Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Doel van die nuusgroep
Doel van die nuusgroep [boodskap #18759] Sa, 31 Oktober 1998 00:00 na volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Kan iemand vir my se wat die doel van hierdie groep is?

Op die oog af lyk dit 'n bietjie na 'n plek vir pretensieuse oor-en-weer
slegsery. Het dit hierin verval of was dit maar die idee van die begin af?

Bees.
Re: Doel van die nuusgroep [boodskap #18782 is 'n antwoord op boodskap #18759] So, 01 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SAE  is tans af-lyn  SAE
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Volle Lid
Het doel van de nieuwsgroep is om over bepaalde zaken te discussieren.
Iedereen heeft het recht om voor z'n eigen mening uit te komen. Daarom zijn
nieuwsgroepen niet gewenst in ondemocratische samenlevingen.

Bokkie

Bees wrote in message ...
> Kan iemand vir my se wat die doel van hierdie groep is?
>
> Op die oog af lyk dit 'n bietjie na 'n plek vir pretensieuse oor-en-weer
> slegsery. Het dit hierin verval of was dit maar die idee van die begin af?
>
> Bees.
>
Re: Doel van die nuusgroep [boodskap #18813 is 'n antwoord op boodskap #18759] Ma, 02 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 31 Oct 1998 12:43:15 -0700, "Bees" wrote:

[/color]
> Op die oog af lyk dit 'n bietjie na 'n plek vir pretensieuse oor-en-weer
> slegsery. Het dit hierin verval of was dit maar die idee van die begin af?>>

Die doel is om deur jou ingelig te word aangaande alle dinge.
Ons het die hele tyd op jou gewag.
Nou is jy hier.
Ons luister....
Re: Doel van die nuusgroep [boodskap #18953 is 'n antwoord op boodskap #18759] Do, 05 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Let's Go Travel  is tans af-lyn  Let's Go Travel
Boodskappe: 27
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Bees wrote in message ...
> Kan iemand vir my se wat die doel van hierdie groep is?
>

Bees ... wie is jy? Ek was op 'n stadium groot tjommies met 'n Bees in
Pretoria, ons het beide sy BMW bestuur werk toe, en ek het baie keer
grappies gemaak en gesê die BMW behoort aan ons beide. As dit wel jy is ...
groot asseblief, skryf vir my. Sal graag weer van jou wil hoor.

Julie

Deadbeat dads who have money and time for everything else except fulfilling
their obligations to the support and wellbeing of their kids belong in jail.
(March 4th, 1995)

Visit my website: http://www.bigfoot.com/~gotravel
My Photo Album: http://home.sprynet.com/sprynet/gotravel
Page me: http://wwp.mirabilis.com/1624030
For my always up-to-date contact information:
http://www.planetall.com/main.asp?cid=1263596
Re: Doel van die nuusgroep [boodskap #18990 is 'n antwoord op boodskap #18759] Vr, 06 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Julie" writes: >

> Bees ... wie is jy? Ek was op 'n stadium groot tjommies met 'n Bees in
> Pretoria, ons het beide sy BMW bestuur werk toe, en ek het baie keer
> grappies gemaak en gesê die BMW behoort aan ons beide. As dit wel jy is ...
> groot asseblief, skryf vir my. Sal graag weer van jou wil hoor.
>
> Julie

Vat jou kar, ry op na die staat
van Minnesota, die land van Jesse
the Mind Ventura, en jy sal Bees
daar kry. Hy is die sot in
Minnesota

St Paul
Re: Doel van die nuusgroep [boodskap #19097 is 'n antwoord op boodskap #18759] Di, 10 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 6 Nov 1998 02:59:43 GMT, wrote:

| Vat jou kar, ry op na die staat
| van Minnesota, die land van Jesse
| the Mind Ventura, en jy sal Bees
| daar kry. Hy is die sot in
| Minnesota
|
| St Paul
|
Arme ou ding! As jy so slim was sou jy sien die ou gebruik UUnet CA,
'n ander ISP as ek. Ons kan nie dieselfde wees nie.

Is die ek-maak-'n-gek-van-myself speletjie wat jy speel ook om reaksie
uit te lok ...? Ek hoop so.

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Vorige onderwerp: WVK-verslag
Volgende onderwerp: Bevryde Eie-denkende Ex-Suidafrikaners (BEES)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 19:01:21 MGT 2024