Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe rookwette
Nuwe rookwette [boodskap #93604] Do, 03 Junie 2004 11:16 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien vandag die nuwe wette gaan eis dat geen rokery in openbare plekke
mag wees nie - selfs nie op pawiljoene tydens sportwedstryde nie;))
Ek sien al hoe lê ons snellerverskrikte polisie aan en skiet teiken op
rokers tydens wegstryde;)))
--
Annette
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93606 is 'n antwoord op boodskap #93604] Do, 03 Junie 2004 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
paul de dilbeek[1]  is tans af-lyn  paul de dilbeek[1]
Boodskappe: 25
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hier in Belgie is die rookwet ook strenger geword en in openbare plekke en
openbaar vervoer soos trein en bus is rokery ook verbode
"Annette" skryf in boodskap news:c9n1fo$ros$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sien vandag die nuwe wette gaan eis dat geen rokery in openbare plekke
> mag wees nie - selfs nie op pawiljoene tydens sportwedstryde nie;))
> Ek sien al hoe lê ons snellerverskrikte polisie aan en skiet teiken op
> rokers tydens wegstryde;)))
> --
> Annette
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93607 is 'n antwoord op boodskap #93604] Do, 03 Junie 2004 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek was gister 100 dae rookvry en is moerse trots op myself! Ek smag nog
steeds af en toe na eentjie, maar ek begin nie daaraan nie, om eenkeer te
moet ophou is genoeg.

Die tyd toe ek nog gerook het, het dinge soos dit my so ontstel, nou skud ek
maar net my kop... Jy kan tog nie iemand verbied om onder die son, maan en
sterre te rook nie... Gaan hulle spesiale rookruimtes maak? Kom daar
afsuigkappe? Om die rook waarheen te suig?

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:c9n1fo$ros$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sien vandag die nuwe wette gaan eis dat geen rokery in openbare plekke
> mag wees nie - selfs nie op pawiljoene tydens sportwedstryde nie;))
> Ek sien al hoe lê ons snellerverskrikte polisie aan en skiet teiken op
> rokers tydens wegstryde;)))
> --
> Annette
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93609 is 'n antwoord op boodskap #93607] Do, 03 Junie 2004 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf:

> Ek was gister 100 dae rookvry en is moerse trots op myself! Ek smag nog
> steeds af en toe na eentjie, maar ek begin nie daaraan nie, om eenkeer te
> moet ophou is genoeg.

Way to go, Max!!! Ek glo nie daardie smagting raak ooit minder nie,
maar dit raak wel makliker om dit te ignoreer.
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93610 is 'n antwoord op boodskap #93604] Do, 03 Junie 2004 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mag die dag kom dat hulle rook ook verbied in openbare plekke en winkels
hier by ons. Hier op die kus het ons omtrent altyd 'n windjie wat van die
seekant af stoot en enige bliksem wat rook wat by die voordeure inkom, se
rook ruik ek al lank nog voor ek hom sien. Wat van die ouens wat in sy kar
sit en eers 'n sigaret opsteek en dan by 'n besigheid ingaan? Dan kom
verfok hy die res van die nie-rokers in die winkel en gooi sommer die as ook
nog op die grond. Kom hy weer buite dan trap hy die stompie sommer op die
grond dood of druk dit in die naaste potplant dood. Jeeaagh! Rook is
vieslik.

"Annette" skryf in boodskap news:c9n1fo$ros$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sien vandag die nuwe wette gaan eis dat geen rokery in openbare plekke
> mag wees nie - selfs nie op pawiljoene tydens sportwedstryde nie;))
> Ek sien al hoe lê ons snellerverskrikte polisie aan en skiet teiken op
> rokers tydens wegstryde;)))
> --
> Annette
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93613 is 'n antwoord op boodskap #93610] Do, 03 Junie 2004 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Is jy 'n ex-roker?

Max____________________________

"Suidwester" skryf in boodskap news:40bf23c2.0@news1.mweb.co.za...
> Mag die dag kom dat hulle rook ook verbied in openbare plekke en winkels
> hier by ons. Hier op die kus het ons omtrent altyd 'n windjie wat van die
> seekant af stoot en enige bliksem wat rook wat by die voordeure inkom, se
> rook ruik ek al lank nog voor ek hom sien. Wat van die ouens wat in sy kar
> sit en eers 'n sigaret opsteek en dan by 'n besigheid ingaan? Dan kom
> verfok hy die res van die nie-rokers in die winkel en gooi sommer die as ook
> nog op die grond. Kom hy weer buite dan trap hy die stompie sommer op die
> grond dood of druk dit in die naaste potplant dood. Jeeaagh! Rook is
> vieslik.
> "Annette" wrote in message
> news:c9n1fo$ros$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sien vandag die nuwe wette gaan eis dat geen rokery in openbare plekke
>> mag wees nie - selfs nie op pawiljoene tydens sportwedstryde nie;))
>> Ek sien al hoe lê ons snellerverskrikte polisie aan en skiet teiken op
>> rokers tydens wegstryde;)))
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93620 is 'n antwoord op boodskap #93604] Do, 03 Junie 2004 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Jy kan sê jy het 'n slepende siekte, en die geneesheer het jou 'n kuur
voorgeskryf vir verligting van simptome: dagga!

"Annette" schreef in bericht
:

> Ek sien vandag die nuwe wette gaan eis dat geen rokery in openbare plekke
> mag wees nie - selfs nie op pawiljoene tydens sportwedstryde nie;))
> Ek sien al hoe lê ons snellerverskrikte polisie aan en skiet teiken op
> rokers tydens wegstryde;)))

--
PietHein
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93621 is 'n antwoord op boodskap #93613] Do, 03 Junie 2004 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nie sodat jy dit sal agterkom nie. Ook hier en daar in die 'oorlog' 'n
dampie gemaak, maar niks ernstigs nie. Rook stink vir die nie-roker en dit
is 'n feit. Ek gee eintlik nie om dat die mense rook nie, maar dan moet
hulle dit met die nie-roker in gedagte doen. Hoekom juis 'n sigaret
opsteek en dan in die publiek inloop? Hoekom nie klaar rook en dan jou
ding gaan doen nie? Natuurlik weet ek die antwoord.....rokers is
verslaafdes wat hulleself nie kan help nie, maar die wet kan hulle dalk net
maniere leer?

"Max" skryf in boodskap news:40bf25e0$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Is jy 'n ex-roker?
>
> Max____________________________
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40bf23c2.0@news1.mweb.co.za...
>> Mag die dag kom dat hulle rook ook verbied in openbare plekke en winkels
>> hier by ons. Hier op die kus het ons omtrent altyd 'n windjie wat van
> die
>> seekant af stoot en enige bliksem wat rook wat by die voordeure inkom, se
>> rook ruik ek al lank nog voor ek hom sien. Wat van die ouens wat in sy
> kar
>> sit en eers 'n sigaret opsteek en dan by 'n besigheid ingaan? Dan kom
>> verfok hy die res van die nie-rokers in die winkel en gooi sommer die as
> ook
>> nog op die grond. Kom hy weer buite dan trap hy die stompie sommer op
> die
>> grond dood of druk dit in die naaste potplant dood. Jeeaagh! Rook is
>> vieslik.
>> "Annette" wrote in message
>> news:c9n1fo$ros$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek sien vandag die nuwe wette gaan eis dat geen rokery in openbare
> plekke
>>> mag wees nie - selfs nie op pawiljoene tydens sportwedstryde nie;))
>>> Ek sien al hoe lê ons snellerverskrikte polisie aan en skiet teiken op
>>> rokers tydens wegstryde;)))
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93625 is 'n antwoord op boodskap #93621] Do, 03 Junie 2004 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek vra maar, want ek ondervind dat ex-rokers baie minder verdraagsaam is
teenoor rokers as wat nog-nooit-rokers is.

Max____________________________

"Suidwester" skryf in boodskap news:40bf338f.0@news1.mweb.co.za...
> Nie sodat jy dit sal agterkom nie. Ook hier en daar in die 'oorlog' 'n
> dampie gemaak, maar niks ernstigs nie. Rook stink vir die nie-roker en dit
> is 'n feit. Ek gee eintlik nie om dat die mense rook nie, maar dan moet
> hulle dit met die nie-roker in gedagte doen. Hoekom juis 'n sigaret
> opsteek en dan in die publiek inloop? Hoekom nie klaar rook en dan jou
> ding gaan doen nie? Natuurlik weet ek die antwoord.....rokers is
> verslaafdes wat hulleself nie kan help nie, maar die wet kan hulle dalk net
> maniere leer?
> "Max" wrote in message
> news:40bf25e0$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Is jy 'n ex-roker?
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40bf23c2.0@news1.mweb.co.za...
>>> Mag die dag kom dat hulle rook ook verbied in openbare plekke en winkels
>>> hier by ons. Hier op die kus het ons omtrent altyd 'n windjie wat
van
>> die
>>> seekant af stoot en enige bliksem wat rook wat by die voordeure inkom,
> se
>>> rook ruik ek al lank nog voor ek hom sien. Wat van die ouens wat in
sy
>> kar
>>> sit en eers 'n sigaret opsteek en dan by 'n besigheid ingaan? Dan kom
>>> verfok hy die res van die nie-rokers in die winkel en gooi sommer die
as
>> ook
>>> nog op die grond. Kom hy weer buite dan trap hy die stompie sommer
op
>> die
>>> grond dood of druk dit in die naaste potplant dood. Jeeaagh! Rook is
>>> vieslik.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c9n1fo$ros$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek sien vandag die nuwe wette gaan eis dat geen rokery in openbare
>> plekke
>>>> mag wees nie - selfs nie op pawiljoene tydens sportwedstryde nie;))
>>>> Ek sien al hoe lê ons snellerverskrikte polisie aan en skiet teiken op
>>>> rokers tydens wegstryde;)))
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93626 is 'n antwoord op boodskap #93610] Do, 03 Junie 2004 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Toe ek nog pyp gerook het, het ek dit gedoen in 'n kar as meeryer na my
werk toe. Maar hulle kon dit nie waardeer nie! 8)))
As jy nog verslaaf is besef jy die grote oorlas dikwyls nie!

"Suidwester" schreef in bericht
:

> Mag die dag kom dat hulle rook ook verbied in openbare plekke en winkels
> hier by ons. Hier op die kus het ons omtrent altyd 'n windjie wat van die
> seekant af stoot en enige bliksem wat rook wat by die voordeure inkom, se
> rook ruik ek al lank nog voor ek hom sien. Wat van die ouens wat in sy kar
> sit en eers 'n sigaret opsteek en dan by 'n besigheid ingaan? Dan kom
> verfok hy die res van die nie-rokers in die winkel en gooi sommer die as ook
> nog op die grond. Kom hy weer buite dan trap hy die stompie sommer op die
> grond dood of druk dit in die naaste potplant dood. Jeeaagh! Rook is
> vieslik.
> "Annette" wrote in message
> news:c9n1fo$ros$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sien vandag die nuwe wette gaan eis dat geen rokery in openbare plekke
>> mag wees nie - selfs nie op pawiljoene tydens sportwedstryde nie;))
>> Ek sien al hoe lê ons snellerverskrikte polisie aan en skiet teiken op
>> rokers tydens wegstryde;)))

--
PietHein
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93628 is 'n antwoord op boodskap #93625] Do, 03 Junie 2004 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Eintlik dink ek ek is meer verdraagsaam as meeste. As 'n persoon in my
kantoor instap met 'n sigaret in die hand of die mond, versoek ek hom
vriendelik om dit of klaar te rook buite my kantoor of so nie dit dood te
druk. Ongelukkig is dit so dat jy nie die ou die hele gebou kan uitjaag
nie, so die ander mense in die gebou kry die rook wat ek uit my kantoor
verwyder. Daarom sal 'n wet om 'n roker te verbied om met 'n rookding in
enige gebou in te gaan vreeslik welkom wees.
As 'n roker saam met my in 'n kar moet ry, vertel ek hom mooi dat daar
word nie in my kar gerook nie en as hy voel dit raak te erg en sy oogballe
wil begin uitval weens onttrekking, dan sal ek stilhou en hy kan uitklim om
sy dampie te maak. Ongelukkig kan dit in die middel van die Namib wees met
so 45°C op die klok en dan rook so 'n man darem 'n sigaret dat hy eintlik
kromtrek!

"Max" skryf in boodskap news:40bf37e4$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek vra maar, want ek ondervind dat ex-rokers baie minder verdraagsaam is
> teenoor rokers as wat nog-nooit-rokers is.
>
> Max____________________________
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40bf338f.0@news1.mweb.co.za...
>> Nie sodat jy dit sal agterkom nie. Ook hier en daar in die 'oorlog' 'n
>> dampie gemaak, maar niks ernstigs nie. Rook stink vir die nie-roker en
> dit
>> is 'n feit. Ek gee eintlik nie om dat die mense rook nie, maar dan moet
>> hulle dit met die nie-roker in gedagte doen. Hoekom juis 'n sigaret
>> opsteek en dan in die publiek inloop? Hoekom nie klaar rook en dan jou
>> ding gaan doen nie? Natuurlik weet ek die antwoord.....rokers is
>> verslaafdes wat hulleself nie kan help nie, maar die wet kan hulle dalk
> net
>> maniere leer?
>> "Max" wrote in message
>> news:40bf25e0$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Is jy 'n ex-roker?
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40bf23c2.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Mag die dag kom dat hulle rook ook verbied in openbare plekke en
> winkels
>>>> hier by ons. Hier op die kus het ons omtrent altyd 'n windjie wat
> van
>>> die
>>>> seekant af stoot en enige bliksem wat rook wat by die voordeure
inkom,
>> se
>>>> rook ruik ek al lank nog voor ek hom sien. Wat van die ouens wat
in
> sy
>>> kar
>>>> sit en eers 'n sigaret opsteek en dan by 'n besigheid ingaan? Dan
> kom
>>>> verfok hy die res van die nie-rokers in die winkel en gooi sommer
die
> as
>>> ook
>>>> nog op die grond. Kom hy weer buite dan trap hy die stompie sommer
> op
>>> die
>>>> grond dood of druk dit in die naaste potplant dood. Jeeaagh!
Rook
> is
>>>> vieslik.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c9n1fo$ros$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek sien vandag die nuwe wette gaan eis dat geen rokery in openbare
>>> plekke
>>>> > mag wees nie - selfs nie op pawiljoene tydens sportwedstryde nie;))
>>>> > Ek sien al hoe lê ons snellerverskrikte polisie aan en skiet
teiken
> op
>>>> > rokers tydens wegstryde;)))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93636 is 'n antwoord op boodskap #93628] Do, 03 Junie 2004 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar's maar een ding leliker as iemand wat met 'n sigaret in sy mond of hand
loop en dis 'n vrou wat met 'n sigaret in die mond of hand loop.

Iemand wat met 'n sigaret jou kantoor binneloop, moet jy wegjaag, want hy't
geen respek vir jou nie!

Max____________________________

"Suidwester"
> Eintlik dink ek ek is meer verdraagsaam as meeste. As 'n persoon in my
> kantoor instap met 'n sigaret in die hand of die mond, versoek ek hom
> vriendelik om dit of klaar te rook buite my kantoor of so nie dit dood te
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93638 is 'n antwoord op boodskap #93636] Do, 03 Junie 2004 16:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> Daar's maar een ding leliker as iemand wat met 'n sigaret in sy mond of hand
> loop en dis 'n vrou wat met 'n sigaret in die mond of hand loop.

Hoekom die seks-diskriminasie?
Ek lees in vandag se koerant dat vir die eerste keer in
'n baie lang tyd die longkanker persentasies onder
vroue besig is om af te kom. Ek dink vir mans het
die vermindering al lankal begin.

Gloudina
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93642 is 'n antwoord op boodskap #93607] Do, 03 Junie 2004 19:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
for vark stakes, ek het gister my 100ste siga gerook en het nog 'n lang pad
voor, eks forken trots op myself

"Max" skryf in boodskap news:40bf1c9b$0$48959$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek was gister 100 dae rookvry en is moerse trots op myself! Ek smag nog
> steeds af en toe na eentjie, maar ek begin nie daaraan nie, om eenkeer te
> moet ophou is genoeg.
>
> Die tyd toe ek nog gerook het, het dinge soos dit my so ontstel, nou skud ek
> maar net my kop... Jy kan tog nie iemand verbied om onder die son, maan en
> sterre te rook nie... Gaan hulle spesiale rookruimtes maak? Kom daar
> afsuigkappe? Om die rook waarheen te suig?
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:c9n1fo$ros$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sien vandag die nuwe wette gaan eis dat geen rokery in openbare plekke
>> mag wees nie - selfs nie op pawiljoene tydens sportwedstryde nie;))
>> Ek sien al hoe lê ons snellerverskrikte polisie aan en skiet teiken op
>> rokers tydens wegstryde;)))
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93656 is 'n antwoord op boodskap #93636] Vr, 04 Junie 2004 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees hieronder dat die antie reken jy sleep weer geslagdiskriminasie
hierby, maar ek moet met jou saamstem dat 'n vrou [daarmee bedoel ek die
waardige beeld van 'n vrou] lyk aaklig met 'n sigaret in die mond of tussen
sulke lang vingers met lang naels. Op 'n manier is dit nog vir 'n man
aanvaarbaar, maar 'n vrou? Ek soengroet nie eers 'n vrou wat rook
nie......dis of jy 'n asbak tref. Sy stink eenvoudig.

"Max" skryf in boodskap news:40bf49ab$0$560$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Daar's maar een ding leliker as iemand wat met 'n sigaret in sy mond of hand
> loop en dis 'n vrou wat met 'n sigaret in die mond of hand loop.
>
> Iemand wat met 'n sigaret jou kantoor binneloop, moet jy wegjaag, want hy't
> geen respek vir jou nie!
>
> Max____________________________
>
>
> "Suidwester"
>> Eintlik dink ek ek is meer verdraagsaam as meeste. As 'n persoon in my
>> kantoor instap met 'n sigaret in die hand of die mond, versoek ek hom
>> vriendelik om dit of klaar te rook buite my kantoor of so nie dit dood
te
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93658 is 'n antwoord op boodskap #93638] Vr, 04 Junie 2004 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:lzIvc.339338$0qd.122253@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>
> "Max" skryf
>
>> Daar's maar een ding leliker as iemand wat met 'n sigaret in sy mond of
> hand
>> loop en dis 'n vrou wat met 'n sigaret in die mond of hand loop.
>
> Hoekom die seks-diskriminasie?
> Ek lees in vandag se koerant dat vir die eerste keer in
> 'n baie lang tyd die longkanker persentasies onder
> vroue besig is om af te kom. Ek dink vir mans het
> die vermindering al lankal begin.
>
> Gloudina
>

Noem dit maar diskriminasie, as jy wil. Ek kyk nie met dieselfde oë na 'n
man en 'n vrou nie. Ek sal nooit.

Max____________________________
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93659 is 'n antwoord op boodskap #93642] Vr, 04 Junie 2004 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ons is almal net so forken trots op jou. (Jy betaal immers belasting tot
voordeel van ons almal) Bietjie meer as 100 dae gelede het ek net soos jy
gevoel. Ek is gelukkig nou 100 dae ouer.

Ek kan my eie gat skop dat ek nie 'n jaar eerder opgehou het nie, dan het ek
R12 000 meer gespaar. Beter nog, ek moes nooit begin het nie, dan het ek 14
jaar se sigaretgeld gespaar.

Maar ja, jy sal tog niks hiervan verstaan nie, tot jou ogies ook op 'n dag
oopgaan en jy die lig sien... Tot dan, geniet van jou gekkeparadys!

Max____________________________

"soforkenwhat" skryf in boodskap news:c9nvpa$hla$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> for vark stakes, ek het gister my 100ste siga gerook en het nog 'n lang pad
> voor, eks forken trots op myself
>
>
> "Max" wrote in message
> news:40bf1c9b$0$48959$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek was gister 100 dae rookvry en is moerse trots op myself! Ek smag nog
>> steeds af en toe na eentjie, maar ek begin nie daaraan nie, om eenkeer te
>> moet ophou is genoeg.
>>
>> Die tyd toe ek nog gerook het, het dinge soos dit my so ontstel, nou
skud
> ek
>> maar net my kop... Jy kan tog nie iemand verbied om onder die son, maan en
>> sterre te rook nie... Gaan hulle spesiale rookruimtes maak? Kom daar
>> afsuigkappe? Om die rook waarheen te suig?
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:c9n1fo$ros$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek sien vandag die nuwe wette gaan eis dat geen rokery in openbare
> plekke
>>> mag wees nie - selfs nie op pawiljoene tydens sportwedstryde nie;))
>>> Ek sien al hoe lê ons snellerverskrikte polisie aan en skiet teiken op
>>> rokers tydens wegstryde;)))
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93667 is 'n antwoord op boodskap #93658] Vr, 04 Junie 2004 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daarmee stem ek 100% saam. Wat is dit met vroumense dat hulle altyd
dieselfde as mans wil wees? Is dit nie juis die verskil wat hulle
aantreklik vir die mans maak nie? En andersom?

"Max" skryf in boodskap news:40c0265b$0$560$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> "@rogers.com" wrote in message
> news:lzIvc.339338$0qd.122253@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>>
>> "Max" skryf
>>
>>> Daar's maar een ding leliker as iemand wat met 'n sigaret in sy mond
of
>> hand
>>> loop en dis 'n vrou wat met 'n sigaret in die mond of hand loop.
>>
>> Hoekom die seks-diskriminasie?
>> Ek lees in vandag se koerant dat vir die eerste keer in
>> 'n baie lang tyd die longkanker persentasies onder
>> vroue besig is om af te kom. Ek dink vir mans het
>> die vermindering al lankal begin.
>>
>> Gloudina
>>
>
>
> Noem dit maar diskriminasie, as jy wil. Ek kyk nie met dieselfde oë na 'n
> man en 'n vrou nie. Ek sal nooit.
>
> Max____________________________
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93668 is 'n antwoord op boodskap #93667] Vr, 04 Junie 2004 08:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Penisnyd.

Max____________________________

"Suidwester"
> Wat is dit met vroumense dat hulle altyd dieselfde as mans wil wees?
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93673 is 'n antwoord op boodskap #93668] Vr, 04 Junie 2004 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee jy is verkeerd - raai weer.
--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:40c0390b$0$37789$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Penisnyd.
>
> Max____________________________
>
>
> "Suidwester"
>> Wat is dit met vroumense dat hulle altyd dieselfde as mans wil wees?
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93677 is 'n antwoord op boodskap #93673] Vr, 04 Junie 2004 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil dit nie sê nie, maar julle lok my uit en ek word juis so maklik
gebuig!! Voel vroumense nie dalk inherent minderwaardig teenoor mans
nie.....die dat hulle so dryf vir gelykheid. Since when was mans nie op sy
knieë gewees vir alles wat die vrou kan bied nie?

"Annette" skryf in boodskap news:c9pevs$39g$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee jy is verkeerd - raai weer.
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:40c0390b$0$37789$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Penisnyd.
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Suidwester"
>>> Wat is dit met vroumense dat hulle altyd dieselfde as mans wil wees?
>>
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93682 is 'n antwoord op boodskap #93656] Vr, 04 Junie 2004 11:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Op 'n manier is dit nog vir 'n man
> aanvaarbaar, maar 'n vrou?

O, so dis nou meer aanvaarbaar om 'n man
te sien rook as 'n vrou? Hoe stupid kan
mens tog mans kry.

Tant Hessie omring deur walms en dwelms en skelms
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93685 is 'n antwoord op boodskap #93682] Vr, 04 Junie 2004 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Het ons nie eintlik gepraat van mense wat loop en rook nie? 'n Vrou wat op
die regte manier aan 'n sigaretjie vassuig, kan ontsettend sexy wees!!!!

Max____________________________

"@rogers.com" skryf in boodskap news:LHYvc.2$0h.1@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Op 'n manier is dit nog vir 'n man
>> aanvaarbaar, maar 'n vrou?
>
> O, so dis nou meer aanvaarbaar om 'n man
> te sien rook as 'n vrou? Hoe stupid kan
> mens tog mans kry.
>
> Tant Hessie omring deur walms en dwelms en skelms
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93687 is 'n antwoord op boodskap #93682] Vr, 04 Junie 2004 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Al gehoor van iets 'wat nie vroulik is nie'? 'n Sigaret in die bek is vir
my nie vroulik nie.....ook nie oulik nie.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:LHYvc.2$0h.1@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Op 'n manier is dit nog vir 'n man
>> aanvaarbaar, maar 'n vrou?
>
> O, so dis nou meer aanvaarbaar om 'n man
> te sien rook as 'n vrou? Hoe stupid kan
> mens tog mans kry.
>
> Tant Hessie omring deur walms en dwelms en skelms
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93693 is 'n antwoord op boodskap #93668] Vr, 04 Junie 2004 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat, net mans ly aan penis envy. Ek het nog nie een vrou ontmoet wat
aan penis envy ly nie :)

E

"Max" skryf in boodskap news:40c0390b$0$37789$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Penisnyd.
>
> Max____________________________
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93694 is 'n antwoord op boodskap #93667] Vr, 04 Junie 2004 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net in jou eie ou wêreldjie wil vrouens soos mans wees, ons wil ook maar net
dieselfde regte hê as wat julle het. Soos, dat ek kan army toe gaan as ek
wil (nie dat ek daarmee saam stem nie, maar 'n vrou behoort daai reg te hê,
nes 'n man). Nou dink julle dat ons eweskielik ook in magsposisies is ons
wil soos julle wees. Dis iets wat sekere mans hulself wysmaak om beter oor
hulself te voel.

Ek wil nie vir al die geld in die wêreld 'n man wees nie - dis te lekker om
'n vrou te wees :))

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:40c03701.0@news1.mweb.co.za...
> Daarmee stem ek 100% saam. Wat is dit met vroumense dat hulle altyd
> dieselfde as mans wil wees?
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93695 is 'n antwoord op boodskap #93693] Vr, 04 Junie 2004 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder soms of jy nie dalk tog blond is nie. Hoekom sal mans penisnyd hê?
Ons het die penisse!

Max____________________________

"Elaine" skryf in boodskap news:c9prr5$73h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee wat, net mans ly aan penis envy. Ek het nog nie een vrou ontmoet wat
> aan penis envy ly nie :)
>
> E
>
> "Max" wrote in message
> news:40c0390b$0$37789$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Penisnyd.
>>
>> Max____________________________
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93696 is 'n antwoord op boodskap #93694] Vr, 04 Junie 2004 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wie keer jou om army toe te gaan?

Max____________________________

"Elaine" skryf in boodskap news:c9ps0p$7cj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Net in jou eie ou wêreldjie wil vrouens soos mans wees, ons wil ook maar net
> dieselfde regte hê as wat julle het. Soos, dat ek kan army toe gaan as ek
> wil (nie dat ek daarmee saam stem nie, maar 'n vrou behoort daai reg te hê,
> nes 'n man). Nou dink julle dat ons eweskielik ook in magsposisies is ons
> wil soos julle wees. Dis iets wat sekere mans hulself wysmaak om beter oor
> hulself te voel.
>
> Ek wil nie vir al die geld in die wêreld 'n man wees nie - dis te lekker om
> 'n vrou te wees :))
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40c03701.0@news1.mweb.co.za...
>> Daarmee stem ek 100% saam. Wat is dit met vroumense dat hulle altyd
>> dieselfde as mans wil wees?
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93697 is 'n antwoord op boodskap #93694] Vr, 04 Junie 2004 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daarmee het ek nie 'n probleem nie. Totale gelyke regte vir mans en
vrouens, sê ek. Maar dan kan die vrou nie meer kan reken om spesiaal as 'n
vrou behandel te wil wees in sekere gevalle nie. Soos bv. hoekom moet daar
verskille wees in betaling vir gelyke werk? Verander alles in uurbetaling
toe. Rx vir aantal ure gewerk. As sy, omdat sy vrou is, wil langer ure
afhê oor hare, kinders, of wat ookal, dan moet sy suffer deur minder geld te
kry vir haar minder ure. Laat alle sport eenslagting wees. Laat mans en
vrouens teen mekaar kompeteer en betaal almal dieselfde vir prestasie. As
'n vrou nie sterk genoeg is om teen die man te kompeteer nie, dan moet hulle
sterker word. Dis hulle probleem. Mos gelykheid is dit nie?
Totaal onprakties, sou ek reken, maar dis mos soos die ou wêreld werk.
As die vrou wil hê, dan is sy gelyk. As sy fisies tweede kom, dan is sy
skielik 'n vrou en moet voorkeurbehandeling of 'genade' kry van die sterker
man.

"Elaine" skryf in boodskap news:c9ps0p$7cj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Net in jou eie ou wêreldjie wil vrouens soos mans wees, ons wil ook maar net
> dieselfde regte hê as wat julle het. Soos, dat ek kan army toe gaan as ek
> wil (nie dat ek daarmee saam stem nie, maar 'n vrou behoort daai reg te hê,
> nes 'n man). Nou dink julle dat ons eweskielik ook in magsposisies is ons
> wil soos julle wees. Dis iets wat sekere mans hulself wysmaak om beter oor
> hulself te voel.
>
> Ek wil nie vir al die geld in die wêreld 'n man wees nie - dis te lekker om
> 'n vrou te wees :))
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40c03701.0@news1.mweb.co.za...
>> Daarmee stem ek 100% saam. Wat is dit met vroumense dat hulle altyd
>> dieselfde as mans wil wees?
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93698 is 'n antwoord op boodskap #93685] Vr, 04 Junie 2004 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het ook gepraat van vroue wat rook in die openbaar en eintlik die wat die
sigaret in die bek vasklou. oor sexy weet ek nie, want ek kan nie met 'n
asbak vry nie.

"Max" skryf in boodskap news:40c05dae$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Het ons nie eintlik gepraat van mense wat loop en rook nie? 'n Vrou wat op
> die regte manier aan 'n sigaretjie vassuig, kan ontsettend sexy wees!!!!
>
> Max____________________________
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:LHYvc.2$0h.1@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>>
>> "Suidwester" skryf
>>
>> Op 'n manier is dit nog vir 'n man
>>> aanvaarbaar, maar 'n vrou?
>>
>> O, so dis nou meer aanvaarbaar om 'n man
>> te sien rook as 'n vrou? Hoe stupid kan
>> mens tog mans kry.
>>
>> Tant Hessie omring deur walms en dwelms en skelms
>>
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93708 is 'n antwoord op boodskap #93695] Vr, 04 Junie 2004 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Want julle het almal hang-ups oor die grootte peanut!!!

E

"Max" skryf in boodskap news:40c07664$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek wonder soms of jy nie dalk tog blond is nie. Hoekom sal mans penisnyd hê?
> Ons het die penisse!
>
> Max___________________________
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93714 is 'n antwoord op boodskap #93697] Sa, 05 Junie 2004 00:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Met die werk storie stem ek saam.

In sport moet kompetisie regverdig wees, dis hoekom hulle nie 'n ou wat
250kg weeg laat boks teen 'n outjie wat 50kg weeg nie - dis mos onregverdig?
Dis mos hoe sport werk? Soos jy redeneer, moet hulle mos nou dat die arme
50kg poepskuit teen die 250kg reus gaan boks. Dan aan die anderkant is ek
baie seker dat sommige sportsvrouens van baie mans mince sal maak :))

"Suidwester" skryf in boodskap news:40c075aa.0@news1.mweb.co.za...
> Daarmee het ek nie 'n probleem nie. Totale gelyke regte vir mans en
> vrouens, sê ek. Maar dan kan die vrou nie meer kan reken om spesiaal as 'n
> vrou behandel te wil wees in sekere gevalle nie. Soos bv. hoekom moet daar
> verskille wees in betaling vir gelyke werk? Verander alles in uurbetaling
> toe. Rx vir aantal ure gewerk. As sy, omdat sy vrou is, wil langer ure
> afhê oor hare, kinders, of wat ookal, dan moet sy suffer deur minder geld te
> kry vir haar minder ure. Laat alle sport eenslagting wees. Laat mans en
> vrouens teen mekaar kompeteer en betaal almal dieselfde vir prestasie. As
> 'n vrou nie sterk genoeg is om teen die man te kompeteer nie, dan moet hulle
> sterker word. Dis hulle probleem. Mos gelykheid is dit nie?
> Totaal onprakties, sou ek reken, maar dis mos soos die ou wêreld werk.
> As die vrou wil hê, dan is sy gelyk. As sy fisies tweede kom, dan is sy
> skielik 'n vrou en moet voorkeurbehandeling of 'genade' kry van die sterker
> man.
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93715 is 'n antwoord op boodskap #93696] Sa, 05 Junie 2004 00:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie sê iemand keer my? Ek het 'n voorbeeld genoem. Baie vrouens is George
Vroue Kollege toe vir militêre opleiding, net om êrens in 'n kantoor begrawe
te word - ek hoeffie army toe te gaan om in 'n kantoor te werk nie. George
se vroue kollege is nou toe en die vrouens word saam en soos die mans
opgelei - daar's nie meer so ding soos voorkeurbehandeling vir dames nie :))

E

"Max" skryf in boodskap news:40c076e2$1$48933$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Wie keer jou om army toe te gaan?
>
> Max____________________________
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93716 is 'n antwoord op boodskap #93708] Sa, 05 Junie 2004 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie is die blonde een nou?:))
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:c9qfiu$llf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Want julle het almal hang-ups oor die grootte peanut!!!
>
> E
>
> "Max" wrote in message
> news:40c07664$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek wonder soms of jy nie dalk tog blond is nie. Hoekom sal mans penisnyd
> hê?
>> Ons het die penisse!
>>
>> Max___________________________
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93717 is 'n antwoord op boodskap #93714] Sa, 05 Junie 2004 06:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stem saam met jou Elaine - die mans keer so vreeslik vir gemengde sport,
omdat hulle te bang is dat te veel vroue in die span sal wees of wen:)
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:c9r3k0$nof$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Met die werk storie stem ek saam.
>
> In sport moet kompetisie regverdig wees, dis hoekom hulle nie 'n ou wat
> 250kg weeg laat boks teen 'n outjie wat 50kg weeg nie - dis mos onregverdig?
> Dis mos hoe sport werk? Soos jy redeneer, moet hulle mos nou dat die arme
> 50kg poepskuit teen die 250kg reus gaan boks. Dan aan die anderkant is ek
> baie seker dat sommige sportsvrouens van baie mans mince sal maak :))
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40c075aa.0@news1.mweb.co.za...
>> Daarmee het ek nie 'n probleem nie. Totale gelyke regte vir mans en
>> vrouens, sê ek. Maar dan kan die vrou nie meer kan reken om spesiaal
as
> 'n
>> vrou behandel te wil wees in sekere gevalle nie. Soos bv. hoekom moet
> daar
>> verskille wees in betaling vir gelyke werk? Verander alles in
> uurbetaling
>> toe. Rx vir aantal ure gewerk. As sy, omdat sy vrou is, wil langer ure
>> afhê oor hare, kinders, of wat ookal, dan moet sy suffer deur minder
geld
> te
>> kry vir haar minder ure. Laat alle sport eenslagting wees. Laat mans
> en
>> vrouens teen mekaar kompeteer en betaal almal dieselfde vir prestasie.
> As
>> 'n vrou nie sterk genoeg is om teen die man te kompeteer nie, dan moet
> hulle
>> sterker word. Dis hulle probleem. Mos gelykheid is dit nie?
>> Totaal onprakties, sou ek reken, maar dis mos soos die ou wêreld werk.
>> As die vrou wil hê, dan is sy gelyk. As sy fisies tweede kom, dan is sy
>> skielik 'n vrou en moet voorkeurbehandeling of 'genade' kry van die
> sterker
>> man.
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93718 is 'n antwoord op boodskap #93714] Sa, 05 Junie 2004 09:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jammer om dit vir jou te sê, maar jy praat strooi. 'n 50kg vrou sal nie
met 'n 50kg man kan kompeteer nie. Weet jy dat iemand soos Steffi Graf
wat alle vrouetennis oorheers het, geoefen het teen 'n man wat nie eers
onder die top 100 van die mans is en gereeld slae gekry het teen hom?

"Elaine" skryf in boodskap news:c9r3k0$nof$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Met die werk storie stem ek saam.
>
> In sport moet kompetisie regverdig wees, dis hoekom hulle nie 'n ou wat
> 250kg weeg laat boks teen 'n outjie wat 50kg weeg nie - dis mos onregverdig?
> Dis mos hoe sport werk? Soos jy redeneer, moet hulle mos nou dat die arme
> 50kg poepskuit teen die 250kg reus gaan boks. Dan aan die anderkant is ek
> baie seker dat sommige sportsvrouens van baie mans mince sal maak :))
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40c075aa.0@news1.mweb.co.za...
>> Daarmee het ek nie 'n probleem nie. Totale gelyke regte vir mans en
>> vrouens, sê ek. Maar dan kan die vrou nie meer kan reken om spesiaal
as
> 'n
>> vrou behandel te wil wees in sekere gevalle nie. Soos bv. hoekom moet
> daar
>> verskille wees in betaling vir gelyke werk? Verander alles in
> uurbetaling
>> toe. Rx vir aantal ure gewerk. As sy, omdat sy vrou is, wil langer ure
>> afhê oor hare, kinders, of wat ookal, dan moet sy suffer deur minder
geld
> te
>> kry vir haar minder ure. Laat alle sport eenslagting wees. Laat mans
> en
>> vrouens teen mekaar kompeteer en betaal almal dieselfde vir prestasie.
> As
>> 'n vrou nie sterk genoeg is om teen die man te kompeteer nie, dan moet
> hulle
>> sterker word. Dis hulle probleem. Mos gelykheid is dit nie?
>> Totaal onprakties, sou ek reken, maar dis mos soos die ou wêreld werk.
>> As die vrou wil hê, dan is sy gelyk. As sy fisies tweede kom, dan is sy
>> skielik 'n vrou en moet voorkeurbehandeling of 'genade' kry van die
> sterker
>> man.
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93729 is 'n antwoord op boodskap #93718] Sa, 05 Junie 2004 16:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie't iets gesê van 'n 50kg vrou teen 'n 50kg man? Ek het gepraat van
boks - waar altwee mans is.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:40c18f13.0@news1.mweb.co.za...
> Jammer om dit vir jou te sê, maar jy praat strooi. 'n 50kg vrou sal nie
> met 'n 50kg man kan kompeteer nie. Weet jy dat iemand soos Steffi Graf
> wat alle vrouetennis oorheers het, geoefen het teen 'n man wat nie eers
> onder die top 100 van die mans is en gereeld slae gekry het teen hom?
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93730 is 'n antwoord op boodskap #93717] Sa, 05 Junie 2004 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis net die wat sport op die bank beoefen wat keer daarteen keer. Bang ons
tas hulle konstitusie aan as 'n vrou teen 'n man moet speel :)

E

"Annette" skryf in boodskap news:c9rqfc$a2k$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek stem saam met jou Elaine - die mans keer so vreeslik vir gemengde sport,
> omdat hulle te bang is dat te veel vroue in die span sal wees of wen:)
> --
> Annette
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93731 is 'n antwoord op boodskap #93621] Sa, 05 Junie 2004 17:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Stem 100% saam met jou..
Het ook maar in die Ooslog `n dampie gemaak en slukkie gevat maar sit
nie my mond aan sigaret of drank nie.

Frikkie

On Thu, 3 Jun 2004 15:11:46 +0100, "Suidwester" wrote:

> Nie sodat jy dit sal agterkom nie. Ook hier en daar in die 'oorlog' 'n
> dampie gemaak, maar niks ernstigs nie. Rook stink vir die nie-roker en dit
> is 'n feit. Ek gee eintlik nie om dat die mense rook nie, maar dan moet
> hulle dit met die nie-roker in gedagte doen. Hoekom juis 'n sigaret
> opsteek en dan in die publiek inloop? Hoekom nie klaar rook en dan jou
> ding gaan doen nie? Natuurlik weet ek die antwoord.....rokers is
> verslaafdes wat hulleself nie kan help nie, maar die wet kan hulle dalk net
> maniere leer?
> "Max" wrote in message
> news:40bf25e0$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Is jy 'n ex-roker?
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93736 is 'n antwoord op boodskap #93715] Sa, 05 Junie 2004 19:05 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Elaine, hier moet jy baie versigtig wees hoe jy dit stel.
Ek was so `n rukkie gelede vir twee weke net buite Baghdad en daar was
`n meisie saam met ons wat `n Suster in die nsa weermag is en sy het
haar kant gebring hoor. Ek glo en uit ondervinding kan ek oortuigend
sê dat dit `n 1 / 5000 vroue / meisies is wat dit kan doen. Sy is ook
nie `n groot spieragtige meisie nie, nee eintlik baie fyn.

Kom ons kyk vêrder. Die polisie se taakmag het so `n rukkie gelede
gespog dat hulle soveel vrouens, meisies of dames het, net wat jy dit
wil noem wat keuring geslaag het. Miskien het van julle daai berigte
gelees.

Ek het per toeval met van hierdie Takies in hoofletters te doene gekry
en die waarheid is dat die meisies wat die keuring betref dit
heeltemal op hulle eie gedoen het, vasbyt was met gemaklike skoene en
sonder "kit". Heeltemal apart van die mans. Wit seuns het van keuring
afgeklim omdat daar swartes was wat nie kon swem nie en by die rivier
is daar vir hulle opdrag gegee dat hulle sal "SORG" dat hulle maatjies
anderkant uitkom. Die keuring was toe ook gestop en uitgestel.

Dit is baie vêr van wat ons in die destydse Weermag en ek glo ook
Polisie vir keuring moes doen, veral in `n Spesmag Eenheid.

Ja, hulle wil oral wees en van hulle is daar, maar hier moet gekyk
word hoe hulle daar beland of gekom het.

Frik

Ps: Daai persoon wat destyds hier geadverteer het vir werk wie sy
besonderhede vir my gestuur het. Maak asseblief weer met my kontak
m.b.t. werk in die ander state. Ek was weer `n ruk weg en dan stop ek
my e-pos en my adres het ook verander a.g.v. spam en sal graag wil
weet of jy toe gekontak was. Ek weet dat ek jou besonderhede nagegaan
het en dit was wel bevestig as korrek.

On Sat, 5 Jun 2004 02:22:49 +0200, "Elaine" wrote:

> Wie sê iemand keer my? Ek het 'n voorbeeld genoem. Baie vrouens is George
> Vroue Kollege toe vir militêre opleiding, net om êrens in 'n kantoor begrawe
> te word - ek hoeffie army toe te gaan om in 'n kantoor te werk nie. George
> se vroue kollege is nou toe en die vrouens word saam en soos die mans
> opgelei - daar's nie meer so ding soos voorkeurbehandeling vir dames nie :))
>
> E
>
> "Max" wrote in message
> news:40c076e2$1$48933$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Wie keer jou om army toe te gaan?

>> Max____________________________
>
Vorige onderwerp: Arabisch gedichtje
Volgende onderwerp: Harry Potter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 04:46:38 MGT 2024