Plato" skryf
>
>> Ek skrum nie van die waarheid af weg nie
>
> Jy bedoel as jy nou vir Gloudina as taal-
> kunstenaar moet beskryf en haar amper
> perfekte grammatika bewonder, dan
> skrim jy nie daarvan weg nie?
>
> Aristoteles
>
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97417 is 'n antwoord op boodskap #97390] Ma, 30 Augustus 2004 08:16 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tipies die argument van die mens wat homself nie binne groepsverband kan
plaas nie! Dis presies waar jou probleem lê.....jy sit met jou
spreekwoordelike knaters oor die draad en nie een van die twee basiese
groepe wil jou hê nie! Foeitog....my hart bloei vir jou.
"@rogers.com" wrote in message
news:OsjYc.480$1Ag1.304@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> "Suidwester" skryf
>
> ek is trots daarop om 'n blanke te
>> wees. Wat van jou?
>
> Ek is deel van die menslike ras. Maar ek verhoog
> myself nie eens om te dink ek is beter as ander
> lewende dinge nie. Jy, Suidwester, is ook nie
> "blank" nie. Jou vel is nie wit nie. Jy probeer
> politiek maak van iets wat so onbelangrik is dat
> dit belaglik word.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: 5 September 2004
Volgende onderwerp: Artikel in die Rapport
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 12:27:06 MGT 2024