Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stadig maar seker
Stadig maar seker [boodskap #87673] Vr, 28 November 2003 07:47 na volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Stadig maar seker is die swart elite in SA en omgewing besig om te
verkrummel. Deels omdat hulle in poste aangestel is waarvoor hulle nie
gekwalifiseerd is nie (poletieke aanstellings), en deels omdat hulle so
besig is om hulle te vergryp aan mag en geld.

Op die oomblik staan ons stomgeslaan oor dit wat in Zimbabwe aangaan, maar
agv mense soos antie Gloudina en kie word dit was by die huis gebeur baie
vinnig onder die mat ingevee.

Ek sal baie graag van Gloudina wit weet of dit vir die ANC moontlik is om
iets te doen waarmee sy NIE saamstem nie.

Antie Gloudina, los vir Frikkie en sy maatjies uit. Hulle is minstens eerlik
genoeg om te erken dat die nuwe SA nie die utopia is wat so op ons
neergedruk word onder die dekmantel van as jy nie daarvan hou nie is jy
REGS, en as jy regs is, is jy 'n RASSIS, en as jy 'n rassis is, dan is jy
erger as 'n moordenaar.

In teenstelling daarmee wil jy die hele tyd vir ons vertel VANUIT KANADA,
hoe ons moet lewe hier in SA. Nou toe Gloudina dit is nou al 10 jaar gelede
vandat dit wat jou uit SA laat trek het verander is. Hoekom klim jy nie op
die eerste die beste vliegtuig en kom nou terug na SA toe nie.

Jy weet Gloudina, ek het 'n ander teorie oor jou. Ek dink jy het SA verlaat
omdat jy en jou man gatvol geraak het vir die swartes en jouself nie 'n
toekoms kon sien bou met hulle om jou nie. Nou sit jy daar in Kanada en as
"under cover rassis" plaas jy anti rassistiese goed hier op die nuus groep
omdat jy hel verveeld is, en moontlik ook 'n sadistiese streek in jou het.

Werner
(Normale Suid Afrikaner wat dink Kanada is 'n kak plek)
Re: Stadig maar seker [boodskap #87674 is 'n antwoord op boodskap #87673] Vr, 28 November 2003 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
My antie, dis tyd vir selfondersoek.

Baie groete hoor,
Baas Spencer
Re: Stadig maar seker [boodskap #87683 is 'n antwoord op boodskap #87674] Vr, 28 November 2003 12:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Spencer en Werner,
Ek wil julle twee (indien julle nie een is nie) vaderlik vermaan. (Letwel,
nie tugtig nie... ;-) )
Gloudina floreer op julle reaksies. Sy suig haar kieste vol van julle
reaksies op haar jingo-opmerkings.
Glo my - terwyl sy in die RSA gewoon het, het sy aan geen protesoptredes
teen die "onderdrukkers" deelgeneem nie.
Sy gee bloot voor dat sy pro-Afrikaans is. Inderwaarheid verfoei sy alle
Afrikaners. Lees gerus haar sieninge or die Voortrekkers; die Boere-oorlog;
Paul Kruger, ens. Alles baie aanvegbare snert wat daarop gemik is om jou te
ontstig.
Julle mag wel vra waarom sy dit doen. Dit gaan terug na die kinderjare. Haar
persepsie van die Afrikaner wat gegrond is op haar waarneming van haar eie
mense is negatief. Daarvoor mag jy en ek haar nie kwalik hou nie.
Nog iets uit die kinderjare is die versugting na aandag - of die aandag
positief of negatief is is nie relevant nie. (Dis gewoonlik 'n kenmerk van
die tweede of derde kind.)Maar - julle wat kinders ken sal weet dat dit baie
makliker is om negatiewe aandag uit te lok. Hou haar gerus dop - om haar
effektiewelik te neutraliseer skenk bloot 'n bietjie positiewe aandag aan
haar. Sy weet egter nie hoe om positiewe aandag te hanteer nie.
Haar enigste positiewe bydrae is die plasing van poësie op die nuusgroep.
Maar ook daar kom die kompulsiewe drang na negatiewe aandag na vore - dan
plaas sy resitasies onder andere ene Ferdi Grayling - 'n "nuushond" wat 'n
digter wil wees.
My raad aan julle - ignoreer haar soos 'n stopstraat.

"Spencer" skryf in boodskap news:RpDxb.12448$VV6.274374@news.xtra.co.nz...
> My antie, dis tyd vir selfondersoek.
>
> Baie groete hoor,
> Baas Spencer
>
Re: Stadig maar seker [boodskap #87690 is 'n antwoord op boodskap #87673] Vr, 28 November 2003 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Werner" wrote

> Ek sal baie graag van Gloudina wit weet of dit vir die ANC moontlik is om
> iets te doen waarmee sy NIE saamstem nie.

Ja, ek dink hulle moes vir P.W. Botha in die hof
laat beland het soos Pinochet. As die Engelse howe
braaf genoeg was, hoekom nie die SA howe nie.

Gloudina
Re: Stadig maar seker [boodskap #87691 is 'n antwoord op boodskap #87683] Vr, 28 November 2003 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote

> My raad aan julle - ignoreer haar soos 'n stopstraat.

Ha, ha, ha. Dis natuurlik wat jy nou gedoen
het in vier paragrawe!
Sê my, Jonas, hoekom wil jy nie moffies
met snorre soen nie?

Penkop op wag
Re: Stadig maar seker [boodskap #87703 is 'n antwoord op boodskap #87673] Vr, 28 November 2003 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Werner wrote

> (Normale Suid Afrikaner wat dink Kanada is 'n kak plek)

Ag dankie tog, nog een wat nie na Kanada
sal emigreer nie.

Tant Hessie van die Algonquins
Re: Stadig maar seker [boodskap #87705 is 'n antwoord op boodskap #87691] Vr, 28 November 2003 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - jou opmerkings sinspeel natuurlik op die feit dat Ferdi 'n snor het -
as ek Ferdi was, en mansgenoeg was, sou ek kapsie daarteen gemaak het.
(Jou opmerkings rakende snorre en Ferdi het 'n holklank ...)
Ek aanvaar dat my opmerkings natuurlik in die kol is - vandaar dat jy die
onderwerp probeer verander het.

"@rogers.com" wrote in message
news:NqIxb.12375$ZmO.8976@news01.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Jonas" wrote
>
>> My raad aan julle - ignoreer haar soos 'n stopstraat.
>
> Ha, ha, ha. Dis natuurlik wat jy nou gedoen
> het in vier paragrawe!
> Sê my, Jonas, hoekom wil jy nie moffies
> met snorre soen nie?
>
> Penkop op wag
>
Re: Stadig maar seker [boodskap #87716 is 'n antwoord op boodskap #87703] Sa, 29 November 2003 05:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Raak seker ook al te dik van al julle weggeholdes? Te veel om in die
'spoils' te deel?
"@rogers.com" wrote in message
news:OrJxb.13020$ZmO.1739@news01.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> Werner wrote
>
>> (Normale Suid Afrikaner wat dink Kanada is 'n kak plek)
>
> Ag dankie tog, nog een wat nie na Kanada
> sal emigreer nie.
>
> Tant Hessie van die Algonquins
>
Re: Stadig maar seker [boodskap #87785 is 'n antwoord op boodskap #87683] Ma, 01 Desember 2003 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek wil julle twee (indien julle nie een is nie) vaderlik vermaan. (Letwel,
nie tugtig nie..

Hallo Jonas

Nee, ek en Spencer is baie beslis aparte persone. Partykeer sê Gloudina net
iets op die groep wat vir my, wat gewoonlik net die plasings lees en nie
baie aktief deelneem nie so irreteer dat ek eenvoudig net iets moet terug
sê.

Groete

Werner
Re: Stadig maar seker [boodskap #87786 is 'n antwoord op boodskap #87785] Ma, 01 Desember 2003 07:37 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is jy 'n vader?:))
Hoekom praat ons nie van moederlike vermanings nie - die taak van opvoeding
val tog swaarder op hul skouers?
--
Annette

"Werner" skryf in boodskap news:bqeqk3$r4n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wil julle twee (indien julle nie een is nie) vaderlik vermaan. (Letwel,
> nie tugtig nie..
>
> Hallo Jonas
>
> Nee, ek en Spencer is baie beslis aparte persone. Partykeer sê Gloudina net
> iets op die groep wat vir my, wat gewoonlik net die plasings lees en nie
> baie aktief deelneem nie so irreteer dat ek eenvoudig net iets moet terug
> sê.
>
>
> Groete
>
> Werner
>
Vorige onderwerp: Kerstyd gaan nuwe lewe in groei inlei
Volgende onderwerp: Die Konsert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 23:45:53 MGT 2024