Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Afrikaner in Australia:)
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13437 is 'n antwoord op boodskap #13086] So, 22 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> On Wed, 18 Mar 1998 02:06:15 +0200, Lou wrote:
>
> Lou?
>>
>>
>> Ferdi? >>>
>
> Jy's mos uitgevang, Lou?

Wat? Nou praat jy soos gewoonlik weer str*nt.

Gaan gebruik dejanews en vertel my waar ek uitgevang is? Maar soos
gewoonlik is jou tik vingers weer vinniger as jou brein. Sjym :D.
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13467 is 'n antwoord op boodskap #13086] Ma, 23 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 22 Mar 1998 21:09:29 +0200, lou wrote:

[/color]
> Gaan gebruik dejanews en vertel my waar ek uitgevang is? Maar soos
> gewoonlik is jou tik vingers weer vinniger as jou brein. Sjym :D.>>>

Njaaa nja nja njaaa nja!
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13468 is 'n antwoord op boodskap #13086] Ma, 23 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> On Sun, 22 Mar 1998 21:09:29 +0200, lou wrote:
>
> >
>> Gaan gebruik dejanews en vertel my waar ek uitgevang is? Maar soos
>> gewoonlik is jou tik vingers weer vinniger as jou brein. Sjym :D.>>>
>
> Njaaa nja nja njaaa nja!

Ja ou friend Ferdi - jou naam weereens Tottie gemaak! En soos gewoonlik
die relevante deel van die pos afgeknip!

Lekker bly ou tottie!

Lou
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13470 is 'n antwoord op boodskap #13086] Ma, 23 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Mar 1998 23:33:58 -0700, "Henri Burger"
wrote:



Weird hond.
Ek dink dis 'n kruis tussen 'n Alsation en 'n Staffie. Sterk tekens
van albei in haar.
By die SPCA gekry toe sy klein was.

Staffie se size, bene en wange, Alsation se kleure stert en ore....

Baie verbale hond. Maak allerhande geluide altyd.
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13471 is 'n antwoord op boodskap #13086] Ma, 23 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Mar 1998 03:12:28 GMT, "Nico" wrote:

>

Wat is daai ding nou weer waar mense meer van hulleself se as wat
hulle wil sonder dat hulle besef hulle doen dit?
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13505 is 'n antwoord op boodskap #13086] Di, 24 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in message ...
> On Sun, 22 Mar 1998 21:09:29 +0200, lou wrote:

> > Gaan gebruik dejanews en vertel my waar ek uitgevang is? Maar soos
>> gewoonlik is jou tik vingers weer vinniger as jou brein. Sjym :D.>>>

> Njaaa nja nja njaaa nja!

Nee, Koos. Taalgebruik wat in regressie gaan tot die ouderdom van twee is
nie toereikende ondersteuning vir die waarheid van jou
bewering dat Lou uitgevang is nie.

Ek sou dit eerder vertolk as 'n toegewing dat jy nie in staat is om sulke
bewys te voorsien nie.

Vriendelike groete, Leendert
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13506 is 'n antwoord op boodskap #13086] Di, 24 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi skryf:

>
>
> Weird hond.
> Ek dink dis 'n kruis tussen 'n Alsation en 'n Staffie. Sterk tekens
> van albei in haar.
> By die SPCA gekry toe sy klein was.
>
> Staffie se size, bene en wange, Alsation se kleure stert en ore....
>
> Baie verbale hond. Maak allerhande geluide altyd.

Ferdi

Ek het 'n teorie dat 'n ou se hond 'n weerspieeling van sy persoonlikheid
is, soos 'n kar ook.

Vat 'n ou soos Nigel ('skuus die ouens wat nie rec.sport.rugby.union lees
nie, sal nie verstaan nie) - hy't 'n Golden Retriever. Ek is seker jy het 'n
prentjie in jou kop van Nigel se persoonlikheid. Gaan lees na oor 'n G.
Retriever se geaardheid, en kyk of jy parallelle kan trek.

Jou hond? Wel, 'weird' is 'n goeie beskrywing. Ek kan my nie indink hoe die
geaardhede van die oorspronklikes saamsmelt nie. Een moet dominerend wees,
anders het jy 'n hond met 'n gesplete persoonlikheid. Ek meen, 'n staffie is
selfversekerd, onafhanklik en skrik vir niks nie. 'n Alsation is dikwels
senuagtig en onseker (so sê die boeke), en benodig opleiding en ferme
hantering.

Na dese is jy vir my 'n groter enigma as voorheen!

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13507 is 'n antwoord op boodskap #13086] Di, 24 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 24 Mar 1998 00:24:15 -0700, "Henri Burger"
wrote:
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13508 is 'n antwoord op boodskap #13086] Di, 24 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
|
| Wat is daai ding nou weer waar mense meer van hulleself se as wat
| hulle wil sonder dat hulle besef hulle doen dit?
|
|
Dan beter jy maar baie van jou vorige plasings weer gaan hersien!
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13530 is 'n antwoord op boodskap #13086] Wo, 25 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi skryf (oor sy kinders se hond);

> Sy het my net ge-"id" as die sucker wat die kar bestuur om haar park
> toe te neem en die vark wat nie omgee om op haar te raas en selfs 'n
> klap of wat te gee as sy kak aanjaag nie.

Ferdi

Verdra die volgende les oor hondesielkunde: 'n hond, soos jy bewus is, stam
van wolwe af. Voor hulle makgemaak is, het hulle in troppe gewoon, en binne
so 'n trop is daar 'n bepaalde hierargie. Elke individu poog om so hoog as
moontlik in daardie hierargie te wees, en dis 'n proses wat nooit ophou nie.
Dit lei tot orde binne die trop.

Enige ou wat 'n hond aanhou, moet bg. besef en verstaan, want die hond
beskou die gesin waar hy bly as sy trop. Hy probeer 'n bepaalde posisie
binne daardie trop bekom, hy besef wie is die leier, wie anders is bo hom,
en wie is onder hom.

As die hond toegelaat word om die leier te word, maak hy soos hy wil en byt
sy baas. Honde beskou klein kindertjies meestal as benede hulle, daarom word
kinders deur honde gebyt as hulle hom met 'n stok sou slaan - dit is
eenvoudig 'n uitdaging tot 'n geveg deur 'n mindere.

In jou geval kan jy heel tevrede voel - julle hond 'id' jou duidelik as die
leier van die gesin. Ek weet net nie of sy so intelligent is as wat jy
voorgee nie...

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: Definisie van Boer en Boerin?
Volgende onderwerp: LEKKER BRAAI !!! GOEIE OU DAE !!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 00:37:45 MGT 2024