Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lewendige radio uitsending in Afrikaans.
Lewendige radio uitsending in Afrikaans. [boodskap #13784 is 'n antwoord op boodskap #13785] Ma, 06 April 1998 00:00 na volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Luister na die lewendige uitsendings van Radio Hoogland in Bloemfontein op
die Net !

http://studbook.co.za/hoogland/afrikaans/hlindeks.html

Die kwaliteit is perfek en die musiek baie goed - en die aanbieders gesels
in Afrikaans :-).
Hilda Hellin.
Re: Lewendige radio uitsending in Afrikaans. [boodskap #13785 is 'n antwoord op boodskap #13784] Ma, 06 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jean[1]  is tans af-lyn  Jean[1]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Weet iemand dalk of RSG met Real Audio oor die net beskikbaar sal wees. Ek mis
Klankbord en 'n paar ander.

Groete

Jean

Gervaas Hellin wrote in message ...
> Luister na die lewendige uitsendings van Radio Hoogland in Bloemfontein op
> die Net !
>
> http://studbook.co.za/hoogland/afrikaans/hlindeks.html
>
> Die kwaliteit is perfek en die musiek baie goed - en die aanbieders gesels
> in Afrikaans :-).
> Hilda Hellin.
>
Re: Lewendige radio uitsending in Afrikaans. [boodskap #13788 is 'n antwoord op boodskap #13785] Di, 07 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jean,

Jy kan gaan kyk by

http://www.sabc.co.za/monitor/

Daar is uittreksels uit SAUK uitsendings. Ek glo nie hulle saai lewendig
uit soos Hoogland nie.
--
Net Nico ...

Jean wrote in article ...
| Weet iemand dalk of RSG met Real Audio oor die net beskikbaar sal wees. Ek
| mis
| Klankbord en 'n paar ander.
|
| Groete
|
| Jean
|
|
Vorige onderwerp: 6 April 1652
Volgende onderwerp: Re: Hoekom?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 13:16:07 MGT 2024