Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stakings en Optogte
Stakings en Optogte [boodskap #62816] Ma, 27 Mei 2002 09:00 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Help dit om 'n saak te besleg?
Annette
Re: Stakings en Optogte [boodskap #62821 is 'n antwoord op boodskap #62816] Ma, 27 Mei 2002 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Help dit (Stakings en Optogte) om 'n saak te besleg?

Wouter
Gewoonlik ja. Veral 'n staking, want dit kos beide die werker
en die werkgewer geld. It focuses the mind, vir beide partye.

Dit sê natuurlik nie dat dit 'n goeie ding is nie, dit kan hoogs
destruktief wees en daar is dikwels geen wenners in so 'n
dispuut nie. Maar oor die algemeen dwing dit 'n geskil tot
beslegting.

Dit het wel terapeutiese waarde vir toekomstige geskille.
Albei partye het dan die koste van 'n staking aan sy bas
gevoel en onderhandel ernstiger en eerliker om dit te vermy.
Re: Stakings en Optogte [boodskap #62825 is 'n antwoord op boodskap #62821] Ma, 27 Mei 2002 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Wouter - die staking storie is nou mooi opge/ver/be- lig.
Wat van die optogte wat deesdae alweer net soos van ouds met skade
gepaardgaan? Blykbaar was verlede week se Cosas? optog om
1) Skoolgeld af te skaf
2) Geskiedenis as vak verpligtend te maak
en nou kan ek nie die baie belangrike derde rede noem nie.
So iets dien mos geen doel nie.
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3cf2273c.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Help dit (Stakings en Optogte) om 'n saak te besleg?
>
> Wouter
> Gewoonlik ja. Veral 'n staking, want dit kos beide die werker
> en die werkgewer geld. It focuses the mind, vir beide partye.
>
> Dit sê natuurlik nie dat dit 'n goeie ding is nie, dit kan hoogs
> destruktief wees en daar is dikwels geen wenners in so 'n
> dispuut nie. Maar oor die algemeen dwing dit 'n geskil tot
> beslegting.
>
> Dit het wel terapeutiese waarde vir toekomstige geskille.
> Albei partye het dan die koste van 'n staking aan sy bas
> gevoel en onderhandel ernstiger en eerliker om dit te vermy.
>
Re: Stakings en Optogte [boodskap #62828 is 'n antwoord op boodskap #62821] Ma, 27 Mei 2002 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem saam met Wouter. Dis 'n wake-up call wat se: hier is iets nie so
lekker nie en dit het nou tot 'n punt gekom waar ons dit nie meer gaan
aanvaar nie. Doen iets daaraan. Sommige elemente kan natuurlik misbruik
daarvan maak vir eie gewin en so 'n situasie "skep"

Op 'n ligter trant : dit het natuurlik ook gesondheids voordele. Soos die
tee ousie vir my gese het na die laaste industriële aksie by die SAUK
toendertyd. "Die toi-toi hy maak my moeg maar auk - ek slaap baie lekker !"

Hantam

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3cf2273c.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Help dit (Stakings en Optogte) om 'n saak te besleg?
>
> Wouter
> Gewoonlik ja. Veral 'n staking, want dit kos beide die werker
> en die werkgewer geld. It focuses the mind, vir beide partye.
>
> Dit sê natuurlik nie dat dit 'n goeie ding is nie, dit kan hoogs
> destruktief wees en daar is dikwels geen wenners in so 'n
> dispuut nie. Maar oor die algemeen dwing dit 'n geskil tot
> beslegting.
>
> Dit het wel terapeutiese waarde vir toekomstige geskille.
> Albei partye het dan die koste van 'n staking aan sy bas
> gevoel en onderhandel ernstiger en eerliker om dit te vermy.
>
Re: Stakings en Optogte [boodskap #62830 is 'n antwoord op boodskap #62825] Ma, 27 Mei 2002 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dis 'n magsvertoon. Deel van onderhandelingstaktiek
Wouter

Annette skryf in boodskap news:actf2d$sejvu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
Dankie Wouter - die staking storie is nou mooi opge/ver/be- lig.
Wat van die optogte wat deesdae alweer net soos van ouds met skade
gepaardgaan? Blykbaar was verlede week se Cosas? optog om
1) Skoolgeld af te skaf
2) Geskiedenis as vak verpligtend te maak
en nou kan ek nie die baie belangrike derde rede noem nie.
So iets dien mos geen doel nie.
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3cf2273c.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Help dit (Stakings en Optogte) om 'n saak te besleg?
>
> Wouter
> Gewoonlik ja. Veral 'n staking, want dit kos beide die werker
> en die werkgewer geld. It focuses the mind, vir beide partye.
>
> Dit sê natuurlik nie dat dit 'n goeie ding is nie, dit kan hoogs
> destruktief wees en daar is dikwels geen wenners in so 'n
> dispuut nie. Maar oor die algemeen dwing dit 'n geskil tot
> beslegting.
>
> Dit het wel terapeutiese waarde vir toekomstige geskille.
> Albei partye het dan die koste van 'n staking aan sy bas
> gevoel en onderhandel ernstiger en eerliker om dit te vermy.
Re: Stakings en Optogte [boodskap #62831 is 'n antwoord op boodskap #62830] Ma, 27 Mei 2002 15:58 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Klink vir my die jonges word nou in die taktiek van magsvertoon opgelei -
lyk vir my al of die oueres nie meer so lus is daarvoor nie;))
Nietemin - ek is reg - volgende keer as ek 'n optog raakloop en tyd te
verspil het, parkeer ek my motor en optog saam - dit lyk tog te lekker om so
straat af te loop en te gesels:))
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3cf253a4.0@news1.mweb.co.za...
> Dis 'n magsvertoon. Deel van onderhandelingstaktiek
> Wouter
>
> Annette wrote in message
> news:actf2d$sejvu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Wouter - die staking storie is nou mooi opge/ver/be- lig.
> Wat van die optogte wat deesdae alweer net soos van ouds met skade
> gepaardgaan? Blykbaar was verlede week se Cosas? optog om
> 1) Skoolgeld af te skaf
> 2) Geskiedenis as vak verpligtend te maak
> en nou kan ek nie die baie belangrike derde rede noem nie.
> So iets dien mos geen doel nie.
> Annette
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3cf2273c.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette
>> Help dit (Stakings en Optogte) om 'n saak te besleg?
>>
>> Wouter
>> Gewoonlik ja. Veral 'n staking, want dit kos beide die werker
>> en die werkgewer geld. It focuses the mind, vir beide partye.
>>
>> Dit sê natuurlik nie dat dit 'n goeie ding is nie, dit kan hoogs
>> destruktief wees en daar is dikwels geen wenners in so 'n
>> dispuut nie. Maar oor die algemeen dwing dit 'n geskil tot
>> beslegting.
>>
>> Dit het wel terapeutiese waarde vir toekomstige geskille.
>> Albei partye het dan die koste van 'n staking aan sy bas
>> gevoel en onderhandel ernstiger en eerliker om dit te vermy.
>
Vorige onderwerp: Poslose Dag
Volgende onderwerp: Vlaanderen: goed nuus & sleg nuus vir die Nederduitse taalgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 02:44:11 MGT 2024