Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » alweer raasisme antie
alweer raasisme antie [boodskap #49443] Di, 04 September 2001 18:32 na volgende boodskap
hennerietjie  is tans af-lyn  hennerietjie
Boodskappe: 46
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
hellou my antie

het antie gesien hoe lekker hou ons antieraasisme konvourensie hier in
durbs. ma dit smaak my die lot is nou nog kwater vir mekaar as voor hille
hie aangekom het antie.

my pa wil hom vrek lag oor 'n klomp affroujamerikaners wat hie aangekom het
en vergoeding ys vir slaaferny antie. hille noem hilleself nogal die
durban300 antie. skiem antie hille is in durban gevang voor hille oor die
water gevat is. ma' ek weet nie hoekom hille so moun nie want hille is mos
nou trug in durban wat beterder as jammerika is.

my pa sê wat hom lat lag is lat hille geld ys vir traansatlantiese slaaferny
antie ma' nie vir slaaferny in jeropa en arabiese lande nie. my pa sê ok hy
virstaan glad nie hoekom koning dawid se mense wil weghol van die
konvourensie af nie want hille kan baije geld maak yt die slaaferny storie
yt. hy sê hille was mos hoeka vir lank slawe in jegipte en die arabiese
farous en sjeiks sal met 'n smaail petaal vir die ongeregtigheid antie.

my pa sê hy verwag self 'n geldjie yt die slaaferny storie yt want sy
oorooroumagrootjie was 'n slaaf yt malysië yt antie en ons moet al daai
riksdaalders ok trugkry waamee my oorooroupagrootjie haar met die vryery
gekoop het. ma' assit nie vir die slaaferny was nie het ek dalk vandag in
malysië gebly antie. dink antie dis lekkerder as in afrika.

die groot nies is lat sanien nou 'n vrye raasisme arieja verklaar is antie.
laasweek het die statsraat baije spietse gemaak wat sê lat raasisme nou hie
by ons dood virklaar is en toe het hille vakkels brand gemaak om die
raasisme yt te brand. oralster is nou pousters op wat sê sanien is raasisme
vry. oom hansie vannie pênnelbieters sê die statsraat weet vakkel ôl hille
moes kom kyk het hoe raasisme vry hy is toe al vier sy kar se wiele
laasnaweek afgesteel is. my pa sê die statsraat skiem hoeners gat jemel toe.

koebaai antie (my pa sê as ons die slaaferny geld kry gaan ons
traansatlanties kyer om te sien hoe sleg dit da' is)
Re: alweer raasisme antie [boodskap #49446 is 'n antwoord op boodskap #49443] Di, 04 September 2001 18:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

hennerietjie wrote:

> my pa wil hom vrek lag oor 'n klomp affroujamerikaners wat hie aangekom het
> en vergoeding ys vir slaaferny antie. hille noem hilleself nogal die
> durban300 antie. skiem antie hille is in durban gevang voor hille oor die
> water gevat is. ma' ek weet nie hoekom hille so moun nie want hille is mos
> nou trug in durban wat beterder as jammerika is.
>

Ja-nee, Hennerietjie, ek het nog nie so daaraan gedink
nie. Hulle is mos nou weer terug van waar hulle skoppend
en skreeuend verwyder is.
Maar, Hennerietjie, ek dink hulle volg nie die regte taktiek
nie. Hulle sal meer geld kan maak as al die atlete wat swart
is en al die sangers wat swart is besluit dat hulle terug na Afrika
sal gaan, tensy hulle 'n stywe bedrag betaal word om in Amerika
te bly. Dan sal jy darem die wit ou omies hulle hande diep in
hulle sakke sien steek.

Tant Hessie
Re: alweer raasisme antie [boodskap #49447 is 'n antwoord op boodskap #49443] Di, 04 September 2001 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

hennerietjie wrote:

> my pa sê ok hy
> virstaan glad nie hoekom koning dawid se mense wil weghol van die
> konvourensie af nie want hille kan baije geld maak yt die slaaferny storie
> yt. hy sê hille was mos hoeka vir lank slawe in jegipte

Weet jy, Hennerietjie, ek begin nuwe respek vir jou pakry, Hy het regtig iets
hier beet. ( Ek sou juis verwag het
dat hy sou dronk gesuip wees na die Drie-Nasies debakel,
maar hy verbaas my tog soms.) Ek dink hy moet Sharom
bel en vir hom vertel dat hy reparasies van die Egiptenare
moet vra.

Tant Hessie, wat wens sy het ook slawe in haar agtergrond.

>
Re: alweer raasisme antie [boodskap #49448 is 'n antwoord op boodskap #49443] Di, 04 September 2001 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

hennerietjie wrote:

> my pa sê hy verwag self 'n geldjie yt die slaaferny storie yt want sy
> oorooroumagrootjie was 'n slaaf yt malysië yt antie en ons moet al daai
> riksdaalders ok trugkry waamee my oorooroupagrootjie haar met die vryery
> gekoop het. ma' assit nie vir die slaaferny was nie het ek dalk vandag in
> malysië gebly antie. dink antie dis lekkerder as in afrika.
>

My dierbaarheid, Hennerietjie, nou stam jy ook van iemand
in die Ooste af! Dit beteken jy het die reg om 'n kofija te dra,
en Maleis-Portugees te praat, en daar in die Kaap so nou en
dan los te brand onder die manne waarvan jy nie hou nie. Ek
weet egter nie vir wie jy gaan vra vir daardie riksdaalders nie.
Die regering van Maleisië? Ek dink nie hulle het teveel moela
nie. Ek sou eerder sê gaan vra vir die Hollanders om reparasies
te betaal. Maar ek dink dit sal maar moeilik gaan om iets uit
hulle uit te kry, te oordele na die kapsies wat Arthur Hagen
hier maak elke keer as 'n mens in daardie rigting praat.

Tant Hessie, wat nou haar genealogie gaan begin studeer.
Re: alweer raasisme antie [boodskap #49449 is 'n antwoord op boodskap #49443] Di, 04 September 2001 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

hennerietjie wrote:

> koebaai antie (my pa sê as ons die slaaferny geld kry gaan ons
> traansatlanties kyer om te sien hoe sleg dit da' is)

Nou dis die beste stukkie nuus wat tannie nog vir'n lang ruk gehoor het. Jy moet
tog vir tannie kom
kuier ook.
Maar jy hoef nie te kom kyk hoe sleg dit hier gaan
nie. Luister maar net na wat Matthew Coon Come
van die Northern Cree daar sê in Durban.

Tant Hessie.
Re: alweer raasisme antie [boodskap #49481 is 'n antwoord op boodskap #49443] Wo, 05 September 2001 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Hennerietjie

Ek is bly om te sien jy het weer oë kom wys. Gelukkig vloek die nuusgroep
se mense nie meer wanneer hulle so 'n bietjie dik is vir mekaar nie, hulle
val net mekaar se karakters aan. Nes in Durban het ons ook 'n
antieraaisisme konvourensie hier op die nuusgroep. Die woord is net so
bietjie aangepas na antiebraaisisme. Hulle het tannie Gloudina so bietjie
aan die ore probeer rond trek om te kyk of sy haar vererg, maar soos jy weet
sy sy gelukkig dikvellig en steur sy haar nie aan keffertjies nie.

Hoop om nog nuus van Sanien te hoor. Is die "pothole" probleem al opgelos?
Dit was in elk geval aansteeklik, jy moes ons gewaarsku het. ;) Die
"potholes" hier in Pretoria en Centurion verrys soos paddastoele. Hier vul
hulle die gate sodra jou hele voertuig daarin kan pas, maar soos jy weet is
diefstal 'n probleem en binne 'n week het iemand die teer weggedra.
(gewoonlik tydens 'n reenbui) ;))

Shannon

hennerietjie skryf in boodskap news:3b951e21.0@news1.mweb.co.za...
> hellou my antie
>
> het antie gesien hoe lekker hou ons antieraasisme konvourensie hier in
> durbs. ma dit smaak my die lot is nou nog kwater vir mekaar as voor hille
> hie aangekom het antie.
>
> my pa wil hom vrek lag oor 'n klomp affroujamerikaners wat hie aangekom het
> en vergoeding ys vir slaaferny antie. hille noem hilleself nogal die
> durban300 antie. skiem antie hille is in durban gevang voor hille oor die
> water gevat is. ma' ek weet nie hoekom hille so moun nie want hille is mos
> nou trug in durban wat beterder as jammerika is.
>
> my pa sê wat hom lat lag is lat hille geld ys vir traansatlantiese slaaferny
> antie ma' nie vir slaaferny in jeropa en arabiese lande nie. my pa sê ok hy
> virstaan glad nie hoekom koning dawid se mense wil weghol van die
> konvourensie af nie want hille kan baije geld maak yt die slaaferny storie
> yt. hy sê hille was mos hoeka vir lank slawe in jegipte en die arabiese
> farous en sjeiks sal met 'n smaail petaal vir die ongeregtigheid antie.
>
> my pa sê hy verwag self 'n geldjie yt die slaaferny storie yt want sy
> oorooroumagrootjie was 'n slaaf yt malysi� yt antie en ons moet al daai
> riksdaalders ok trugkry waamee my oorooroupagrootjie haar met die vryery
> gekoop het. ma' assit nie vir die slaaferny was nie het ek dalk vandag in
> malysi� gebly antie. dink antie dis lekkerder as in afrika.
>
> die groot nies is lat sanien nou 'n vrye raasisme arieja verklaar is antie.
> laasweek het die statsraat baije spietse gemaak wat sê lat raasisme nou hie
> by ons dood virklaar is en toe het hille vakkels brand gemaak om die
> raasisme yt te brand. oralster is nou pousters op wat sê sanien is raasisme
> vry. oom hansie vannie pênnelbieters sê die statsraat weet vakkel ál hille
> moes kom kyk het hoe raasisme vry hy is toe al vier sy kar se wiele
> laasnaweek afgesteel is. my pa sê die statsraat skiem hoeners gat jemel toe.
>
> koebaai antie (my pa sê as ons die slaaferny geld kry gaan ons
> traansatlanties kyer om te sien hoe sleg dit da' is)
>
Re: alweer raasisme antie [boodskap #49489 is 'n antwoord op boodskap #49481] Wo, 05 September 2001 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is of in Mphumalanga
(hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik waar kom die nuwe
voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
begrip, een woord :-))))
GP - Groot Potholes
WP - Wye Potholes
MP - natuurlik Moerse Potholes
Sakkie
Re: alweer raasisme antie [boodskap #49493 is 'n antwoord op boodskap #49489] Wo, 05 September 2001 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Baie kreatief :)) en die ander provinsies?!

Sakkie skryf in boodskap news:3b95eda3$0$234@hades.is.co.za...
> Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is of in Mphumalanga
> (hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik waar kom die nuwe
> voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
> begrip, een woord :-))))
> GP - Groot Potholes
> WP - Wye Potholes
> MP - natuurlik Moerse Potholes
> Sakkie
>
Re: alweer raasisme antie [boodskap #49495 is 'n antwoord op boodskap #49489] Wo, 05 September 2001 10:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En hoe voel dit om in 'n potholelose provinsie te bly?:))
Moet asseblief nie stop by net 3 nie - wat van die ander provinsies?:))
EP - Extra Potholes?:))
Annette

--

Sakkie skryf in boodskap news:3b95eda3$0$234@hades.is.co.za...
> Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is of in Mphumalanga
> (hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik waar kom die nuwe
> voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
> begrip, een woord :-))))
> GP - Groot Potholes
> WP - Wye Potholes
> MP - natuurlik Moerse Potholes
> Sakkie
>
Re: alweer raasisme antie [boodskap #49498 is 'n antwoord op boodskap #49481] Wo, 05 September 2001 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Shannon wrote:

> Hallo Hennerietjie
>
> soos jy weet
> sy is gelukkig dikvellig en steur sy haar nie aan keffertjies nie.
>

Shannon, my kind, dankie vir die skerpsinnige opmerking, maar
jy moet tog maar oppas om iets positiefs van tannie te sê. Wees
veral in jou pasoppens vir die feeks van athene.

Tannie Helena van Troje (help, help, hulle het my ontvoer.)
Re: alweer raasisme antie [boodskap #49502 is 'n antwoord op boodskap #49481] Wo, 05 September 2001 11:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Shannon" skryf in boodskap news:3b95e146.0@news1.mweb.co.za...
> ........ maar soos jy weet
> is sy gelukkig dikvellig en steur sy haar nie aan keffertjies nie.
>

'Skuus maar ek moet jou reghelp Shannon, dis keftertjies. Iemand kan jou
maklik verkeerd verstaan en dan is al die antie-raaisiste op jou nek.
voertuignommerplaatagtervoegsels [boodskap #49503 is 'n antwoord op boodskap #49495] Wo, 05 September 2001 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kom nou, help my uit hier. :-))))

"Annette" skryf in boodskap news:9n4vib$5crua$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> En hoe voel dit om in 'n potholelose provinsie te bly?:))
> Moet asseblief nie stop by net 3 nie - wat van die ander provinsies?:))
> EP - Extra Potholes?:))
> Annette
>
>
> --
> Sakkie wrote in message
> news:3b95eda3$0$234@hades.is.co.za...
>> Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is of in Mphumalanga
>> (hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik waar kom die nuwe
>> voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
>> begrip, een woord :-))))
>> GP - Groot Potholes
>> WP - Wye Potholes
>> MP - natuurlik Moerse Potholes
>> Sakkie
>>
>
Re: alweer raasisme antie [boodskap #49507 is 'n antwoord op boodskap #49502] Wo, 05 September 2001 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Dankie Sakkie - ek sien jy hou jou vinger op die pols:)))
Die ft lyk ook soveel mooier as die ff:)))
Annette

>> ........ maar soos jy weet
>> is sy gelukkig dikvellig en steur sy haar nie aan keffertjies nie.
>>
>
> 'Skuus maar ek moet jou reghelp Shannon, dis keftertjies. Iemand kan jou
> maklik verkeerd verstaan en dan is al die antie-raaisiste op jou nek.
>
Re: alweer raasisme antie [boodskap #49512 is 'n antwoord op boodskap #49507] Wo, 05 September 2001 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja jong, die "ff" kan ook weer misverstaan word as Gloudina wat vir Danielle
'n voorspoedige reis toewens. Veral as jy nou perongeluk 'n paar ....
tussen die twee ffffs gelos het :-))))))

"Annette" skryf in boodskap news:9n54on$5hiup$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))) Dankie Sakkie - ek sien jy hou jou vinger op die pols:)))
> Die ft lyk ook soveel mooier as die ff:)))
> Annette
>
>
>>> ........ maar soos jy weet
>>> is sy gelukkig dikvellig en steur sy haar nie aan keffertjies nie.
>>>
>>
>> 'Skuus maar ek moet jou reghelp Shannon, dis keftertjies. Iemand kan jou
>> maklik verkeerd verstaan en dan is al die antie-raaisiste op jou nek.
>>
>
Re: alweer raasisme antie [boodskap #49514 is 'n antwoord op boodskap #49512] Wo, 05 September 2001 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Sakkie skryf in boodskap news:3b962018$0$233@hades.is.co.za...
> Ja jong, die "ff" kan ook weer misverstaan word as Gloudina wat vir Danielle
> 'n voorspoedige reis toewens. Veral as jy nou perongeluk 'n paar ....
> tussen die twee ffffs gelos het :-))))))

Dankie, 'fingervoute' is maar 'n lastige ding...
kef....fertjies, dis onleesbaar.(hoe spreek mens kolletjies uit?)
miskien het jy 'n 'o' of twee bedoel: ke-fof-fertjies, nee maak ook nie sin
nie ;)) Is tog 'n lekker woord, al bestaan dit nie...klink amper soos 'n
woord wat 'n fyn mannetjie sou beskryf :))

Shannon

>
> "Annette" wrote in message
> news:9n54on$5hiup$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))) Dankie Sakkie - ek sien jy hou jou vinger op die pols:)))
>> Die ft lyk ook soveel mooier as die ff:)))
>> Annette
>>
>>
>>>> ........ maar soos jy weet
>>>> is sy gelukkig dikvellig en steur sy haar nie aan keffertjies nie.
>>>>
>>>
>>> 'Skuus maar ek moet jou reghelp Shannon, dis keftertjies. Iemand kan
> jou
>>> maklik verkeerd verstaan en dan is al die antie-raaisiste op jou nek.
>>>
>>
>
Re: voertuignommerplaatagtervoegsels [boodskap #49517 is 'n antwoord op boodskap #49503] Wo, 05 September 2001 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
EC = Extra Craters

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b960e18$0$233@hades.is.co.za...
> Kom nou, help my uit hier. :-))))
>
> "Annette" wrote in message
> news:9n4vib$5crua$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> En hoe voel dit om in 'n potholelose provinsie te bly?:))
>> Moet asseblief nie stop by net 3 nie - wat van die ander provinsies?:))
>> EP - Extra Potholes?:))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b95eda3$0$234@hades.is.co.za...
>>> Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is of in
> Mphumalanga
>>> (hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik waar kom die nuwe
>>> voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
>>> begrip, een woord :-))))
>>> GP - Groot Potholes
>>> WP - Wye Potholes
>>> MP - natuurlik Moerse Potholes
>>> Sakkie
>>>
>>
>
Re: alweer raasisme antie [boodskap #49519 is 'n antwoord op boodskap #49514] Wo, 05 September 2001 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Shannon, jy raak nou bietjie deurmekaar met die ff'etjies:))
Annette

--
message
> news:3b962018$0$233@hades.is.co.za...
>> Ja jong, die "ff" kan ook weer misverstaan word as Gloudina wat vir
> Danielle
>> 'n voorspoedige reis toewens. Veral as jy nou perongeluk 'n paar ....
>> tussen die twee ffffs gelos het :-))))))
>
> Dankie, 'fingervoute' is maar 'n lastige ding...
> kef....fertjies, dis onleesbaar.(hoe spreek mens kolletjies uit?)
> miskien het jy 'n 'o' of twee bedoel: ke-fof-fertjies, nee maak ook nie sin
> nie ;)) Is tog 'n lekker woord, al bestaan dit nie...klink amper soos 'n
> woord wat 'n fyn mannetjie sou beskryf :))
>
> Shannon
>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9n54on$5hiup$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> :))) Dankie Sakkie - ek sien jy hou jou vinger op die pols:)))
>>> Die ft lyk ook soveel mooier as die ff:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>>> >........ maar soos jy weet
>>>> > is sy gelukkig dikvellig en steur sy haar nie aan keffertjies nie.
>>>> >
>>>>
>>>> 'Skuus maar ek moet jou reghelp Shannon, dis keftertjies. Iemand
kan
>> jou
>>>> maklik verkeerd verstaan en dan is al die antie-raaisiste op jou nek.
>>>>
>>>
>>
>
Re: voertuignommerplaatagtervoegsels [boodskap #49520 is 'n antwoord op boodskap #49503] Wo, 05 September 2001 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gee jy vir ons al die nommerplaate en ons sal help:))
N ( vir Namibië) - Niks?:)))
KZN - Kraters Zijn Naby?
Annette

> "Annette" wrote in message
> news:9n4vib$5crua$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> En hoe voel dit om in 'n potholelose provinsie te bly?:))
>> Moet asseblief nie stop by net 3 nie - wat van die ander provinsies?:))
>> EP - Extra Potholes?:))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b95eda3$0$234@hades.is.co.za...
>>> Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is of in
> Mphumalanga
>>> (hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik waar kom die nuwe
>>> voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
>>> begrip, een woord :-))))
>>> GP - Groot Potholes
>>> WP - Wye Potholes
>>> MP - natuurlik Moerse Potholes
>>> Sakkie
>>>
>>
>
Re: voertuignommerplaatagtervoegsels [boodskap #49536 is 'n antwoord op boodskap #49503] Wo, 05 September 2001 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
>>> Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is of in
> Mphumalanga
>>> (hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik waar kom die nuwe
>>> voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
>>> begrip, een woord :-))))
>>> GP - Groot Potholes
>>> WP - Wye Potholes
>>> MP - natuurlik Moerse Potholes
>>> Sakkie
>>>
>>>
Nee Sakkie, GP staan beslis vir Gangsters Paradise

DD
Re: voertuignommerplaatagtervoegsels [boodskap #49570 is 'n antwoord op boodskap #49536] Do, 06 September 2001 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
FS - F*kken Slote!!

"Davie Davis" skryf in boodskap news:ubpcptgere2gan1gt4o5qlec3q91hhcejj@4ax.com...
>
>>>> Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is of in
>> Mphumalanga
>>>> (hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik waar kom die nuwe
>>>> voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
>>>> begrip, een woord :-))))
>>>> GP - Groot Potholes
>>>> WP - Wye Potholes
>>>> MP - natuurlik Moerse Potholes
>>>> Sakkie
>>>>
>>>>
> Nee Sakkie, GP staan beslis vir Gangsters Paradise
>
> DD
Re: voertuignommerplaatagtervoegsels [boodskap #49578 is 'n antwoord op boodskap #49570] Do, 06 September 2001 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jy kon dit maar net nie weerstaan nie ná :) Wat van Fris Slote?

Sakkie skryf in boodskap news:3b9715e4$0$226@hades.is.co.za...
> FS - F*kken Slote!!
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:ubpcptgere2gan1gt4o5qlec3q91hhcejj@4ax.com...
>>
>>>> > Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is of in
>>> Mphumalanga
>>>> > (hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik waar kom die nuwe
>>>> > voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
>>>> > begrip, een woord :-))))
>>>> > GP - Groot Potholes
>>>> > WP - Wye Potholes
>>>> > MP - natuurlik Moerse Potholes
>>>> > Sakkie
>>>> >
>>>> >
>> Nee Sakkie, GP staan beslis vir Gangsters Paradise
>>
>> DD
>
Re: voertuignommerplaatagtervoegsels [boodskap #49588 is 'n antwoord op boodskap #49578] Do, 06 September 2001 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat het ek nou weer gedoen

"Shannon" skryf in boodskap news:3b97274a.0@news1.mweb.co.za...
> Jy kon dit maar net nie weerstaan nie ná :) Wat van Fris Slote?
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b9715e4$0$226@hades.is.co.za...
>> FS - F*kken Slote!!
>>
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:ubpcptgere2gan1gt4o5qlec3q91hhcejj@4ax.com...
>>>
>>>> > > Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is of in
>>>> Mphumalanga
>>>> > > (hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik waar kom die
> nuwe
>>>> > > voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
>>>> > > begrip, een woord :-))))
>>>> > > GP - Groot Potholes
>>>> > > WP - Wye Potholes
>>>> > > MP - natuurlik Moerse Potholes
>>>> > > Sakkie
>>>> > >
>>>> > >
>>> Nee Sakkie, GP staan beslis vir Gangsters Paradise
>>>
>>> DD
>>
>
Re: voertuignommerplaatagtervoegsels [boodskap #49594 is 'n antwoord op boodskap #49578] Do, 06 September 2001 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Of Frikkie Slote:)))
Annette

:) Wat van Fris Slote?
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b9715e4$0$226@hades.is.co.za...
>> FS - F*kken Slote!!
>>
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:ubpcptgere2gan1gt4o5qlec3q91hhcejj@4ax.com...
>>>
>>>> > > Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is of in
>>>> Mphumalanga
>>>> > > (hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik waar kom die
> nuwe
>>>> > > voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
>>>> > > begrip, een woord :-))))
>>>> > > GP - Groot Potholes
>>>> > > WP - Wye Potholes
>>>> > > MP - natuurlik Moerse Potholes
>>>> > > Sakkie
>>>> > >
>>>> > >
>>> Nee Sakkie, GP staan beslis vir Gangsters Paradise
>>>
>>> DD
>>
>
Re: voertuignommerplaatagtervoegsels [boodskap #49595 is 'n antwoord op boodskap #49588] Do, 06 September 2001 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy het Farken gespel asof dit 'n vloekwoord is:))
Annette

.is.co.za...
> Wat het ek nou weer gedoen
>
> "Shannon" wrote in message
> news:3b97274a.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy kon dit maar net nie weerstaan nie ná :) Wat van Fris Slote?
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b9715e4$0$226@hades.is.co.za...
>>> FS - F*kken Slote!!
>>>
>>> "Davie Davis" wrote in message
>>> news:ubpcptgere2gan1gt4o5qlec3q91hhcejj@4ax.com...
>>>>
>>>> >> > Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is of in
>>>> >Mphumalanga
>>>> >> > (hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik waar kom
die
>> nuwe
>>>> >> > voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
>>>> >> > begrip, een woord :-))))
>>>> >> > GP - Groot Potholes
>>>> >> > WP - Wye Potholes
>>>> >> > MP - natuurlik Moerse Potholes
>>>> >> > Sakkie
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>> Nee Sakkie, GP staan beslis vir Gangsters Paradise
>>>>
>>>> DD
>>>
>>
>
Re: voertuignommerplaatagtervoegsels [boodskap #49597 is 'n antwoord op boodskap #49594] Do, 06 September 2001 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daai een gaan nie so lekker werk nie.....Frikkies is veronderstel om pype te
hê :-)))))))))

"Annette" skryf in boodskap news:9n7d04$5kd1b$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Of Frikkie Slote:)))
> Annette
>
>
> :) Wat van Fris Slote?
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b9715e4$0$226@hades.is.co.za...
>>> FS - F*kken Slote!!
>>>
>>> "Davie Davis" wrote in message
>>> news:ubpcptgere2gan1gt4o5qlec3q91hhcejj@4ax.com...
>>>>
>>>> >> > Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is of in
>>>> >Mphumalanga
>>>> >> > (hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik waar kom
die
>> nuwe
>>>> >> > voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
>>>> >> > begrip, een woord :-))))
>>>> >> > GP - Groot Potholes
>>>> >> > WP - Wye Potholes
>>>> >> > MP - natuurlik Moerse Potholes
>>>> >> > Sakkie
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>> Nee Sakkie, GP staan beslis vir Gangsters Paradise
>>>>
>>>> DD
>>>
>>
>
Re: voertuignommerplaatagtervoegsels [boodskap #49629 is 'n antwoord op boodskap #49597] Do, 06 September 2001 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ok - Farken Slote dan:))
Annette

>> Of Frikkie Slote:)))
>> Annette
>>
>>
>> :) Wat van Fris Slote?
>>>
>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3b9715e4$0$226@hades.is.co.za...
>>>> FS - F*kken Slote!!
>>>>
>>>> "Davie Davis" wrote in message
>>>> news:ubpcptgere2gan1gt4o5qlec3q91hhcejj@4ax.com...
>>>> >
>>>> > >> > Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is of in
>>>> > >Mphumalanga
>>>> > >> > (hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik waar kom
> die
>>> nuwe
>>>> > >> > voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
>>>> > >> > begrip, een woord :-))))
>>>> > >> > GP - Groot Potholes
>>>> > >> > WP - Wye Potholes
>>>> > >> > MP - natuurlik Moerse Potholes
>>>> > >> > Sakkie
>>>> > >> >
>>>> > >> >
>>>> > Nee Sakkie, GP staan beslis vir Gangsters Paradise
>>>> >
>>>> > DD
>>>>
>>>
>>
>
Re: voertuignommerplaatagtervoegsels [boodskap #49689 is 'n antwoord op boodskap #49629] Vr, 07 September 2001 05:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil protes aanteken. Dis darem 'n baie lelike opmerking wat Wouter
Plaasvark se 'skoon' naam in gedrang bring.;))

Annette skryf in boodskap news:9n7r5s$57e2s$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ok - Farken Slote dan:))
> Annette
>
>>> Of Frikkie Slote:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> :) Wat van Fris Slote?
>>>>
>>>> Sakkie wrote in message
>>>> news:3b9715e4$0$226@hades.is.co.za...
>>>> > FS - F*kken Slote!!
>>>> >
>>>> > "Davie Davis" wrote in message
>>>> > news:ubpcptgere2gan1gt4o5qlec3q91hhcejj@4ax.com...
>>>> > >
>>>> > > >> > Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is of in
>>>> > > >Mphumalanga
>>>> > > >> > (hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik waar
kom
>> die
>>>> nuwe
>>>> > > >> > voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
>>>> > > >> > begrip, een woord :-))))
>>>> > > >> > GP - Groot Potholes
>>>> > > >> > WP - Wye Potholes
>>>> > > >> > MP - natuurlik Moerse Potholes
>>>> > > >> > Sakkie
>>>> > > >> >
>>>> > > >> >
>>>> > > Nee Sakkie, GP staan beslis vir Gangsters Paradise
>>>> > >
>>>> > > DD
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: voertuignommerplaatagtervoegsels [boodskap #49695 is 'n antwoord op boodskap #49689] Vr, 07 September 2001 06:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mmmm Shannon - Wouter is 'n seuntjie, en sy slootjie is aansienlik korter
as 'n dogtertjie s'n:))
Dus, ek praat nie van Wouter se Varkieslote nie:))
Ek praat van die Vrystaat!!!! s'n.

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Shannon skryf in boodskap news:3b986508.0@news1.mweb.co.za...
> Ek wil protes aanteken. Dis darem 'n baie lelike opmerking wat Wouter
> Plaasvark se 'skoon' naam in gedrang bring.;))
>
> Annette wrote in message
> news:9n7r5s$57e2s$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ok - Farken Slote dan:))
>> Annette
>>
>>>> Of Frikkie Slote:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> :) Wat van Fris Slote?
>>>> >
>>>> > Sakkie wrote in message
>>>> > news:3b9715e4$0$226@hades.is.co.za...
>>>> > > FS - F*kken Slote!!
>>>> > >
>>>> > > "Davie Davis" wrote in message
>>>> > > news:ubpcptgere2gan1gt4o5qlec3q91hhcejj@4ax.com...
>>>> > > >
>>>> > > > >> > Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is
of
> in
>>>> > > > >Mphumalanga
>>>> > > > >> > (hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik waar
> kom
>>> die
>>>> > nuwe
>>>> > > > >> > voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
>>>> > > > >> > begrip, een woord :-))))
>>>> > > > >> > GP - Groot Potholes
>>>> > > > >> > WP - Wye Potholes
>>>> > > > >> > MP - natuurlik Moerse Potholes
>>>> > > > >> > Sakkie
>>>> > > > >> >
>>>> > > > >> >
>>>> > > > Nee Sakkie, GP staan beslis vir Gangsters Paradise
>>>> > > >
>>>> > > > DD
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: voertuignommerplaatagtervoegsels [boodskap #49724 is 'n antwoord op boodskap #49695] Vr, 07 September 2001 10:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Fark het darem amper na Vark geklink. Die @#$% nuanse wat daar kon wees,
kyk ek eerder mis ;))

Shannon

Annette skryf in boodskap news:9n9qev$696a0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Mmmm Shannon - Wouter is 'n seuntjie, en sy slootjie is aansienlik korter
> as 'n dogtertjie s'n:))
> Dus, ek praat nie van Wouter se Varkieslote nie:))
> Ek praat van die Vrystaat!!!! s'n.
>
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Shannon wrote in message
> news:3b986508.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek wil protes aanteken. Dis darem 'n baie lelike opmerking wat Wouter
>> Plaasvark se 'skoon' naam in gedrang bring.;))
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9n7r5s$57e2s$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ok - Farken Slote dan:))
>>> Annette
>>>
>>>> > Of Frikkie Slote:)))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > :) Wat van Fris Slote?
>>>> > >
>>>> > > Sakkie wrote in message
>>>> > > news:3b9715e4$0$226@hades.is.co.za...
>>>> > > > FS - F*kken Slote!!
>>>> > > >
>>>> > > > "Davie Davis" wrote in message
>>>> > > > news:ubpcptgere2gan1gt4o5qlec3q91hhcejj@4ax.com...
>>>> > > > >
>>>> > > > > >> > Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is
> of
>> in
>>>> > > > > >Mphumalanga
>>>> > > > > >> > (hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik
waar
>> kom
>>>> die
>>>> > > nuwe
>>>> > > > > >> > voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
>>>> > > > > >> > begrip, een woord :-))))
>>>> > > > > >> > GP - Groot Potholes
>>>> > > > > >> > WP - Wye Potholes
>>>> > > > > >> > MP - natuurlik Moerse Potholes
>>>> > > > > >> > Sakkie
>>>> > > > > >> >
>>>> > > > > >> >
>>>> > > > > Nee Sakkie, GP staan beslis vir Gangsters Paradise
>>>> > > > >
>>>> > > > > DD
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Farken Vrystaat [boodskap #49748 is 'n antwoord op boodskap #49724] Vr, 07 September 2001 17:05 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het in elk geval geen farken probleem gehad hiermee nie.
Behalwe dat jy by my skoon naam die 'skoon' in
aanhalingstekens gesit het :-)

"Shannon" skryf in boodskap news:3b98a266.0@news1.mweb.co.za...
Fark het darem amper na Vark geklink. Die @#$% nuanse
wat daar kon wees, kyk ek eerder mis ;))

Annette skryf in boodskap news:9n9qev$696a0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Mmmm Shannon - Wouter is 'n seuntjie, en sy slootjie is aansienlik korter
> as 'n dogtertjie s'n:))
> Dus, ek praat nie van Wouter se Varkieslote nie:))
> Ek praat van die Vrystaat!!!! s'n.

> Shannon wrote in message
> news:3b986508.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek wil protes aanteken. Dis darem 'n baie lelike opmerking wat Wouter
>> Plaasvark se 'skoon' naam in gedrang bring.;))

>> Annette wrote in message
>> news:9n7r5s$57e2s$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ok - Farken Slote dan:))
Vorige onderwerp: Vragie?
Volgende onderwerp: Wat dink julle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:05:18 MGT 2024