Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons is te kalm
Ons is te kalm [boodskap #73711] Di, 18 Februarie 2003 08:30 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor die mense van Indië is so vies vir hul span se swak vertonings by
die toernooi, dat die polisie by hul huise moet wagstaan om te keer dat hul
gesinne bestook word, of dat hul eiendom vernietig word.

Annette
Re: Ons is te kalm [boodskap #73717 is 'n antwoord op boodskap #73711] Di, 18 Februarie 2003 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het geen probleem om van dooie Springbokke en Bulls biltong te maak
nie:)) Die dooie Proteas sal ek maar by die lughawe gaan verkoop:))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e51febc.0@news1.mweb.co.za...
> Ja, en dan gaan ons met dooie Springbokke, Proteas en Bulls sit!!
> "Annette" wrote in message
> news:b2srj1$1g44il$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek hoor die mense van Indië is so vies vir hul span se swak vertonings by
>> die toernooi, dat die polisie by hul huise moet wagstaan om te keer dat
> hul
>> gesinne bestook word, of dat hul eiendom vernietig word.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Ons is te kalm [boodskap #73720 is 'n antwoord op boodskap #73711] Di, 18 Februarie 2003 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, en dan gaan ons met dooie Springbokke, Proteas en Bulls sit!!

"Annette" skryf in boodskap news:b2srj1$1g44il$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek hoor die mense van Indië is so vies vir hul span se swak vertonings by
> die toernooi, dat die polisie by hul huise moet wagstaan om te keer dat hul
> gesinne bestook word, of dat hul eiendom vernietig word.
>
> Annette
>
Re: Ons is te kalm [boodskap #73767 is 'n antwoord op boodskap #73717] Wo, 19 Februarie 2003 12:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Press hulle om van boekmerke te maak.....Bobby se tong is al klaar daar!

"Annette" skryf in boodskap news:b2sv2s$1fi05d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het geen probleem om van dooie Springbokke en Bulls biltong te maak
> nie:)) Die dooie Proteas sal ek maar by die lughawe gaan verkoop:))
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e51febc.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja, en dan gaan ons met dooie Springbokke, Proteas en Bulls sit!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:b2srj1$1g44il$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek hoor die mense van Indië is so vies vir hul span se swak vertonings
> by
>>> die toernooi, dat die polisie by hul huise moet wagstaan om te keer
dat
>> hul
>>> gesinne bestook word, of dat hul eiendom vernietig word.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Ons is te kalm [boodskap #73768 is 'n antwoord op boodskap #73767] Wo, 19 Februarie 2003 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien Sondag 'n kiekie van Bobby in die koerant noudat hy daar onder in
Transvaal sit - geen tong wat uithang nie, hare langerig en sonder enige
advertensie op sy klere.
Ek dink Bobby het gevlug van sy mediabeampte hier.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e53746f.0@news1.mweb.co.za...
> Press hulle om van boekmerke te maak.....Bobby se tong is al klaar daar!
> "Annette" wrote in message
> news:b2sv2s$1fi05d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het geen probleem om van dooie Springbokke en Bulls biltong te maak
>> nie:)) Die dooie Proteas sal ek maar by die lughawe gaan verkoop:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e51febc.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ja, en dan gaan ons met dooie Springbokke, Proteas en Bulls sit!!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b2srj1$1g44il$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek hoor die mense van Indië is so vies vir hul span se swak
vertonings
>> by
>>>> die toernooi, dat die polisie by hul huise moet wagstaan om te keer
> dat
>>> hul
>>>> gesinne bestook word, of dat hul eiendom vernietig word.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons is te kalm [boodskap #73773 is 'n antwoord op boodskap #73768] Wo, 19 Februarie 2003 16:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
as sy tong nie uithang nie gaan hy nooit weer goeie rugby speel nie. Dis sy
selfvertroue barrometer gewees.

"Annette" skryf in boodskap news:b2vsjg$1gt4mj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek sien Sondag 'n kiekie van Bobby in die koerant noudat hy daar onder in
> Transvaal sit - geen tong wat uithang nie, hare langerig en sonder enige
> advertensie op sy klere.
> Ek dink Bobby het gevlug van sy mediabeampte hier.
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e53746f.0@news1.mweb.co.za...
>> Press hulle om van boekmerke te maak.....Bobby se tong is al klaar daar!
>> "Annette" wrote in message
>> news:b2sv2s$1fi05d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek het geen probleem om van dooie Springbokke en Bulls biltong te maak
>>> nie:)) Die dooie Proteas sal ek maar by die lughawe gaan verkoop:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e51febc.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ja, en dan gaan ons met dooie Springbokke, Proteas en Bulls sit!!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b2srj1$1g44il$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ek hoor die mense van Indië is so vies vir hul span se swak
> vertonings
>>> by
>>>> > die toernooi, dat die polisie by hul huise moet wagstaan om te
keer
>> dat
>>>> hul
>>>> > gesinne bestook word, of dat hul eiendom vernietig word.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons is te kalm [boodskap #73780 is 'n antwoord op boodskap #73773] Wo, 19 Februarie 2003 17:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mag wees, maar die tong het die hele seisoen verlede jaar iotgehang vir die
Stormers en Springbokke, en dit het nie veel gehelp nie.
Miskien moet die tonguithangery ernstig bedoel word, en nie net aansit vir
die vertoon nie.
Pete Sampras speel ook deesdae nie meer so goed noudat sy tong ook nie meer
uithang nie. Vroulief het hom seker vertel hy lyk te lustig;))

Annette

"Pieter" skryf in boodskap news:b30akq$bmt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> as sy tong nie uithang nie gaan hy nooit weer goeie rugby speel nie. Dis sy
> selfvertroue barrometer gewees.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b2vsjg$1gt4mj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek sien Sondag 'n kiekie van Bobby in die koerant noudat hy daar onder
> in
>> Transvaal sit - geen tong wat uithang nie, hare langerig en sonder enige
>> advertensie op sy klere.
>> Ek dink Bobby het gevlug van sy mediabeampte hier.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e53746f.0@news1.mweb.co.za...
>>> Press hulle om van boekmerke te maak.....Bobby se tong is al klaar daar!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b2sv2s$1fi05d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek het geen probleem om van dooie Springbokke en Bulls biltong te maak
>>>> nie:)) Die dooie Proteas sal ek maar by die lughawe gaan verkoop:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3e51febc.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ja, en dan gaan ons met dooie Springbokke, Proteas en Bulls sit!!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:b2srj1$1g44il$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Ek hoor die mense van Indië is so vies vir hul span se swak
>> vertonings
>>>> by
>>>> > > die toernooi, dat die polisie by hul huise moet wagstaan om te
> keer
>>> dat
>>>> > hul
>>>> > > gesinne bestook word, of dat hul eiendom vernietig word.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons is te kalm [boodskap #73793 is 'n antwoord op boodskap #73773] Do, 20 Februarie 2003 05:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Of dalk lees hy die spel met daai tong.....soos 'n slang?

"Pieter" skryf in boodskap news:b30akq$bmt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> as sy tong nie uithang nie gaan hy nooit weer goeie rugby speel nie. Dis sy
> selfvertroue barrometer gewees.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b2vsjg$1gt4mj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek sien Sondag 'n kiekie van Bobby in die koerant noudat hy daar onder
> in
>> Transvaal sit - geen tong wat uithang nie, hare langerig en sonder enige
>> advertensie op sy klere.
>> Ek dink Bobby het gevlug van sy mediabeampte hier.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e53746f.0@news1.mweb.co.za...
>>> Press hulle om van boekmerke te maak.....Bobby se tong is al klaar daar!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b2sv2s$1fi05d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek het geen probleem om van dooie Springbokke en Bulls biltong te maak
>>>> nie:)) Die dooie Proteas sal ek maar by die lughawe gaan verkoop:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3e51febc.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ja, en dan gaan ons met dooie Springbokke, Proteas en Bulls sit!!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:b2srj1$1g44il$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Ek hoor die mense van Indië is so vies vir hul span se swak
>> vertonings
>>>> by
>>>> > > die toernooi, dat die polisie by hul huise moet wagstaan om te
> keer
>>> dat
>>>> > hul
>>>> > > gesinne bestook word, of dat hul eiendom vernietig word.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons is te kalm [boodskap #73840 is 'n antwoord op boodskap #73767] Vr, 21 Februarie 2003 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
unk...  is tans af-lyn  unk...
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Waar van SWA is jy?

--
,-._,-.
\/)"(\/ :: GIDEON ::
(_o_)

.:Crowded Cubicle Web studio:.
--------------------------------------------------
Web: www.crowded.co.za

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e53746f.0@news1.mweb.co.za...
> Press hulle om van boekmerke te maak.....Bobby se tong is al klaar daar!
> "Annette" wrote in message
> news:b2sv2s$1fi05d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het geen probleem om van dooie Springbokke en Bulls biltong te maak
>> nie:)) Die dooie Proteas sal ek maar by die lughawe gaan verkoop:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e51febc.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ja, en dan gaan ons met dooie Springbokke, Proteas en Bulls sit!!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b2srj1$1g44il$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek hoor die mense van Indië is so vies vir hul span se swak
vertonings
>> by
>>>> die toernooi, dat die polisie by hul huise moet wagstaan om te keer
> dat
>>> hul
>>>> gesinne bestook word, of dat hul eiendom vernietig word.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons is te kalm [boodskap #73909 is 'n antwoord op boodskap #73840] Ma, 24 Februarie 2003 08:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Af die kus af.

"(�`�.�liZarD" skryf in boodskap news:3e56691c$0$230@hades.is.co.za...
> Waar van SWA is jy?
>
>
> --
> ,-._,-.
> \/)"(\/ :: GIDEON ::
> (_o_)
>
> .:Crowded Cubicle Web studio:.
> --------------------------------------------------
> Web: www.crowded.co.za
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e53746f.0@news1.mweb.co.za...
>> Press hulle om van boekmerke te maak.....Bobby se tong is al klaar daar!
>> "Annette" wrote in message
>> news:b2sv2s$1fi05d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek het geen probleem om van dooie Springbokke en Bulls biltong te maak
>>> nie:)) Die dooie Proteas sal ek maar by die lughawe gaan verkoop:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e51febc.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ja, en dan gaan ons met dooie Springbokke, Proteas en Bulls sit!!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b2srj1$1g44il$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ek hoor die mense van Indië is so vies vir hul span se swak
> vertonings
>>> by
>>>> > die toernooi, dat die polisie by hul huise moet wagstaan om te
keer
>> dat
>>>> hul
>>>> > gesinne bestook word, of dat hul eiendom vernietig word.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons is te kalm [boodskap #73917 is 'n antwoord op boodskap #73909] Ma, 24 Februarie 2003 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oos van die son en Wes van die maan?:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e59dc9f.0@news1.mweb.co.za...
> Af die kus af.
> "(�`�.�liZarD" wrote in message
> news:3e56691c$0$230@hades.is.co.za...
>> Waar van SWA is jy?
>>
>>
>> --
>> ,-._,-.
>> \/)"(\/ :: GIDEON ::
>> (_o_)
>>
>> .:Crowded Cubicle Web studio:.
>> --------------------------------------------------
>> Web: www.crowded.co.za
>>
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e53746f.0@news1.mweb.co.za...
>>> Press hulle om van boekmerke te maak.....Bobby se tong is al klaar daar!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b2sv2s$1fi05d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek het geen probleem om van dooie Springbokke en Bulls biltong te maak
>>>> nie:)) Die dooie Proteas sal ek maar by die lughawe gaan verkoop:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3e51febc.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ja, en dan gaan ons met dooie Springbokke, Proteas en Bulls sit!!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:b2srj1$1g44il$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Ek hoor die mense van Indië is so vies vir hul span se swak
>> vertonings
>>>> by
>>>> > > die toernooi, dat die polisie by hul huise moet wagstaan om te
> keer
>>> dat
>>>> > hul
>>>> > > gesinne bestook word, of dat hul eiendom vernietig word.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons is te kalm [boodskap #73932 is 'n antwoord op boodskap #73917] Ma, 24 Februarie 2003 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Met die tone in die sand.....ander goete ok!

"Annette" skryf in boodskap news:b3d7qe$1l8v0b$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Oos van die son en Wes van die maan?:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e59dc9f.0@news1.mweb.co.za...
>> Af die kus af.
>> "(�`�.�liZarD" wrote in message
>> news:3e56691c$0$230@hades.is.co.za...
>>> Waar van SWA is jy?
>>>
>>>
>>> --
>>> ,-._,-.
>>> \/)"(\/ :: GIDEON ::
>>> (_o_)
>>>
>>> .:Crowded Cubicle Web studio:.
>>> --------------------------------------------------
>>> Web: www.crowded.co.za
>>>
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e53746f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Press hulle om van boekmerke te maak.....Bobby se tong is al klaar
> daar!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b2sv2s$1fi05d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ek het geen probleem om van dooie Springbokke en Bulls biltong te
> maak
>>>> > nie:)) Die dooie Proteas sal ek maar by die lughawe gaan verkoop:))
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3e51febc.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Ja, en dan gaan ons met dooie Springbokke, Proteas en Bulls sit!!
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:b2srj1$1g44il$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Ek hoor die mense van Indië is so vies vir hul span se swak
>>> vertonings
>>>> > by
>>>> > > > die toernooi, dat die polisie by hul huise moet wagstaan om te
>> keer
>>>> dat
>>>> > > hul
>>>> > > > gesinne bestook word, of dat hul eiendom vernietig word.
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons is te kalm [boodskap #73934 is 'n antwoord op boodskap #73932] Ma, 24 Februarie 2003 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou vir wat hurk jy daar in die sand?:)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e5a2da7.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Met die tone in die sand.....ander goete ok!
> "Annette" wrote in message
> news:b3d7qe$1l8v0b$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Oos van die son en Wes van die maan?:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e59dc9f.0@news1.mweb.co.za...
>>> Af die kus af.
>>> "(�`�.�liZarD" wrote in message
>>> news:3e56691c$0$230@hades.is.co.za...
>>>> Waar van SWA is jy?
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> ,-._,-.
>>>> \/)"(\/ :: GIDEON ::
>>>> (_o_)
>>>>
>>>> .:Crowded Cubicle Web studio:.
>>>> --------------------------------------------------
>>>> Web: www.crowded.co.za
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3e53746f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Press hulle om van boekmerke te maak.....Bobby se tong is al klaar
>> daar!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:b2sv2s$1fi05d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Ek het geen probleem om van dooie Springbokke en Bulls biltong
te
>> maak
>>>> > > nie:)) Die dooie Proteas sal ek maar by die lughawe gaan
> verkoop:))
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3e51febc.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Ja, en dan gaan ons met dooie Springbokke, Proteas en Bulls
> sit!!
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:b2srj1$1g44il$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Ek hoor die mense van Indië is so vies vir hul span se swak
>>>> vertonings
>>>> > > by
>>>> > > > > die toernooi, dat die polisie by hul huise moet wagstaan om
te
>>> keer
>>>> > dat
>>>> > > > hul
>>>> > > > > gesinne bestook word, of dat hul eiendom vernietig word.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons is te kalm [boodskap #73970 is 'n antwoord op boodskap #73934] Di, 25 Februarie 2003 05:29 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Es nie van hurk nie!

"Annette" skryf in boodskap news:b3dasl$1l5cfd$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou vir wat hurk jy daar in die sand?:)))
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e5a2da7.0@news1.mweb.co.za...
>> He-he! Met die tone in die sand.....ander goete ok!
>> "Annette" wrote in message
>> news:b3d7qe$1l8v0b$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Oos van die son en Wes van die maan?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e59dc9f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Af die kus af.
>>>> "(�`�.�liZarD" wrote in message
>>>> news:3e56691c$0$230@hades.is.co.za...
>>>> > Waar van SWA is jy?
>>>> >
>>>> >
>>>> > --
>>>> > ,-._,-.
>>>> > \/)"(\/ :: GIDEON ::
>>>> > (_o_)
>>>> >
>>>> > .:Crowded Cubicle Web studio:.
>>>> > --------------------------------------------------
>>>> > Web: www.crowded.co.za
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3e53746f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Press hulle om van boekmerke te maak.....Bobby se tong is al
klaar
>>> daar!
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:b2sv2s$1fi05d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Ek het geen probleem om van dooie Springbokke en Bulls biltong
> te
>>> maak
>>>> > > > nie:)) Die dooie Proteas sal ek maar by die lughawe gaan
>> verkoop:))
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > news:3e51febc.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > Ja, en dan gaan ons met dooie Springbokke, Proteas en Bulls
>> sit!!
>>>> > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > news:b2srj1$1g44il$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > > Ek hoor die mense van Indië is so vies vir hul span se swak
>>>> > vertonings
>>>> > > > by
>>>> > > > > > die toernooi, dat die polisie by hul huise moet wagstaan
om
> te
>>>> keer
>>>> > > dat
>>>> > > > > hul
>>>> > > > > > gesinne bestook word, of dat hul eiendom vernietig word.
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Annette
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: SA / Nederland
Volgende onderwerp: Die sin vir onafhanklikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 22:18:33 MGT 2024